Nkwasi Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Hein Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 32
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Carina K - Sep 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Nkwasi Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoer! Julle was wonderlike gaste. Hoop ons sien julle weer! Julle is enige tyd welkom by ons.
Groete,
Hein & Thelma
Ronnie O - Aug 2024
Algehele gradering
Ons het baie lekker gekuier en sal weer so maak.
Nkwasi Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoer! Julle was wonderlike gaste en ons hoop om julle gou weer te sien.
Groete,
Hein & Thelma
Jannie B - Mrt 2024
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly, dankie Hein.
Nkwasi Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die mooi review, Jannie! Dit was baie aangenaam om gaste soos julle te ontvang! Hoop ons sien julle gou weer. Groete, Hein.
Annelize D - Sep 2024
Algehele gradering
Very friendly owner.
Sharon N - Sep 2024
Algehele gradering
Thank you, Hein.
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Grenstraat 42 A, Parys, 9585, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang