Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Njala Lodge

Blits-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf voor 30 November 2024. Bespreekbaar tot 30 Sep 2024

Tyd oor om te bespreek
13
Dae
1
Ure
42
Min
36
Sek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2368 Woodpecker, , Marlothpark, 1320, Mpumalanga
  • Vanaf R3 650 R2 555 per nag (plek vir 14)

Beskrywing

Njala Lodge is 'n volledig toegeruste vakansiehuis in die hartjie van Marloth Park. Die huis kan gemaklik 14 gaste in 7 slaapkamers akkommodeer.

Die hoofhuis bestaan uit 3 dele: die hoofhuis en 2 vleuels. Die hoofhuis het 3 slaapkamers en 2 en 'n half badkamers. Die 2 vleuels elk het 2 slaapkamers met 'n gedeelde badkamer in die middel. 2 van die slaapkamers in die hoofhuis het dubbelbeddens met skakelbadkamers en 1 van die kamers het 'n slaapbank. In die vleuels het die 1 slaapkamer 'n dubbelbed en die ander het 2 enkelbeddens. Op die grondvloer is daar 'n groot, oop leefarea wat bestaan uit 'n sitarea, eetkamer, kombuis, koskas en gastetoilet. Die boonste verdieping het 'n groot sitarea en speletjieskamer met tafeltennis en veerpyltjies. Gaste kan ook op 1 van die patio's gaan sit en oor die bos uitkyk.

Daar is ook 'n mooi swembad in die binnehof wat tot by die lapa en boma strek. Die lapa het ook 'n binnebraaiplek en 'n kroeg vir kuier as dit reën. Ons het 'n voedingstrog saamgestel om gereelde besoekers soos koedoes, sebras en vlakvarke te lok. Daar is 'n paar hokke vir die ontwykende nagapies in die bome.

Marloth Park deel 'n grens met die suidoostelike deel van die Krugerwildtuin en is relatief naby die Korkodilbrug- en Malelane-hekke vir dagritte. Die huis is langsaan die park en is omring deur welige plantegroei en bome. Daar is verskeie voëlspesies en wild in die omgewing wat jou nou en dan kom begroet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 14 Aantal kamers: 7 Aantal badkamers: 5
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 7
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Toilet
Badkamer 4

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 5

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Satelliet-TV

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Vermaak

  • Dvd
  • Gedeelde dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 41 resensies vir Njala Lodge
Netheid
4.1/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 2368 Woodpecker, , Marlothpark, 1320, Mpumalanga
  • Gaste dink Njala Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 650
R3 650 R2 555
per nag (plek vir 14)
Vanaf R3 650
R3 650 R2 555
per nag (plek vir 14)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2368 Woodpecker, , Marlothpark, 1320, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdacf67410c2155e98dfad25442eef82da34c3493dc44f62bdad2dd51a73e3e14d5cb476ca55ea570f19d230b627f5e39705c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 650 nouVanaf R2 555 per nag (plek vir 14) 41 5 1 5 2368 Woodpecker Marloth Park 1320 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.34355 31.78206

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang