Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nkonkoni Fishing Camp

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lee Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 45 resensies vir Nkonkoni Fishing Camp
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Jan B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan B

Great place to catch tiger fish.

We love this place as a stopover on our way to St. Lucia. I have caught tiger fish every time I've stayed here. You often see crocodile, hippo, fish eagle, warthog, waterbuck, impala etc.

Nkonkoni Fishing Camp se terugvoer

Thank you, Jan, for your lovely review. It is a pleasure hosting you although your stay is short.

Nkonkoni Fishing Camp
Susan V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V

Ons was 7 mense, en het heerlik gebly en gekuier. Netjies en gerieflik.

Het baie lekker gebly, 'n uitstekende oornagplek.

Nkonkoni Fishing Camp se terugvoer

Thanks Susan.

Nkonkoni Fishing Camp
Catharina M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catharina M

Taking a break with 3 teens.

Had a great experience at Nkonkoni Fishing Camp as a stopover en route to our final destination. The tent was well equipped and suited our requirements perfectly. Cooling off in the pool was delightful as it was very hot (46°C) at the time. Definitely recommended. Kids (16, 16 & 14) loved it.

Nkonkoni Fishing Camp se terugvoer

Thanks Catherina, we are glad you all enjoyed your stay over.
Kind regards
Lee & Manuel

Nkonkoni Fishing Camp
Hennie B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie B

Excellent

Leigh called us and made sure our stay was excellent.

Chantelle V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle V

Ons het in 'n chalet oornag op pad na Mozambique.

Dit was werklik 'n wonderilike ervaring. Sal definitief volgende keer langer inboek. Ons het die natuurskoon baie geniet. Dis die perfekte plek vir wegbreek en as jy bietjie wild wil gaan kyk. Baie goeie braai en kombuisgeriewe. Badkamers was baie netjies en skoon.

Nkonkoni Fishing Camp se terugvoer

Baie dankie vir die lekker resensie. Ons sien uit om julle weer by ons te verwelkom.

Nkonkoni Fishing Camp
Welma N - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Welma N

Rustig, privaat, voldoende toegerus.

Personeel was buitengewoon tegemoetkomend!

Nkonkoni Fishing Camp se terugvoer

Baie dankie Wilma.

Nkonkoni Fishing Camp
Johan H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H

Rus en vrede.

Baie goeie waarde vir geld. Lekker stil, mooi natuur, vlakvarke, njalas elke oggend en middag op ons grasperk.

Sharon P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon P

Back again because it's great.

This was a second visit because it's such a beautiful and quiet place. Lovely chalet (better than photos!), well-equipped with everything we need for a relaxing self-catering retreat. The animals graze in front of the chalets and the pool area is a great place to chill out. Highly recommend Nkonkoni.

Nkonkoni Fishing Camp se terugvoer

Thank you Sharon. We are glad you enjoyed your second visit and got to relax in the peace and quiet.

Nkonkoni Fishing Camp
Werner L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Werner L

Baie rustig. Baie netjies.

Ek het dit baie waardeer dat Lee my voor die tyd gebel het om te hoor of ek braaihout en ys sal benodig. Dit is die klein dinge wat 'n groot verskil maak.

Hillary H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hillary H

Comfortable and inviting.

Attractive camp with visiting animals. It is a great place to relax and find peace. The boma is an added bonus, as is the outside shower. It would have been nice to have a tea tray supplied. I was surprised to pay for our first bundle of wood.

Jason L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jason L

Awesome location, tranquil surroundings and great fishing.

Great destination for a family holiday, loads to do for everyone. We saw lots of game and caught plenty fish of all species. We will be there soon.

Nkonkoni Fishing Camp se terugvoer

Thanks Jason, looking forward to your next visit.

Nkonkoni Fishing Camp
Machiel B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Machiel B

Rustig.

Alles was skoon en netjies. Chalets word daagliks gediens, insluitend die braai-area. Meeste van die visvangtoerusting wat baie keer vergeet word, word ook daar verkoop.

Nkonkoni Fishing Camp se terugvoer

Thank you Machiel, you guys certainly had a good couple of days fishing.

Nkonkoni Fishing Camp
Urissa T - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Urissa T

Relaxing.

Was a peaceful environment and got to see some animals close up.

Nkonkoni Fishing Camp se terugvoer

Thank you Urissa, the nyalas and warthogs have made Nkonkoni their home.

Nkonkoni Fishing Camp
Joanita C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joanita C

Rustig, netjies en veilig.

Veilige plek om te oornag op pad na Mosambiek.

Nardus H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nardus H

Ongelooflik.

Ongelooflike ervaring en diens van Lee en Manuel.

Nkonkoni Fishing Camp se terugvoer

Baie dankie Nardus. Ons is bly jy het dit geniet.

Nkonkoni Fishing Camp
Johan V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Baie lekker ontspan.

Ideale plek vir Tiervis Hengelaar.

Nkonkoni Fishing Camp se terugvoer

Dankie Johan. Die tiervis is nog steeds aan die gang.

Nkonkoni Fishing Camp
Hennie B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie B

Perfek vir oornag of 'n paar dae bly!

Die kamers is gerieflik en skoon. Sal dit beslis aanbeveel vir enige iemand wat graag 'n oornagstop wil doen of sommer net 'n paar dae wil bly en visvang.

Nkonkoni Fishing Camp se terugvoer

Dankie Hennie, ons is bly jy het ons plek geniet. Hoop volgende keer is daar meer tyd om 'n bietjie tiervis te vang.

Nkonkoni Fishing Camp
Hugo J - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo J

My verblyf by Nkonkoni was uitstekend.

Alles is netjies en skoon en alles is daar wat jy nodig het. Die mense is baie viendelik en professioneel. Ek sal gereeld van die plek gebruikmaak as ek weer daardie rigting gaan. Baie dankie vir 'n besonderse oorslaap. Baie lekker geslaap en het die buitestort geniet, lekker warm water. Pragtig en baie stil.

Chane P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chane P

Fantastiese voëllewe en baie gemaklike verblyf.

Lee en Manuel was vreeslik vriendelik en gasvry. Die eenheid was baie mooi toegerus, alles was netjies en skoon. Ons het die mooiste uitsig oor die bos gehad waar ons heerlik op die stoepie kon sit en voëls kyk en die braaiarea met sy boma was ook 'n pluspunt. Ons het ook lekker geswem om af te koel.

Kobus E - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus E

Very pleasant stay.

Clean an cater for all needs. Perfect over night stay. Owners contacted us before hand to establish time of arrival. Made us feel welcomed.

Rickus V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rickus V

Rustigheid en skoon.

Stilte in die natuur.

Anton R - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anton R

Lekker gemaklike verblyf, genoeg spasie, lekker buitestort, heerlike atmosfeer.

Alhoewel ons net twee mense was, is dit steeds waarde vir geld. As die tent vol bespreek word, is dit goedkoop. Lekker privaat, gerieflike braaiplek met genoeg gerei.

Marius M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marius M

Tiger Fishing hotspot.

Very friendly staff at this beautiful location. Very clean and cosy with a different outdoor shower. Great Tiger Fishing spot. Lots of wild animals and birds in the area. We really enjoyed it and will defiantly visit again.

Nkonkoni Fishing Camp se terugvoer

Thank you Marius, don't leave it too long before you visit us again.

Nkonkoni Fishing Camp
Steven W - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steven W

Baie rustig, baie geniet.

Dit was ons tweede terugkeer na 6 maande en ons beplan weer vir volgende jaar April. Dit sê natuurlik alles! Die oord is 'n pragtige juweel in die natuurreservaat. Baie rustig en na aan die natuur. Pragtig skoon, veilig en privaat uitgelê. Die personeel is uiters bekwaam, vriendelik en behulpsaam. Ons het regtig geen klagtes nie. Direkte toegang tot die Jozinimeer wat 'n groot pluspunt is. Baie dankie!

Nkonkoni Fishing Camp se terugvoer

Thank you Steven.
We look forward to your visit in April.

Nkonkoni Fishing Camp
Annesia H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annesia H

Ons was daar op pad na Kosibaai.

Pragtige plekkie, baie netjies en goed ingerig in die Jozini Natuurreservaat. Sal definitief weer daar gaan kuier.

Nkonkoni Fishing Camp se terugvoer

Baie dankie Annesia,
Ons hoop julle sal gou weer kom kuier.
Groete Lee en Manuel

Nkonkoni Fishing Camp
Steven W - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steven W

Ongelooflik lekker en baie ontspannend.

Nkonkoni Fishing Camp is 'n fantastiese, uiters goed toegeruste fasiliteit waar 'n mens heerlik kan ontspan en heeltemal afsluit van die daaglikse dramas. Dit is baie veilig, skoon en netjies. Die dienslewering is op standaard. Die chalets is uiters netjies en mooi oor die terrein geplaas sonder dat mense mekaar pla. Gemaklike beddens en stort onder die sterrehemel was 'n hoogtepunt. Toegang tot die Jozine-meer is maklik en veilig. Die bestuur is uiters vriendelik en gee regtig om vir hulle gaste se welstand. Baie dankie Manual vir al jou hulp en die ekstra myl wat jy geloop het om my boot se propeller reg te maak. Word baie waardeer. Baie dankie.

Nkonkoni Fishing Camp se terugvoer

Thanks very much for your lovely review. We are glad you had a relaxing time and hope your boat is running 100% next time.

Nkonkoni Fishing Camp
Miem P - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Miem P

Pragtig en rustig.

Eerste besoek, maar sal weer daar kuier indien ons in daardie area is.

Frits T - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frits T

Baie lekker plek.

Lekker hier oorgebly op pad Mosambiek toe. Sal nog graag die reservaat wil verken.

Nkonkoni Fishing Camp se terugvoer

Thank you Frits.
Hopefully your stay will be for longer next time.
Kind regards,
Lee and Manuel

Nkonkoni Fishing Camp
Erika H - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika H

Perfek!

Ons het daar oorgeslaap op pad Mosambiek toe! Dit was perfek, skoon, mooi natuur en ons het die swembad baie geniet.

Fanie V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie V

Sien sterre.

Goeie waarde vir geld.

Hester V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hester V

Wonderlike natuurbelewenis.

Lekker vir iemand wat hou van die natuur, maar ons sou graag die T20 krieket wou kyk maar kom nie regkom met die TV nie. Visvang van die oewer af was ook nie moontlik nie.

Nkonkoni Fishing Camp se terugvoer

Thank you for your feedback, Hester. Manuel and I were away. I am sorry to hear about the TV, I hope you reported this to Lona.
The fishing from the side has been very good lately so I am surprised to hear that you couldn't fish.

Nkonkoni Fishing Camp
Barry M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry M

Onvergeetlike verblyf by Nkonkoni.

Die ervaring by Nkonkoni was fantasties. Lee en Manuel gaan uit hul pad om jou tuis te laat voel, is baie gasvry en vriendelik. Toegang tot die kamp is slegs 500 m van die hoofpad af. Die verblyf was skoon en netjies en jy hoef letterlik niks saam te vat nie. Die kombuis is uitgerus met alles. Kamers en beddegoed skoon en netjies. Ek gaan beslis weer Nkonkoni toe. Dankie, Lee en Manuel, vir die gasvryheid.

Nkonkoni Fishing Camp se terugvoer

Baie dankie Barry,

Ons hoop dat julle kom gou weer terug.

Groete

Lee en Manuel

Nkonkoni Fishing Camp
Drienie J - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Drienie J

Dit was 'n belewenis!

Baie dankie Lee vir die hulp met die visvang-uitstappie. Sarel het dit ongelooflik baie geniet. Die tentkamp is beslis 'n moet vakansie veral vir familie reünies. Ons sien jul beslis weer.

Nkonkoni Fishing Camp se terugvoer

Apologies for the reply in English Drienie,......hopefully next time Sarel will land that tiger that got away. The water is looking fantastic at the moment after the good rains so the fishing should be great in the next few months.

Nkonkoni Fishing Camp
Allen V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allen V

Very nice, very friendly staff.

Loved the camp. Great friendly hosts. Plenty of wildlife, including Rhinos. Beautiful setting. Will be back.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie vriendelike personeel.

Was mal oor die kamp. Baie vriendelike gashere. Baie wild, veral renosters. Baie mooi omgewing. Sal beslis weer hier bly.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Nkonkoni Fishing Camp se terugvoer

Thanks for your kind feedback, Allen. You were certainly lucky to see rhino during your stay.

We look forward to seeing you again.

Kind regards,
Lee and Manuel

Nkonkoni Fishing Camp
Johann B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann B

My 2de besoek aan Nkonkoni en dit was nog beter as eerste een. Ongelooflike personeel en ek kan nie wag om weer te besoek.

Baie lekker verblyf en mense is wonderlik, kan dit vir enige iemand aanbeveel wat van natuur hou.

Nkonkoni Fishing Camp se terugvoer

Baie dankie Johann, ons is bly dat jy die spesiale tyd met jou pa by ons geniet.

Groete,
Lee en Manuel

Nkonkoni Fishing Camp
Johann B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann B

Beste selfsorgverblyf in die land vir Pa en seun naweek weg.

Sal net better boot launch pad wil hê.

Nkonkoni Fishing Camp se terugvoer

Baie dankie Johann,
Ons sukkel aanhoudend met die launch plek. Dit het n' bietjie beter geword na die water vlakte opgekom het oor die paas 2 weeke.

Groete Lee en Manuel.

Nkonkoni Fishing Camp
Vuyolwethu M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vuyolwethu M

It was the pleasant destination for my young family.

It provides peace of mind while you enjoy nature, watching animals and hearing the birds singing.

Nkonkoni Fishing Camp se terugvoer

We are glad you enjoyed our peace and quiet.

Kind regards

Lee and Manuel

Nkonkoni Fishing Camp
Evan L - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Evan L

Vriendelike personeel en baie mooi omgewing, dankie.

Sien die sterre.

Nkonkoni Fishing Camp se terugvoer

Dankie Evan, ons is bly jy het dit geniet.
Groete,
Lee en Manuel

Nkonkoni Fishing Camp
Chris V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Chris V

Was baie stil en rustig. Ons was die enigste inwoners in die kamp.

Ons het baie lekker gekuier. Dit was baie stil, aangesien ons die enigste inwoners in die kamp was. Die kamp is baie netjies en die wooneenheid nr 2 was netjies.

Nkonkoni Fishing Camp se terugvoer

Beste Chris,

Baie dankie, ons is baie bly julle het jul tyd met ons geniet.

Groete,
Lee en Manuel

Nkonkoni Fishing Camp
Jacky O - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacky O

Pragtig en rustig.

Alles was perfek, ons net olifante gemis, dit was ook ons rede om daar te bespreek, maar daar was niks nie. Maar ander goed het opgemaak daarvoor. Skoon, stil en so rustig. Baie dankie.

Nkonkoni Fishing Camp se terugvoer

Hi Jacky,
Apologies for replying in English but I think you will have a better chance of understanding my reply.
We are also terribly sad that the elephants have gone north in the drought. They have now been fenced in by the owners in the north of the dam and are not able to wander around the dam freely like they used to.
We are glad you still enjoyed your stay here at Nkonkoni.

Kind regards,
Lee & Manuel

Nkonkoni Fishing Camp
Marthinus B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthinus B

Pragtig.

Baie mooi, goed versorgde wooneenhede.

Michelle S - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle S

Dit was fantasties en ons sal definitief weer gaan!

Sien sterre.

Nkonkoni Fishing Camp se terugvoer

Beste Michelle,

Ek is bly dat julle dit geniet het. Ons sien uit na jul volgende besoek.

Nkonkoni Fishing Camp
Nozipho M - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nozipho M

Perfect escape.

A perfect escape from our daily madness to unwind and recharge your battery. However please get rid of that mouse, it kept on scratching things for the whole night.

Nkonkoni Fishing Camp se terugvoer

Thank you Nozipho, I am sorry you were kept awake with our mouse looking for food. This time of year is a challenge as they seem to come in looking for food. I wish you had told us when you checked out. I hope it hasn't kept too many others awake.
I will do my best to relocate it.

Kind regards,

Lee

Nkonkoni Fishing Camp
Louis V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis V

Heerlik.

Baie rustig en lekker plek. Sal vir seker weer 'n besoek aan hulle beplan.

Nkonkoni Fishing Camp se terugvoer

Dankie Louis,

Ons sien uit om julle weer te sien.

Groete, Lee en Manuel

Nkonkoni Fishing Camp
Anonieme gas - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R760
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 42 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pongola Wildresservaat, Jozini-dam, Mkuze, 3969, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8d6fc6c82edaa5bac4b80544da670872de62b1cacfc01eb938c02ead2aa5b8bcecff58fb701ec71fd4f2b017d05e08afb4f2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R760 per nag, vir 2 mense 45 5 1 5 Pongola Game Reserve Jozini Dam 3969 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.539003407276 31.98094367981

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang