Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oude Berg Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Janet S
1 nag
4.8
Okt 2022

Conveniently located. The tasteful décor gives a homely feel and with the beautiful garden. It makes for an oasis with a convenient location. Jan is very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Theo & Zita
Oude Berg Guesthouse
Thank you for the wonderful review and rating. We are pleased that your stay with us was to your satisfaction and that you enjoyed what the property has to offer. The location of our Guest House is certainly unbeatable in terms of convenience. Hope to welcome you back again sometime soon.

Mariana S
1 nag
4.8
Okt 2022

Sien sterre. Jan is baie gefokus op kliënte diens en dit maak sommer 'n groot verskil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Theo & Zita
Oude Berg Guesthouse
Thank you very much for your fantastic review of your stay with us. It was a pleasure to host you and we hope to welcome you back again.

Carin B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Baie lekker gebly! Netjies, ruim kamer, veilig en ten volle toegerus. Baie dankie vir die heerlike aandjie by julle!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theo & Zita
Oude Berg Guesthouse
Thank you very much for your 5-Star review! We really appreciate your kind comments and excellent rating. Best wishes, Jan & Bridget

Ntshadi O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Perfect location and personalised service. The owner is welcoming and the facility is posh, comfortable and very hygienic. We enjoyed our stay and felt at home. We are definitely coming back and would recommend it to family and friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theo & Zita
Oude Berg Guesthouse
Thank you so much for the amazing review and rating you have given us. It was a pleasure to host you and we are very pleased that you will be recommending us. Knowing that you felt at home, means we have achieved what our aim is, for each and every guest to have a "home away from home" feeling.

Morne' M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2018

Welkom. Absoluut uitstekende akkommodasie en ontbyt met gepaard gaande vriendelike en behulpsame diens van ons gasheer Jan en Bee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lourens H
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2017

Netjies. Baie netjiese kothuis en kamers. Baie lekker, het tuis gevoel en die gasvryheid is fantasties. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Muriel R
Kort verblyf
4.8
Jun 2016

Dit was baie lekker om daar te bly. Ek het baie lekker gebly by die gastehuis. Baie skoon, mense baie aangenaam, veilige plek en naby aan alles. Kan nie vir meer vra nie. Ek sal definitief weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mercia L
1 nag Gesin met tieners
4.0
Apr 2015

Lekker sentraal. Vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Beata B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2014

'n Heerlike, gerieflike kothuis met uiters goeie en vriendelike diens. Die selfsorg kothuis is pragtig ingerig en die stoep en pragtige tuin is 'n bonus. Gerdi en Horst laat jou gou tuis voel en die ontbyt is 'n fees. Die verblyf is stapafstand van restaurante en winkels. Ons sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis H
Kort verblyf
5.0
Des 2013

Die besoek was een van my aangenaamste ervarings ... en ons toer baie. Die gasvrou is gesellig, die B&B keurig en die ontbyt eenvoudig wonderlik. Huislik, maar hoogs professioneel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Theo & Zita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Caledonstraat 10, P.O. Box 742, George, 6530, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmBCmOZuo0MdpUXU6WLk6usYYIYx7IorrsbQhA5eplPQZekUg72?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 10 Caledon Street P.O.Box 742 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.95375068655 22.460201382637

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang