Nkomazi Kruger Lodge
Kry 20% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 40 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strathmore Plaas 207, Rockvale Ridge Lodge, Malelane, 1320, Mpumalanga
-
Vanaf
R2 640R2 112 per nag (plek vir 2) -
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Nkomazi Kruger Lodge bied B&B- en selfsorgverblyf in 'n pragtige, plattelandse atmosfeer, tussen bosveld en suikerriet in netjiese tuine, met 'n uitsig van die water. Die lodge is sowat 20 minute se ry vanaf die Krugerwildtuin, die tuiste van die Groot 5. Die lodge is ideaal vir gesinne en sakereisigers.
Verblyf word gebied in 13 kamers daar is dubbelkamers en gesinseenhede. Elke kamer is smaakvol versier en beskik oor 'n en suite-badkamer, sekere DStv-kanale, WiFi, lugversorging, 'n volledig toegeruste kombuis en 'n privaat terras met toegang tot die sondek en swembadarea.
Gaste kan swem of op die sonstoele op die sondek ontspan. Die lodge bied ook ingeboude braaigeriewe, visvanggeleenthede in die dam op die perseel en oorgenoeg veilige parkeerplek vir bote en waentjies. 'n Lughawependeldiens is op versoek beskikbaar en toere van nabygeleë besienswaardighede kan gereël word.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Portier
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Troeteldiere indien gereël
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Piekniek-middagete
- Tee
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Rekenaar Netwerklewering
- Internet
- Televisie
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
George Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Strathmore Plaas 207, Rockvale Ridge Lodge, Malelane, 1320, Mpumalanga
- Gaste dink Nkomazi Kruger Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Matsulu Nasionale Krugerwildtuin Mpumalanga
- Kapasiteit: 40 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strathmore Plaas 207, Rockvale Ridge Lodge, Malelane, 1320, Mpumalanga
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang