Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nkwasi Lodge

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Elize V
1 nag
5.0
Jan 2025

Gemaklik en lekker. Ons het baie lekker gebly. Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Die kaners was gemaklik en ons het baie tuisgevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hein
Nkwasi Lodge
Baie dankie vir die pragtige resensie! Julle was uiters aangename gaste. Dit was 'n voorreg om julle hier te kon akkommodeer. Julle sal altyd welkom wees by Nkwasi Lodge! Groete Hein & Thelma

Eric K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Super awesome. Baie lekker! Super gerieflik, skoon en netjies! Ten volle toegerus. Swembad 'n pluspunt. Die eienaar is baie aangenaam en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hein
Nkwasi Lodge
Baie dankie vir die pragtige terugvoer! Dit was vreeslik lekker om julle te ontmoet. Baie aangename gaste. Ons hoop ons sien julle binnekort weer. Julle sal altyd welkom wees by ons. Geniet julle boeremusiek toere! Groete Hein

Fransie C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Sal definitief weer hier bly. Was baie aangenaam. Dit was baie netjies en personeel was baie vriendelik. Als was soos geadverteer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hein
Nkwasi Lodge
Baie dankie vir jou pragtige review! Julle is baie aangename gaste en altyd meer as welkom by ons. Vriendelike groete, Hein en Thelma

Carina K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie lekker. Baie mooi plek en vriendelike gasheer. Sal beslis weer daarna toe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hein
Nkwasi Lodge
Baie dankie vir die mooi terugvoer! Julle was wonderlike gaste. Hoop ons sien julle weer! Julle is enige tyd welkom by ons. Groete, Hein & Thelma

Ronnie O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Ons het baie lekker gekuier en sal weer so maak. Ons het baie lekker gebly en die kamer was mooi, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hein
Nkwasi Lodge
Baie dankie vir die mooi terugvoer! Julle was wonderlike gaste en ons hoop om julle gou weer te sien. Groete, Hein & Thelma

Jannie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Ons het baie lekker gebly, dankie Hein. Baie lekker gebly, skoon, netjies en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hein
Nkwasi Lodge
Baie dankie vir die mooi review, Jannie! Dit was baie aangenaam om gaste soos julle te ontvang! Hoop ons sien julle gou weer. Groete, Hein.

Sheldon P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Nov 2024

Pleasant stay and the host was very friendly. The stay was pleasant and was extremely accommodating. The location was convenient; it is close to shops and a short drive to town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Hein
Nkwasi Lodge
Thank you for your review! It was a pleasure to accommodate you. Hope to see you soon again. Kind regards, Hein & Thelma Nkwasi Lodge

Hendrik H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Fantasties en uitstekend. Oom Hein was 'n uitmuntende en wonderlike gasheer. Hy laat mens sommer baie tuis voel. Baie dankie vir die vriendelikheid daar in min van oom se soort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Hein
Nkwasi Lodge
Baie dankie vir die pragtige terugvoer! Dis altyd vir ons lekker om gawe en netjiese gaste soos julle te ontvang. Julle sal altyd welkom wees by Nkwasi. Hoop om julle gou weer te sien. Vriendelik groete, Hein

Anel A
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Netjies, skoon, billik. Gelukkige verblyf, netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hein
Nkwasi Lodge
Baie dankie vir die goeie terugvoer! Hoop ook julle gou weer te sien. Groete, Nkwasi Lodge

Annelize D
1 nag Gesin met tieners
4.6
Sep 2024

Very friendly owner. It was a pleasant stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Hein Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 40

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grenstraat 42 A, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA894fa762d48f06ab06bf1fb23c54e6a5b74aba8b01458c4f0c222fa9ca504f0c3ba25714b301b7741cf5148d6c37b301d6bf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 42 A Grens Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.9178574 27.4552947

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang