Nkonkoni Fishing Camp
Beskrywing
Elke safaritent bied slaapplek vir 6 gaste in stapelbeddens en 1 gas in 'n enkelbed. Elke chalet het 'n buitestort en 'n toilet. Die chalets beskik oor waaiers en het 'n privaat boma vir kook met 'n tweeplaatstoof, 'n yskas-vrieskas, 'n gasstoof, eetgerei en breekware, asook braaigeriewe. Die tente deel die gebruik van 'n gemeenskaplike boma met DStv, 'n vuurput, addisionele kookgeriewe en 'n gemeenskaplike plonspoel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
3 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Oond
- •Stoof
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Kinders 0 - 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Kinders 13 - 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Alle akkommodasie is selfsorg. Spyseniering vir 4 of meer gaste kan egter op versoek gereël word.
'n Daaglikse skoonmaakdiens is beskikbaar.
Hout, ys, aas en basiese voorraad word by die kamp se kantoor verkoop.
Vuurmaakhout mag nie opgetel word nie.
Die hekke by Pongola Wildresservaat is oop van 6:00 tot 18:00.
R250 per voertuig sal gehef word vir gaste wat laat arriveer en vroeg vertrek.
'n Vrywaringsvorm moet met aankoms by die hek geteken word.
Wandelinge en fietsry word nie buite die elektriese heining toegelaat nie.
Die kamp is afgebaken met 'n elektriese heining.
Rondry na donker is streng verbode.
Ons laat ongelukkig nie dagbesoekers toe nie.
Gaste moet asb. hul eie lanterns en flitse saambring, in die geval van beurtkrag.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié lugversorgde chalet kan 4 gaste akkommodeer in 1 slaapkamers met 4 beddens. Die chalet het 'n badkamer met 'n Victoriaanse bad, asook 'n buitestort. Die chalet het 'n kombuis wat toegerus is met 'n stofie en oond, 'n yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. 'n Privaat boma met braaigeriewe is beskikbaar. Daar is ook 'n gemeenskaplike boma met DStv, 'n vuurput, addisionele kookgeriewe, en 'n gemeenskaplike plonspoel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
4 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Toilet
Badkamer
Stort
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Oond
- •Stoof
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Kinders 0 - 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Kinders 13 - 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Alle akkommodasie is selfsorg. Spyseniering vir 4 of meer gaste kan egter op versoek gereël word.
'n Daaglikse skoonmaakdiens is beskikbaar.
Hout, ys, aas en basiese voorraad word by die kamp se kantoor verkoop.
Vuurmaakhout mag nie opgetel word nie.
Die hekke by Pongola Wildresservaat is oop van 6:00 tot 18:00.
R250 per voertuig sal gehef word vir gaste wat laat arriveer en vroeg vertrek.
'n Vrywaringsvorm moet met aankoms by die hek geteken word.
Wandelinge en fietsry word nie buite die elektriese heining toegelaat nie.
Die kamp is afgebaken met 'n elektriese heining.
Rondry na donker is streng verbode.
Ons laat ongelukkig nie dagbesoekers toe nie.
Gaste moet asb. hul eie lanterns en flitse saambring, in die geval van beurtkrag.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié lugversorgde chalet kan 4 gaste akkommodeer in 1 slaapkamer met 4 beddens. Die chalet het 'n badkamer met 'n spa-bad, asook 'n buitestort. Die chalet het 'n kombuis wat toegerus is met 'n stofie en oond, 'n yskas-vrieskas en eetgerei en breekware. 'n Privaat boma met braaigeriewe is beskikbaar. Daar is ook 'n gemeenskaplike boma met DStv, 'n vuurput, addisionele kookgeriewe, en 'n gemeenskaplike plonspoel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
4 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Toilet
Badkamer
Stort
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •En-suite
- •Jacuzzi
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Kinders 0 - 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Kinders 13 - 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Alle akkommodasie is selfsorg. Spyseniering vir 4 of meer gaste kan egter op versoek gereël word.
'n Daaglikse skoonmaakdiens is beskikbaar.
Hout, ys, aas en basiese voorraad word by die kamp se kantoor verkoop.
Vuurmaakhout mag nie opgetel word nie.
Die hekke by Pongola Wildresservaat is oop van 6:00 tot 18:00.
R250 per voertuig sal gehef word vir gaste wat laat arriveer en vroeg vertrek.
'n Vrywaringsvorm moet met aankoms by die hek geteken word.
Wandelinge en fietsry word nie buite die elektriese heining toegelaat nie.
Die kamp is afgebaken met 'n elektriese heining.
Rondry na donker is streng verbode.
Ons laat ongelukkig nie dagbesoekers toe nie.
Gaste moet asb. hul eie lanterns en flitse saambring, in die geval van beurtkrag.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié lugversorgde chalet kan 5 gaste akkommodeer in 2 slaapkamers. Die chalet het 'n badkamer met 'n Victoriaanse bad en 'n aparte toilet, asook 'n buitestort. Die chalet het 'n kombuis wat toegerus is met 'n stofie en oond, 'n yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. 'n Privaat boma met braaigeriewe is beskikbaar. Daar is ook 'n gemeenskaplike boma met DStv, 'n vuurput, addisionele kookgeriewe, en 'n gemeenskaplike plonspoel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Badkamer
Stort
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Oond
- •Stoof
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Kinders 0 - 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Kinders 13 - 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Alle akkommodasie is selfsorg. Spyseniering vir 4 of meer gaste kan egter op versoek gereël word.
'n Daaglikse skoonmaakdiens is beskikbaar.
Hout, ys, aas en basiese voorraad word by die kamp se kantoor verkoop.
Vuurmaakhout mag nie opgetel word nie.
Die hekke by Pongola Wildresservaat is oop van 6:00 tot 18:00.
R250 per voertuig sal gehef word vir gaste wat laat arriveer en vroeg vertrek.
'n Vrywaringsvorm moet met aankoms by die hek geteken word.
Wandelinge en fietsry word nie buite die elektriese heining toegelaat nie.
Die kamp is afgebaken met 'n elektriese heining.
Rondry na donker is streng verbode.
Ons laat ongelukkig nie dagbesoekers toe nie.
Gaste moet asb. hul eie lanterns en flitse saambring, in die geval van beurtkrag.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 42 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pongola Wildresservaat, Jozini-dam, Mkuze, 3969, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang