Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

No. 227 Remhoogte Farming Accommodation

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D1261, Remhoogte Plaas 227, Maltahöhe, 0000, Hardap
  • Vanaf R1 900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

No. 227 Remhoogte Farming Accommodation is aan die buitewyke van Solitaire geleë en kan slegs met 'n 4x4-voertuig bereik word. Dit bied 'n rustige wegbreek in die skilderagtige landskap van 'n plaasomgewing. Daar is 3 selfsorgeenhede wat ideaal is vir 'n gesin of groep vriende op soek na rustige verblyf en ontspanning.

Elke eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en het gemaklike beddens. Gaste deel badkamers met storte en alle nodige linne en handdoeke word voorsien. Let daarop dat daar geen selfoonopvangs by Remhoogte is nie, 'n beperkte satelliet-WiFi-diens is beskikbaar. Gratis hout vir braai word daagliks voorsien.

Die eenhede beskik elkeen oor 'n oopplan-leefarea met gemaklike sitplek en 'n kombuisie. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Buite kan gaste ontspan op die groot stoep wat 'n uitsig oor die natuurlike omgewing bied. Braaigeriewe is beskikbaar. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar vir elke eenheid.

Vir buitelug-entoesiaste is daar 'n verskeidenheid aktiwiteite insluitend verskeie staproetes, bergfietsroetes en 4x4-roetes. Gaste kan ook voëlkyk en moet 'n ogie oophou vir wild wat vrylik in die area rondloop. Of jy nou op soek is na avontuur of die vreedsaamheid van die natuur, hierdie verblyf is ideaal vir gaste wat op soek is na verblyf ver van die gedruis van die stad.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Leigh C
5.0
Breathtaking panoramic views. Our stay in the Remhoogte mountains was a truly enchanting experience, offering a perfect blend of natura...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Jean-maree V
Saam met vriende
5.0
Ongelooflike ontsnap! Na genoeg aan Sossusvlei vir 'n dag-toer. Mens kan ook lekker uitstappies geniet op die plaas self (’n goeie 3 km stap na die wa...
Sien meer
Aug 2024
Wessel J
Saam met vriende
4.8
As jy 'n 4x4 het, is hierdie een van die beste plekke om te bly. Fantastiese ligging. Baie netjies met gehalte linne en breekware. Uitsig onverbeterli...
Sien meer
Jul 2024
Manie L
Saam met lewensmaat
4.8
Awesome Awesome plek, sou graag nog 'n nag of wat wou oorbly.
Jul 2024
Francois V
Gesin met tieners
4.0
Baie mooi plek in die berge. Sal dit ten sterkste aanbeveel. Baie lekker gebly. Ontvangs was warm en vriendelik. Plek was skoon en netjies. Alles wat ...
Sien meer
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

GRETHA HENRIETTE Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 7 maande

Ligging

  • D1261, Remhoogte Plaas 227, Maltahöhe, 0000, Hardap
  • Gaste dink No. 227 Remhoogte Farming Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Abbabis Hardap Namibië
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D1261, Remhoogte Plaas 227, Maltahöhe, 0000, Hardap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4a674d4755e3725bd0d759979e7778c4cdd5fd85f580dec5315124797b546cb1a064257e783b8d3eeebc859093eeaea672d2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 D1261 Remhoogte Farm 227 0000 Hardap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.96749408669 16.177428662377

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang