Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

No 2 Sandz

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Sandz, Kerkstraat 3, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 R900 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

No 2 Sandz is 'n selfsorgwoonstel in Strand. Die woonstel is sentraal geleë en naby die strand en openbare swembad. Dit is die ideale verblyf vir 'n gesinswegbreek.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en maak gebruik van 'n aparte badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Alle linne, badhanddoeke en swemhanddoeke word voorsien.

Die hoofleefarea het 'n oopplan-ontwerp en beskik oor 'n kombuis en sitarea. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n skottelgoedwasser toegerus. Daar is ook 'n toonbank met 4 stoeltjies. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi en Netflix is beskikbaar.

Veilige toesluitparkeerplek word voorsien.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 2

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Dewald V
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker woonstel, goed geleë! Kraaknetjies, gerieflik en binne maklike bereik van vermaaklikhede.
Aug 2024
Natashiah J
5.0
Outstanding. I recently had the pleasure of staying at Sandz #2 boutique-style flat for three weeks, and it was an outstanding experien...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Marius B
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik met alle noodsaaklikhede beskikbaar. Ja, baie dankie, skoon, vriendelik, en hulpvaardig.
Jul 2024
Dee-lynn S
Saam met vriende
5.0
Wonderlike wegbreek saam vriende. Ons het definitief die plek baie geniet. Dit was lekker naby alles. Jy hoef nie te ry nie, jy kan loop na al die ple...
Sien meer
Jun 2024
Jane H
Gesin met klein kinders
5.0
Close to the beach and restaurants. We had a great weekend. Thank you to the host for hosting us. Home away from home, I would say. We ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Nerena Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 112

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • The Sandz, Kerkstraat 3, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink No 2 Sandz het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf R1 000
R1 000 R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 000
R1 000 R900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Sandz, Kerkstraat 3, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA78262ad130ba2bc1be4048b13765eaa0789c8fc9aa2754a3febfcae9fd12ed23f6912fb4271ab8775e73a295103b39f5b445?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R900 per nag (plek vir 4) 32 5 1 5 The Sandz 3 Church Street 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -34.116584612633 18.82613228532

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang