Nkonkoni Fishing Camp
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Lee Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 45
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Jan B - Jul 2024
Algehele gradering
Great place to catch tiger fish.
Nkonkoni Fishing Camp se terugvoer
Thank you, Jan, for your lovely review. It is a pleasure hosting you although your stay is short.
Susan V - Jul 2024
Algehele gradering
Ons was 7 mense, en het heerlik gebly en gekuier. Netjies en gerieflik.
Nkonkoni Fishing Camp se terugvoer
Thanks Susan.
Catharina M - Okt 2023
Algehele gradering
Taking a break with 3 teens.
Nkonkoni Fishing Camp se terugvoer
Thanks Catherina, we are glad you all enjoyed your stay over.
Kind regards
Lee & Manuel
Hennie B - Aug 2023
Algehele gradering
Excellent
Chantelle V - Jul 2023
Algehele gradering
Ons het in 'n chalet oornag op pad na Mozambique.
Nkonkoni Fishing Camp se terugvoer
Baie dankie vir die lekker resensie. Ons sien uit om julle weer by ons te verwelkom.
Welma N - Jul 2023
Algehele gradering
Rustig, privaat, voldoende toegerus.
Nkonkoni Fishing Camp se terugvoer
Baie dankie Wilma.
Johan H - Apr 2023
Algehele gradering
Rus en vrede.
Sharon P - Jan 2023
Algehele gradering
Back again because it's great.
Nkonkoni Fishing Camp se terugvoer
Thank you Sharon. We are glad you enjoyed your second visit and got to relax in the peace and quiet.
Werner L - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie rustig. Baie netjies.
Hillary H - Sep 2023
Algehele gradering
Comfortable and inviting.
Jason L - Mrt 2023
Algehele gradering
Awesome location, tranquil surroundings and great fishing.
Nkonkoni Fishing Camp se terugvoer
Thanks Jason, looking forward to your next visit.
Machiel B - Mrt 2023
Algehele gradering
Rustig.
Nkonkoni Fishing Camp se terugvoer
Thank you Machiel, you guys certainly had a good couple of days fishing.
Urissa T - Mrt 2023
Algehele gradering
Relaxing.
Nkonkoni Fishing Camp se terugvoer
Thank you Urissa, the nyalas and warthogs have made Nkonkoni their home.
Joanita C - Mei 2023
Algehele gradering
Rustig, netjies en veilig.
Nardus H - Des 2022
Algehele gradering
Ongelooflik.
Nkonkoni Fishing Camp se terugvoer
Baie dankie Nardus. Ons is bly jy het dit geniet.
Johan V - Nov 2022
Algehele gradering
Baie lekker ontspan.
Nkonkoni Fishing Camp se terugvoer
Dankie Johan. Die tiervis is nog steeds aan die gang.
Hennie B - Nov 2022
Algehele gradering
Perfek vir oornag of 'n paar dae bly!
Nkonkoni Fishing Camp se terugvoer
Dankie Hennie, ons is bly jy het ons plek geniet. Hoop volgende keer is daar meer tyd om 'n bietjie tiervis te vang.
Hugo J - Mei 2022
Algehele gradering
My verblyf by Nkonkoni was uitstekend.
Chane P - Okt 2022
Algehele gradering
Fantastiese voëllewe en baie gemaklike verblyf.
Kobus E - Aug 2022
Algehele gradering
Very pleasant stay.
Rickus V - Okt 2022
Algehele gradering
Rustigheid en skoon.
Anton R - Jul 2022
Algehele gradering
Lekker gemaklike verblyf, genoeg spasie, lekker buitestort, heerlike atmosfeer.
Marius M - Mrt 2022
Algehele gradering
Tiger Fishing hotspot.
Nkonkoni Fishing Camp se terugvoer
Thank you Marius, don't leave it too long before you visit us again.
Steven W - Okt 2021
Algehele gradering
Baie rustig, baie geniet.
Lees meerNkonkoni Fishing Camp se terugvoer
Thank you Steven.
We look forward to your visit in April.
Annesia H - Apr 2021
Algehele gradering
Ons was daar op pad na Kosibaai.
Nkonkoni Fishing Camp se terugvoer
Baie dankie Annesia,
Ons hoop julle sal gou weer kom kuier.
Groete Lee en Manuel
Steven W - Mei 2021
Algehele gradering
Ongelooflik lekker en baie ontspannend.
Lees meerNkonkoni Fishing Camp se terugvoer
Thanks very much for your lovely review. We are glad you had a relaxing time and hope your boat is running 100% next time.
Miem P - Mrt 2021
Algehele gradering
Pragtig en rustig.
Frits T - Okt 2021
Algehele gradering
Baie lekker plek.
Nkonkoni Fishing Camp se terugvoer
Thank you Frits.
Hopefully your stay will be for longer next time.
Kind regards,
Lee and Manuel
Erika H - Jan 2020
Algehele gradering
Perfek!
Fanie V - Des 2020
Algehele gradering
Sien sterre.
Hester V - Feb 2020
Algehele gradering
Wonderlike natuurbelewenis.
Nkonkoni Fishing Camp se terugvoer
Thank you for your feedback, Hester. Manuel and I were away. I am sorry to hear about the TV, I hope you reported this to Lona.
The fishing from the side has been very good lately so I am surprised to hear that you couldn't fish.
Barry M - Des 2018
Algehele gradering
Onvergeetlike verblyf by Nkonkoni.
Lees meerNkonkoni Fishing Camp se terugvoer
Baie dankie Barry,
Ons hoop dat julle kom gou weer terug.
Groete
Lee en Manuel
Drienie J - Des 2018
Algehele gradering
Dit was 'n belewenis!
Nkonkoni Fishing Camp se terugvoer
Apologies for the reply in English Drienie,......hopefully next time Sarel will land that tiger that got away. The water is looking fantastic at the moment after the good rains so the fishing should be great in the next few months.
Allen V - Nov 2018
Algehele gradering
Very nice, very friendly staff.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie vriendelike personeel.
Was mal oor die kamp. Baie vriendelike gashere. Baie wild, veral renosters. Baie mooi omgewing. Sal beslis weer hier bly.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Nkonkoni Fishing Camp se terugvoer
Thanks for your kind feedback, Allen. You were certainly lucky to see rhino during your stay.
We look forward to seeing you again.
Kind regards,
Lee and Manuel
Johann B - Nov 2018
Algehele gradering
My 2de besoek aan Nkonkoni en dit was nog beter as eerste een. Ongelooflike personeel en ek kan nie wag om weer te besoek.
Nkonkoni Fishing Camp se terugvoer
Baie dankie Johann, ons is bly dat jy die spesiale tyd met jou pa by ons geniet.
Groete,
Lee en Manuel
Johann B - Apr 2018
Algehele gradering
Beste selfsorgverblyf in die land vir Pa en seun naweek weg.
Nkonkoni Fishing Camp se terugvoer
Baie dankie Johann,
Ons sukkel aanhoudend met die launch plek. Dit het n' bietjie beter geword na die water vlakte opgekom het oor die paas 2 weeke.
Groete Lee en Manuel.
Vuyolwethu M - Des 2018
Algehele gradering
It was the pleasant destination for my young family.
Nkonkoni Fishing Camp se terugvoer
We are glad you enjoyed our peace and quiet.
Kind regards
Lee and Manuel
Evan L - Nov 2018
Algehele gradering
Vriendelike personeel en baie mooi omgewing, dankie.
Nkonkoni Fishing Camp se terugvoer
Dankie Evan, ons is bly jy het dit geniet.
Groete,
Lee en Manuel
Chris V - Jul 2018
Algehele gradering
Was baie stil en rustig. Ons was die enigste inwoners in die kamp.
Nkonkoni Fishing Camp se terugvoer
Beste Chris,
Baie dankie, ons is baie bly julle het jul tyd met ons geniet.
Groete,
Lee en Manuel
Jacky O - Des 2017
Algehele gradering
Pragtig en rustig.
Nkonkoni Fishing Camp se terugvoer
Hi Jacky,
Apologies for replying in English but I think you will have a better chance of understanding my reply.
We are also terribly sad that the elephants have gone north in the drought. They have now been fenced in by the owners in the north of the dam and are not able to wander around the dam freely like they used to.
We are glad you still enjoyed your stay here at Nkonkoni.
Kind regards,
Lee & Manuel
Marthinus B - Des 2017
Algehele gradering
Pragtig.
Michelle S - Apr 2017
Algehele gradering
Dit was fantasties en ons sal definitief weer gaan!
Nkonkoni Fishing Camp se terugvoer
Beste Michelle,
Ek is bly dat julle dit geniet het. Ons sien uit na jul volgende besoek.
Nozipho M - Apr 2017
Algehele gradering
Perfect escape.
Nkonkoni Fishing Camp se terugvoer
Thank you Nozipho, I am sorry you were kept awake with our mouse looking for food. This time of year is a challenge as they seem to come in looking for food. I wish you had told us when you checked out. I hope it hasn't kept too many others awake.
I will do my best to relocate it.
Kind regards,
Lee
Louis V - Okt 2017
Algehele gradering
Heerlik.
Nkonkoni Fishing Camp se terugvoer
Dankie Louis,
Ons sien uit om julle weer te sien.
Groete, Lee en Manuel
Anonieme gas - Sep 2017
Algehele gradering
- Kapasiteit: 42 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pongola Wildresservaat, Jozini-dam, Mkuze, 3969, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang