Njala Guest House
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Njala-weg 83, Kanonkop, Middelburg, 1050, Mpumalanga
- Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Njala Gastehuis is ideaal geleë vir beide besigheidsreisigers en toeriste. Dit is geografies goed geplaas - halfpad tussen Johannesburg en die Laeveld en 'n uur se ry van Pretoria af. Vir toeriste is dit die perfekte oornagplek op pad na en op pad terug van die Laeveld en Krugerwildtuin. Vir sakelui bied dit 'n kort- of langtermyn-tuiste.
Die gastehuis het 4 slaapkamers, elk met 'n en suite-badkamer en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Die eienaar en gasvrou, Anneline, is al te gretig om gaste aan haar tuisgemaakte kookkuns te laat proe en druk 'n persoonlike stempel af op alles wat sy aanpak. Sy nooi graag sakelui, kliënte en vriende om egte Suid-Afrikaanse gasvryheid te kom ervaar.
Njala Gastehuis bied ware luuksheid en gemak teen bekostigbare pryse.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Anneline Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Njala-weg 83, Kanonkop, Middelburg, 1050, Mpumalanga
- Gaste dink Njala Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Middelburg Loskopvallei Mpumalanga
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Njala-weg 83, Kanonkop, Middelburg, 1050, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang