Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nkwazi Lake Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Heila P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2023

Die uitsig vanaf Nkwazi Lake Lodge is asemrowend! Ons het heerlik gebly in die pragtige chalet wat uitkyk oor die Jozinidam. Die kamers is ruim. Skoon en baie netjies! Die etes was baie keurig voorberei, diens wat puik. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Nkwazi Lake Lodge sien ons beslis gou weer.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bruce P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2020

Relaxed environment, pleasant staff and tasty food. Very good game viewing. Stunning view from veranda of the bungalow, abundant game along the river to see.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wim
Nkwazi Lake Lodge
Good morning Bruce I hope you are well today. Thank you for the lovely review received. We are glad that you had such a great stay. We look forward to booking for you in the near future again. Have a great day. Kind Regards Marietjie Rippon

Sanet G
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Des 2019

Pad na die lodge is meer geskik vir SUV-tipe voertuie en moet aan gaste gekommunikeer word. Ligging en uitsig is great. Pad na lodge vir SUV-voertuie. Etes was smaaklik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Wim
Nkwazi Lake Lodge
Goeiemore Sanet Baie dankie vir jou terugvoering. Ons sal jou voorstel ter harte neem om nuwe gaste te laat weet. Ons hou die paaie in die beste toestande soos ons kan. Met elke groot reens word die paaie ook gesleep, ons wag nou maar geduldig vir die reen. Ek is bly julle het die lodge en etes geniet. Ons sien julle hopelik gou weer en hopelik nie weer 4 jaar voor ons julle weer sien nie. Mooi bly en lekker dag daar. Groete Marietjie Rippon

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Wim Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R3 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R3 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pongola Wildreservaat, Pongolwane-deel, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA35ebeb602523ad62d2c428b63b2da5bbfa10271bf7cc56ecdbdcb785e1bfc9f8931558af3624cbae2176ff5582a2c34f6d02?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 300 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 Pongola Game Reserve Pongolwane Section 3170 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-18:00 10:00 -27.379605555556 31.898588888889

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang