Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

No 2 Sandz

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Nerena Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 112

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 32 resensies vir No 2 Sandz
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Dewald V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald V

Baie lekker woonstel, goed geleë!

Kraaknetjies, gerieflik en binne maklike bereik van vermaaklikhede.

Natashiah J - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natashiah J

Outstanding.

I recently had the pleasure of staying at Sandz #2 boutique-style flat for three weeks, and it was an outstanding experience. The flat was impeccably clean from top to bottom. Every detail, from the polished floors to the fresh linens, reflected the high standard of care taken to maintain the property. The flat itself is beautifully modern, with stylish, contemporary furniture and a sleek design that creates a warm, inviting atmosphere. The space is thoughtfully arranged, making it feel both open and cozy. The decor is elegant yet understated, adding to the overall sense of comfort. In terms of facilities, the flat has everything you could possibly need. The kitchen is fully equipped with high-end appliances, including a dishwasher, oven and microwave. The bathrooms are equally impressive, featuring a modern shower with excellent water pressure and a bathtub. The living area is perfect for relaxing, with a large flat-screen TV, fast Wi-Fi, and a comfortable sofa that’s ideal for lounging after a day out. The location of the flat is truly unbeatable. It's situated just a short walk from the beach, which made it easy to enjoy morning strolls by the water or catch the sunset in the evenings. There are also several shopping centres nearby, offering a great selection of stores, cafes, and restaurants. Whether I wanted to spend a day at the beach, indulge in some retail therapy, or explore the local dining scene, everything was within easy reach. Overall, my stay at Sandz #2 was exceptional. The combination of its cleanliness, modern amenities, and perfect location made it the ideal place to stay. I would highly recommend it to anyone looking for a comfortable and convenient home away from home.

No 2 Sandz se terugvoer

Thank you for your lovely review, Natashiah. It was our pleasure hosting you at No2 Sandz. We are so glad that you enjoyed your stay with us. We hope to see you again soon.

No 2 Sandz
Marius B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius B

Gerieflik met alle noodsaaklikhede beskikbaar.

Ja, baie dankie, skoon, vriendelik, en hulpvaardig.

No 2 Sandz se terugvoer

Dankie Marius.
Ons is bly julle het lekker by No2 Sandz gekuier.
Geniet die kuier saam met julle kinders.

No 2 Sandz
Dee-lynn S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dee-lynn S

Wonderlike wegbreek saam vriende.

Ons het definitief die plek baie geniet. Dit was lekker naby alles. Jy hoef nie te ry nie, jy kan loop na al die plekkies. Die omgewing is baie rustig.

Jane H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jane H

Close to the beach and restaurants. We had a great weekend.

Thank you to the host for hosting us. Home away from home, I would say. We had an amazing weekend at No 2 Sandz and will definitely come again.

No 2 Sandz se terugvoer

Thank you, Jane. We are so glad you enjoyed your stay at No2 Sandz. Hopefully, there will be less wind next time, so the kids can have more fun beach time.

No 2 Sandz
Mart V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mart V

Will definitely stay there again. Thank you Nerena and Retief for everything.

We had a fantastic stay at No 2 Sandz. Friendly and hospitable host. Considerate of their guest needs. Had everything for comfort and the need for a self-catering stay. As it was very warm weather during the stay, the aircon was lovely. Large TV and WiFi kept us entertained when we stayed home. Lots of restaurants, shops, and the beach within walking distance. Also lots of sightseeing within a short driving distance. Can recommend No 2 Sandz, Strand 100%.

No 2 Sandz se terugvoer

Thank you, Mart.
We are so glad you enjoyed your stay at No 2 Sandz.
It was an absolute pleasure meeting you and your family.

No 2 Sandz
Sulette H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sulette H

Ek sal beslis weer by No 2 Sandz bespreek.

Die woonstel is baie gerieflik ingerig en ruim. Alles wat mens nodig het vir 'n heerlike ontspanne verblyf. Dit was 'n bonus om WiFi te hê tydens beurtkrag aangesien ons gewerk het. Die lugreëling was heerlik in die hitte. Nerena het ons baie vriendelik ontvang en dadelik laat tuis voel. Baie dankie!

No 2 Sandz se terugvoer

Dankie Sulette. Ons is bly julle het lekker gekuier by No 2 Sandz. Kom gerus weer kuier.

No 2 Sandz
Shanon L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Shanon L

Son, see, lekker.

Ons het baie lekker gebly. Sy doen soveel moeite!

No 2 Sandz se terugvoer

Dankie Shanon. Ons is bly julle het die vakansie geniet.

No 2 Sandz
Colin A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Colin A

Easy access to the beach and shops.

Peaceful and relaxing.

No 2 Sandz se terugvoer

Thank you, Colin.
Glad you had a relaxing stay at No 2 Sandz.

No 2 Sandz
Natheefa F - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Natheefa F

Relaxing, quiet, good location, close to activities. All in all it was fun.

It was very relaxing, location from the beach was perfect too.

Julia D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julia D

Sal beslis weer van No 2 Sandz gebruik maak.

Die verwelkoming, die geriewe, die diens en die gerieflike ligging het alles net soveel makliker gemaak.

No 2 Sandz se terugvoer

Dankie, Julia. Ons is bly julle het lekker gebly in No 2 Sandz.

No 2 Sandz
Debbie M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie M

It was the perfect stay. Home away from home.

It was a perfect stay. It was a well-planned birthday weekend away with my friends. Thank you so much to Nerena and her husband for allowing us to stay inside until our driver came. We will definitely be back soon. Perfect location. Near to everything. Value for money.

No 2 Sandz se terugvoer

Thank you Debbie. We hope you had a great birthday.

No 2 Sandz
Sasha-lee A - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sasha-lee A

Fun, awesome and chilled.

The house was very clean and safe. It was a pleasant stay. I felt home.

No 2 Sandz se terugvoer

Thank you Sasha-lee. We are glad that you enjoyed your stay.

No 2 Sandz
Madelein Elnie P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein Elnie P

Baie gawe ontvangs, baie netjiese woonstel met soveel esktras.

Ons was baie vriendelik ontvang en deur die woonstel geneem om te wys waar als is ens. Daar was haardroërs in die kamers, netflix, solar ligte, maar wat my die meeste beïndruk het was dat sy vir ons water en melk in die yskas gehad het. Ek vergeet gewoonlik om melk te koop, dus was dit vir my 'n groot plus. Ek sal beslis die verblyf aanbeveel.

No 2 Sandz se terugvoer

Hi Madelein
Dankie vir jou terugvoer. Dit was ons voorreg om julle te kon huisves.
Ons is bly dat julle lekker gekuier het in No2 Sandz

No 2 Sandz
Cecelia H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecelia H

Dit was awesome.

Sal enige tyd weer teruggaan. Woonstel groot genoeg vir 'n gesin van 4.

No 2 Sandz se terugvoer

Dankie Cecilia.
Ons is bly julle het lekker gekuier.

No 2 Sandz
Wilfred D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilfred D

Dit was regtig baie lekker.

Die plek was baie netjies en baie rustig. Dit is ook goed geleë. Sal weer daar wil bly.

No 2 Sandz se terugvoer

Dankie Wilfred.
Ons is bly julle het die tydtjie geniet.

No 2 Sandz
Jeremy James A - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeremy James A

Dit was baie lekker.

Die see is baie naby, die winkels en eetplekke is ook baie naby so Sandz 2 is net op die regte plek.

No 2 Sandz se terugvoer

Dankie Jeremy. Dit was lekker om julle te ontmoet. Bly julle het julle kuier geniet

No 2 Sandz
Candice F - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice F

Peaceful.

Flat is in close proximity of the beach which was a major plus.

No 2 Sandz se terugvoer

We are glad you enjoyed your stay with us, Candice-lee.

No 2 Sandz
Naomi M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi M

Baie lekker gebly.

Daar is veilige toesluitparkering vir jou voertuig. Woonstel is baie netjies, skoon en goed ingerig.

No 2 Sandz se terugvoer

Dankie Naomi. Ons is bly julle het julle kuier geniet.

No 2 Sandz
Astrid F - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Astrid F

Absolutely awesome.

I loved the flat. Quite big and spacious. My son is in a wheelchair so I especially liked that we could move him around freely without bumping into anything. Very safe with underground parking and the bonus is the beach and all amenities were within walking distance, will definitely book a stay again.

No 2 Sandz se terugvoer

Thank you, Astrid. I'm glad you enjoyed your stay. It was a pleasure hosting you.

No 2 Sandz
Sarah W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah W

Our stay was very nice, we enjoyed it so much.

Me and my family went to Sandz for the weekend. What a lovely place, the host was such a lovely, friendly lady, she welcomed us very nicely. The apartment was very beautiful, there was everything we needed and more. The apartment was near the shops and the beach was just in front of us. The children enjoyed themselves so much. I will go there anytime again, the view you have when you are upstairs was wonderful and beautiful. Thanks to the host, we will definitely come again.

No 2 Sandz se terugvoer

Dankie Sarah. Ons is bly julle het julle kuier geniet

No 2 Sandz
Cliff J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cliff J

Fantasmagories.

Kan No 2 Sandz aanbeveel vir enigeen. Woonstel, kinders, tieners, veilig en netjies. 2 min stap vanaf die see en winkels. Toesluitgarage, buiteparkering. Gratis wifi. Vriendelik ontvang deur die eienaar. Baie dankie Nerena, sal enige tyd weer daar wil kuier.

No 2 Sandz se terugvoer

Dankie Cliff. Ons is bly julle het lekker gebly.

No 2 Sandz
Lynne H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynne H

Lovely unit.

Beautiful unit, well furnished, equipped with everything we needed, lots of thought was put into making a home away from home.

No 2 Sandz se terugvoer

Thank you Lynne. We look forward to welcoming you home again in the future.

No 2 Sandz
Francois N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois N

Dit was ons jaarlikse vakansie en sentraal om alles te doen.

Naby swemplek. Naby eetplekke. Sentraal in omgewing vir wat ons alles wou doen.

No 2 Sandz se terugvoer

Dit was heerlik om julle te ontmoet en te huisves in No2 Sandz.

No 2 Sandz
Rozelle S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rozelle S

Baie lekker rustige kuier.

Was baie lekker om by Sandz 2 tuis te gaan, waarde vir geld pragtige skoon plekkie en naby als.

Anonieme gas - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Lee-anne W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-anne W

Everything you could want in a stay away from home.

No 2 Sandz is fully equipped, spacious apartment with everything you need to make your stay comfortable. The whole apartment is neat and well maintained and thought out. We only stayed for a weekend, but our stay was more than comfortable. Would definitely go back, and recommend it for anyone needing well equipped vacation accommodation. The hosts are also very friendly and accommodating. Definitely a 5 star stay.

No 2 Sandz se terugvoer

Thank you Lee-anne.
It was our pleasure hosting you.

No 2 Sandz
Elna T - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna T

Ruim & skoon eenheid wat gerieflik toegerus is. Waarde vir jou geld!

No 2 Sandz is 'n groot twee slaapkamer woonstel met 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis/leefarea. Die woonstel was 100% skoon en baie gerieflik toegerus. Die eienaars was vriendelik en baie gasvry. Ons kan beslis hierdie eenheid aanbeveel en sal beslis weer daar tuisgaan!

No 2 Sandz se terugvoer

Baie dankie, Elna. Dit was heerlik om julle te ontmoet en ons is baie bly julle het julle kuiertjie geniet.

No 2 Sandz
Elizabeth B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth B

Absolutely fantastic.

Our stay at No 2 Sandz was really value for your money, we would definitely come back to your venue, the host/s were very accommodating and polite, thanks for a wonderful stay.

No 2 Sandz se terugvoer

It was our pleasure hosting you and your family Elizabeth. We are so glad you enjoyed your stay.

No 2 Sandz
Queen B J - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Queen B J

Best of them all.

My stay at No 2 Sandz was amazing. Money well spent, lovely apartment. Highly recommended.

No 2 Sandz se terugvoer

Thank you Queen. It was our pleasure hosting you and your friends

No 2 Sandz
Cheriline A - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheriline A

Home away from home.

We absolutely loved our stay at No 2 Sandz apartments. It was truly a home away from home experience. Cosy, neat and just had everything we needed for a peaceful little breakaway. Bonus points as it is literally minutes away from the shops and beach. Will definitely recommend it to anyone. The owners welcome was also a very nice personal touch. 5 stars.

No 2 Sandz se terugvoer

Dankie Cheriline.
Dit was ons plesier.

No 2 Sandz
Ellewaine B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellewaine B

Fantasties.

Ek wil baie dankie sê vir Nerena vir haar gasvryheid en die manier hoe sy ons ontvang het. Ons het 'n baie lekker naweek gehad en ons sal beslis weer 'n bespreking in die verdere toekoms maak. Dis baie rustig, baie naby die see, so dit was 'n groot wen om sommer lekker by die see te gaan loop. Weereens baie dankie. Ek raai enigeen aan om die plek uit te gaan check, jy sal nie teleurgesteld wees nie.

No 2 Sandz se terugvoer

Baie dankie Ellewaine.
Ons hoop julle weer binnekort te verwelkom.

No 2 Sandz
Vanaf R1 000
R1 000 R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 000
R1 000 R900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Sandz, Kerkstraat 3, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA78262ad130ba2bc1be4048b13765eaa0789c8fc9aa2754a3febfcae9fd12ed23f6912fb4271ab8775e73a295103b39f5b445?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R900 per nag (plek vir 4) 32 5 1 5 The Sandz 3 Church Street 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -34.116584612633 18.82613228532

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang