Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Njiri Lodge - Your Place in Africa

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Jonathan V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Great. Baie lekker gekuier en gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Rustig rustig rustig. Heerlik gebly die hele week.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sophia
Njiri Lodge - Your Place in Africa
Thanks for your time to review. So glad you enjoyed our home; it's a great place to recover from the stress of life and spend time with family.

Linda D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Ons was nie een oomblik verveeld nie. Die bos, diere en stilte is ongelooflik. Dit was 'n heerlike 5 dae in die bos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sophia
Njiri Lodge - Your Place in Africa
Njiri Lodge is a special space where you can feed the soul, set new goals, relax, and most importantly, just enjoy the animals, silence, and family. We are so glad you had fun.

Juan-pierre T
Kort verblyf
4.6
Sep 2024

Amazing. It was an experience to have; I would definitely go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Sophia
Njiri Lodge - Your Place in Africa
Hi, so glad you enjoyed! Life has to be rewarded, and this is a good place to relax. You're welcome any time.

Natasha V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jun 2024

Heerlik gebly, lekker gerus. Bosveld en die stilte geniet. Lekker gekuier en die bosveld geniet.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan J
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jan 2022

Dit was regtig baie lekker en rustig. Hy kort asb. net 'n aircon. Ons het so warm gekry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Carol H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2021

Wonderlike plek. Ons was by Njiri oor paasnaweek. Ons sal vir seker weer daar gaan bly. Dis 'n gerieflike huis met alles wat jy nodig het. Dis baie skoon en netjies. Aircons vir somer seisoen is 'n aanbeveling. Ek sal dit vir enige persoon aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sophia
Njiri Lodge - Your Place in Africa
Hi So glad you enjoy it, I will pass the comments on the team appreciated. Please keep safe hope to see you again soon. Sophia

Patrys F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2021

Wonderlike rustige wegbreek. Baie netjies en skoon, rustige atmosphere.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sophia
Njiri Lodge - Your Place in Africa
Hello so glad you enjoyed this well-earned break it was lovely hosting you. Sophia

Claudette V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Okt 2021

Heerlike, skoon, netjiese plek. Ons het heerlik gekuier, al wat net kan verander is die matrasse van die beddens, dit was hard gewees. Maar verder het ons baie lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gavin K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jun 2021

Uitstekende waarde vir geld en baie rustig. Gerda was 'n uitstekende gasvrou en het moeite gedoen om ons te help. Die huis is basies en gemaklik en dus goeie waarde vir geld. Die huis het 'n bietjie opknappingswerk nodig met sekere kragpunte wat nie werk nie. Ek stel ook voor dat hulle kyk na die algehele beligting aangesien sekere areas nie genoeg lig het nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Sophia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Volstruisweg 1604, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA436dde592cd3599da7d29452177937cfeadb9ff5f4e11c0ec052ce9feb885c68daab1c3b8202ab14e7aeea1d4c14d34a0b91?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6) 21 5 1 5 1604 Volstruis Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -25.347684087806 31.758098542328

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang