Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Njala Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 41 resensies vir Njala Lodge
Netheid
4.1/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.2/5
Tanya V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya V

Asemrowende stukkie bosveld.

Fantasties! Die een woord som Njala Lodge op! Nuwe skoonmaakdienste is ingekry en jy kan die plek deur 'n ring trek! Dit is 'n groot huis met baie om te doen, van pool speel, tafeltennis tot 'n swembad. Daar is ook DSTV. Die kombuis is baie goed uitgerus en daar is 2 yskaste met vriesgedeeltes en ook 'n groot boksvrieskas. Die hoofhuis het 3 slaapkamers en die 2 vleuels laat genoeg privaatheid toe, terwyl mens steeds deel is van die hoofhuis. Die lapa met braai en boma was elke dag 'n treffer, waar ons tot laat kon om die vuur sit en kudus, njalas, vlakvarke en zebras het ons hier besoek.

Ena P - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ena P

Diere het ons baie bederf met hul kuiers.

Wat 'n lieflike plek.

Jacques D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques D

Voorsiening vir beurtkrag, matrasse nie mooi skoon, huis nie mooi skoon.

Ja, dankie. Gerieflik vir 'n groot groep.

Njala Lodge se terugvoer

Ons het 'n derde party wat ons huis skoonmaak en het al voorheen klagtes gekry oor hulle. Ons het hulle kontrak beëindig en vanaf die jaar nuwe skoonmakers aangestel. Dankie dat jy dit aan ons noem, wat alles verkeerd was vir julle. Ons sal aandag gee aan die kwessies!

Njala Lodge
Anel D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anel D

Lekker gekuier, maar teleurgesteld in reaksie op probleme.

Vele probleme met slotte. Geen snippermandjie op boonste vloer. Geen handdoekreling of hakies in boonste badkamer. Geen spieël in boonste badkamer en slegs klein handspieël in boonste slaapkamer. Ook glad nie toeganklik vir oumense nie, baie trappe. Kombuis is goed toegerus en lapa en swembad lekker kuierarea!

Ernest M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ernest M

Njala Lodge is ideaal vir groot groep mense, maar het hele paar foute!

Njala Lodge is ideaal vir groot groep en elkeen het hul eie privaatheid, maar word nie onderhou nie! Een van die kamers se stortdreine was geblok en agv dit was badkamer en kamers onder water - ons het geskakel en 'n baie vriendelike dame het dit die volgende dag dadelik uitgesorteer. Ons het nie warm water gehad om te stort nadat een persoon gestort het of om skottelgoed te was nie en het vir 3 uit 4 dae koue storte gehad. Iets het die krag getrip en ons het nie geweet dat die krag getrip het nie aangesien dit buite by die paal getrip het, ons was die eerste dag heeldag sonder krag want ons het gedink die hele buurt is af net om die aand te sien dat die buurman wel krag het en hy ons kom wys het waar om dit aan te sit daarna het die krag tenmisnte 3 tot 4 keer per dag getrip. Ons het geen idee wat dit kon wees nie want ons het nie iets aangehad teen die tye wat dit trip nie. Yskaste het ook nie koud gemaak nie. Ek sal ook aanbeveel dat sifdraad voor venster gesit word ons kon nie vensters oop maak deur die dag of aand nie want daar is niks voor vensters wat keer vir muskiete of ape of enige ongewenste gaste nie. Omdat niks kan oop nie het plek bedompig geruik en gevoel. Braaier was vuil gewees en die swembad het definitief chloor gekort. As die klein goedjies uitgesorteer word, veral die krag en warm water, kan Njala Lodge 'n heerlike plek wees vir groot famlies of vriende,.

Ansie D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ansie D

Gesellig.

Ons was 'n groot groep mense en daar was genoeg plek vir almal.

Madelein O - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Madelein O

Baie lekker.

Dit is ideaal vir 'n groep vriende of familie wat saam wil kuier maar nogsteeds bietjie privaatheid soek. Baie ruim en skoon.

Magda C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Magda C

Die huis was verskriklik vuil en het bedgoggas!

Die huis is lekker groot en ruim, maar almal van ons was vol bytmerke gewees! Die aircons was 'n teleurstelling. Ek was nie bewus van die feit dat dit nie deel van die blyplek was nie. As ek dit geweet het, sou ek n ander plek oorweeg het! Die water van die storte het nie uitgeloop nie en die stort bo het nie eers 'n stort kop gehad nie!

Christine J - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Christine J

Nie baie skoon nie en nie genoeg fans/aircon.

Die meubels en matte was nie baie skoon nie. Daar moet definitief nog fans of aircons wees.

Marike V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marike V

Will go again anytime!

We had an amazing time and will recommend Njala Lodge to all of our friends. We will be going back as soon as we can.

Chantelle K - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle K

Dit was awesome en ’n baie lekker plek.

Ek sal wel voorstel dat hulle 'n skoonmaakdiens by die prys insluit. Dit is nie 'n vreeslike lekker afsluiting indien mens alles moet skoonmaak voordat jy 10:00 moet uit wees nie. Dit beteken dus dat mens die Sondag half verloor. Ons gaan gereeld Marloth toe en verstaan dat meeste plekke so werk. Ek betaal met liefde eerder 'n R250 meer.

Sue B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue B

Gesellig en gemaklik.

Baie dankie vir 'n wonderlike kuier. Als wat ons nodig gehad het was daar. Huis is pragtig en kombuis het als wat 'n mens benodig. Ek dink net hul moet dalk die meubels bietjie opdateer. Diens was wonderlik, geen probleem gehad met die deposito terugbetaling nie. Die eienaar en die opsigter was vriendelik en behulpsaam. Sal beslis weer gaan.

Jananda G - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jananda G

Heerlike wegbreek!

Die huis is baie mooi, die diere het elke dag kom kuier! Sal definitief weer teruggaan.

Liezl V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl V

Wonderlik, in die bos met Afrika se wildlewe op jou stoep.

Dit was wonderlik. Die huis was groot genoeg met genoeg slaap plek vir 14 mense. Alles is lekker ruim met alles wat jy nodig het. Ons het baie tyd spandeer rondom die vuur en gekuier. En so nou en dan verras die zebras en die kudu's ens. jou om ietsie te kom eet. Ons kon hulle uit die hand voer. Is nie eers nodig om Krugerwildtuin toe te gaan nie. Ons het tot leeus hoor brul. Was 'n fantastiese langnaweek.

Mariska B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariska B

Baie lekker net baie warm.

Onthou julle handdoeke. Daar is te min aircons. Het lanklaas 'n sleuteldeposito betaal.

Inke A - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Inke A

Baie lekker kuier! Heerlike huis!

Ek sal wel aanbeveel dat die lugreëling in die Leeu-kamer net na sal gekyk word. Dit gaan aan vir geen rede nie. Ons het dit by die muur afgesit.

Marilize S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marilize S

Ruim huis, klein swembad, bietjie verwaarloos.

Die huis is perfek vir baie mense, baie badkamers, maar die inhoud is verwaarloos, die matte stink, die creepy in swembad is stukkend, swembad was groen, en ook meer 'n splash pool, baie klein. Slegs twee kamers het aircon, die hitte het nie veel gepla nie, omrede ons lekker weer gehad het, nie baie warm gewees nie. Maar die boonste kuierarea was steeds warm, so daar kort 'n aircon. Indien hulle sleuteldeposito wil vra, sou ek sê iemand moet saam deur die huis gaan, hoe bepaal jy wat was stukkend teenoor wat is nou stukkend? Ons het ook sonder water gesit vir 'n volle dag en nag, daar is 'n jojo tank, maar is leeg, sal voorstel hulle kyk hierna, het groot ongerief veroorsaak. Algeheel was die naweek baie lekker, behalwe vir bogenoemde. Die diere het tot by die huis gekom. Die huis is ook baie privaat.

Marieta B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieta B

Familie byeenkoms gewees.

Uiteensetting baie goed. Genoeg ruimte en privaatheid. Los stoele en tafel in die lapa sou meer gerieflik gewees het. Te warm in die boonste ontspannings area, kon dit nie benut nie, 'n lugversorger daar is 'n moet. Lieflike swembad en goed toegeruste kombuis. Yskaste en vrieskas kon nie die stryd teen die hitte wen nie. Nogtans, sal dit aanbeveel.

Edith P - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Edith P

Baie lekker huis, kort net meer waaiers in slaapkamer in die huis se dakwaaier het nie gewerk nie.

Met aankoms het ons R500 deposito betaal wat sal terugbetaal word na 48 uur as niks gebreek is nie, maar geen kwitansie ontvang nie. Het dame gevra vir kwitansie, maar hulle gee blykbaar nie kwitansies nie so geen bewys dat geld betaal is nie. Hulle moet asb. vir gaste inlig om hulle eie handdoeke saam te bring.

Odette W - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Odette W

Absolutely great place to stay at, spacious and the pictures does not lie, the place looks exactly like on the site.

Great place. Would recommend any day to anyone.

Sandra C - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra C

Nice accommodation in a peaceful surrounding however few things the owner seems to have neglected which should be looked at.

Kitchen glasses should be looked at, there are not 14 drinking glasses and had to use wine and whisky glasses to make up for that. Bedroom upstairs with bunk bed is tiny, does not have power or a fan and very hot and cramped. Bed in the corner in playroom the mattress springs are gone and it is uncomfortable to sleep on. None of the fans have adaptors to accommodate the two pin plugs, the guests should be told to bring your own adaptors. Main bedroom downstairs in main house has a problem with the bedroom door. Think the owner needs to address these issues as the place will become run down which is unfortunate.

Njala Lodge se terugvoer

Thank you, Sandra, for notifying us about this. We will address it as soon as possible.

Njala Lodge
Jacques T - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques T

Wonderlike verblyf en die verblyf het 100% voldoen aan ons vereistes.

Was 'n wonderlike tyd in Marloth en Njala Lodge! Elke groepie het sy eie privaatheid en badkamers is meer as genoeg. Sal beslis die Njala Lodge aanbeveel.

Heather P - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heather P

Was a lovely weekend away.

Beautiful place and we had a great time.

Anonieme gas - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Sharon K - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Sharon K

Teleurstellend!

Vuil plek met stukkende meubels. Vlermuise se gemors en geraas. Heeltemal onaanvaarbaar.

Petro P - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Petro P

Uitstekende ervaring.

Het dit baie geniet. Al die fasiliteite is beskikbaar en was in goeie toestand. Het die diere baie geniet, veral die sebras en koedoes. Die huis is baie veilig en goed ingerig. Ons was 9 mense en het die spasie baie geniet.

Njala Lodge se terugvoer

Baie dankie Petro! Bly julle het dit geniet! Hoop sien julle gou weer!

Njala Lodge
Kobie V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kobie V

Baie lekker.

Dit kort net air-cons, verskriklik warm in die somer.

Anonieme gas - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Theresa F - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Theresa F

Goeie waarde vir geld, geriewe redelik basies maar skoon en netjies.

Die huis was lekker ruim en ons het die diere wat naby kom eet het baie geniet. Sommige van die beddens was redelik ongemaklik. Die klein slaapkamer bo was baie beknop, die bed ongemaklik en nie stewig. Die boonste badkamer het geen handdoekrelings, geen rakkies vir toiletware en ook geen spieël, wat dit ongemaklik gemaak het. Andersins het ons die speletjieskamer, swembad en spasie baie geniet. Oor die algemeen goeie verblyf

Marina D - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marina D

Njala Lodge was basic but okay.

We had a nice stay at Njala Lodge, but it is very basic. It was a pity that there were no towels, we had expected one towel for each person. Upstairs it was very very hot, aircon would be better in Febuary/March. The swimming pool was very welcome.

Sonia B - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonia B

Lieflike huis met alles wat jy nodig het!

Njala Lodge is die ideale verblyf vir 'n groep van 12 mense. Ons het nooit in mekaar se pad gevoel nie met nodige badkamergeriewe en regtig alles wat jy nodig het. Die diere het kom besoek aflê, wat fantasties was. Ons sal definitief weer Njala Lodge besoek. Absoluut waarde vir jou geld. Dankie Johan!

Arina T - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arina T

Heerlik gelag en gekuier in die stunning huis wat ideaal is vir 'n groot groep.

Dis 'n wonderlike huis. Ons het kwaliteit tyd as familie van 14 gehad vir die naweek met baie diere en ons het heerlik ontspan. Ons het wel lugversorging gemis in die kamers. Sal definitief weer Njala Lodge toe gaan. Baie dankie.

Linel V - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linel V

Ideaal vir 'n groot groep mense.

'n Fantastiese tyd. Die eienaar het baie moeite gedoen met voerkrippe wat gereelde dierebesoekers gelok het. Die huis is ideaal vir 'n groot groep mense. Alle navrae aan die eienaar is spoedig en bevredigend beantwoord.

Mike W - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike W

'n Wonderlike familie-vakansie.

'n Wonderlike familie-vakansie by die pragtige Njala Lodge met wild en natuur reg op jou voorstoep.

Nastassja P - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nastassja P

Ontspannend.

Was vreeslik lekker rustig en ontspannend. Sal definitief weer kom.

Elmari V - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elmari V

Ideale wegbreek met als wat nodig is. Pragtige plek.

Dit is 'n lieflike huis wat ruim is en als het wat jy nodig het. Die diere wat so nou en dan kom kuier het dit 'n perfekte wegbreek gemaak.

Anonieme gas - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Lisa B - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa B

Lekker tyd op 'n lekker plek.

Die huis is ideaal vir 'n groep mense of 'n groot familie.

Marie B - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie B

Dit was 'n wonderlike ervaring saam met familie en vriende en ons het mooi herinneringe.

Njala Lodge is regtig in 'n mooi omgewing, netjies en ons het die verblyf daar baie geniet. Ons sal graag weer so saam daar wil kuier.

Rika F - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika F

Dit was net fantasties.

Ek sal enige tyd weer gaan. Heerlike huis en ligging. Ek kan dit aanbeveel vir enige een wat wil gaan. Ons was 12 mense en het lekke gebly. Stil, skoon en rustig. Daar is baie wild wat rondloop. Kinders het dit geniet.

Monique L - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Monique L

Dit was regtig puik gewees. Mooi huis wat regtig baie goed uitgelê is vir 'n heerlike kuier saam met familie en vriende.

Ons het al by verskeie huise in Marloth oorgebly vir die naweek, maar hierdie een is beslis die beste. Dit voldoen aan die hoogste standaarde. Pragtig tussen die bosse geleë en ons is besoek deur redelik baie diere. Die eienaars het regtig baie moeite gedoen met huisies vir die nagapies en 'n plekkie om die diere te voer. Oor die algemeen regtig die beste waarde vir geld en ons sal beslis nog vele kere daar wil gaan kuier.

Vanaf R3 650
R3 650 R2 555
per nag (plek vir 14)
Vanaf R3 650
R3 650 R2 555
per nag (plek vir 14)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2368 Woodpecker, , Marlothpark, 1320, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdacf67410c2155e98dfad25442eef82da34c3493dc44f62bdad2dd51a73e3e14d5cb476ca55ea570f19d230b627f5e39705c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 650 nouVanaf R2 555 per nag (plek vir 14) 41 5 1 5 2368 Woodpecker Marloth Park 1320 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.34355 31.78206

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang