Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nkomazi Kruger Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Koos D
1 nag
5.0
Sep 2022

Ons het 'n heerlike tyd gehad by Nkomazi Kruger Lodge, vreeslike vriendelike diens en baie skoon, sal beslis weer daar oorbly. Sien die sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine D
Kort verblyf Besigheidsreis
3.4
Mei 2022

Vriendelike diens, gerieflike kamer. Vir die prys word 'n baie hoër standaard verwag.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Reinette L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2020

Netjies skoon en baie vriendelike staf. Pragtige plek. 5 Ster diens. Veilig

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanie N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2020

It was great. The room I booked was D3, but they put us in E3. We showered with cold water, the geyser was not working.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
George
Nkomazi Kruger Lodge
Dear Sanie, Thank you for your feedback. We apologise profusely for the inconvenience regarding the geyser. We have given attention to matter. Looking forward welcoming you back. Regards and blessings George GM & Team

Maria Aletta N
1 nag
5.0
Sep 2019

Dit was baie netjies en baie pragtig. Die personeel by ontvangs was baie vriendelik en behulpsaam. Die verblyf was pragtig sal dit vir enige een aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magdaleen S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2017

Heerlik, rustige omgewing, netjies en goed toegeruste en versorgde eenheid. Gerieflik naby N4. Heerlik rustige omgewing. Pragtige uitsig. Netjies en goed toegeruste en versorgde eenheid. Genoeg gerieflike en veilige parkeerplek. Gerieflik naby N4.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jurie R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2017

Bo verwagting en netjies. Het dit baie geniet. Pragtige netjiese plek en 'n lieflike dam en water om jou. Kan net rustig lê by swembad of visvang. Naby wildtuinhek as jy vir die dag wil diere gaan kyk. Lieflike braai area op houtdek by dam. Maklike toegang van N4.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Delisile M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Des 2017

Amazing. Had a great stay with my family! Will surely come back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

George Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R2 700
R 2 700 R 2 160
per nag (plek vir 3)
Vanaf R2 700
R 2 700 R 2 160
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 43 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strathmore Plaas 207, Rockvale Ridge Lodge, Malelane, 1320, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf53f9f045a450942d9ea790581fcf8ec91dfeb80fd5b687ee41b208aa95c9de055f464367bd0a7c13d5e09b3e89c9528884?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 700 nouVanaf R2 160 per nag (plek vir 3) 8 5 1 5 Strathmore Farm 207 Rockvale Ridge Lodge 1320 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.524444506562 31.409242898299

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang