Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nkasa Lupala Tented Lodge

Tentekamp

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Tertia W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2022

'n Absolute belewenis en beslis die hoogtepunt van al die toere of reise wat ons al ooit oor die jare afgelê het! Ongerepte natuur met baie wild wat onverstoord daarin kan leef. 'n Lieflike gaste-opset met veilige tente en gasvryheid van die eienaar en sy personeel. Die maaltye was boonop heerlik. Al wat bietjie gepla het, was die onbeskikbaarheid van warm water vir stort. Steeds sal ons wil teruggaan, die drie nagte was te kort! Net jammer dat ons geen renosters in die omgewing kon sien nie. Die rivierrit tussen die seekoeie deur was super spesiaal!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Suzanne Geverifieer

Eiendomme 21

Resensies 47

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 5 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 5 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lupala-eiland, Nkasa Lupala Nasionale Park, Caprivi, 0000, Zambezi
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf8160789fbc7bc511537631d5e941ebec6c7803a74532fa1472616bd72345567126dfe53d1489666768c2fa76392d30ef395?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 400 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 Lupala island Nkasa Lupala National Park 0000 Zambezi 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -18.329375 23.672084

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang