Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

No. 3 Beach Club

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Amor Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 8 resensies vir No. 3 Beach Club
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Eric G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eric G

Amazing house right on the beach.

Our flight was arriving late and the owner was very helpful. Very good assistance for our late arrival. The house is amazing, very well furnished and equipped! Everything is clean and in good condition. Just a few steps from Hout Bay beach. I definitely recommend! Great stay!

Jacqueline F - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline F

Absoluut fantasties!

Die huis is absoluut fantasties en ons het wonderlike diens ook ontvang vanaf Amor en Fiona. Hulle was beskikbaar om enige navrae te beantwoord en ons met enigiets te help. Dit het ons verblyf ekstra spesiaal gemaak.

No. 3 Beach Club se terugvoer

Baie dankie, Jacqueline, ons is so bly julle het lekker gekuier!

No. 3 Beach Club
Mariette D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette D

Baie luuks, uitsonderlik ingerig.

Die luukse verblyf sluit al die nuwe duursame toestelle in. Alhoewel ons graag buite braai, het die buitebraai nie vir ons 'n uitsig oor die see gegee nie, maar die pizza-oond het toe sy doel gedien. Verder het ons nie geweet dis in 'n kompleks nie - seker misgelees. Baie geriewe - baie spasie.

Tania P - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania P

Pragtige huis en baie mooi uitsig. Lekker naby aan alles en loopafstand van die strand. Baie veilig en modern.

Sal hierdie huis vir enige iemand aanbeveel. Pragtig! Sal vir seker weer daar bly.

Manlie W - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manlie W

Beste verblyf in Houtbaai.

Baie dankie Amor en JJ. Ons sal vir seker weer julle huis by die see besoek, alles is so mooi skoon en netjies en julle huis is pragtig uit die boeke uit, baie dankie vir die bottel wyn en die lekkerste roomys!

No. 3 Beach Club se terugvoer

Baie dankie Manlie. Ons is so bly julle het die kuier geniet. Groete, Amor en JJ.

No. 3 Beach Club
George P - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George P

Fantasties.

Baie gerieflike blyplek en ideale ligging.

Helga V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helga V

Soveel meer as wat ons verwag het!

Van die wonderlike linne, dekor en kombuis was alles net fantasties. Dan ook die ligging, onverbeterlik.

No. 3 Beach Club se terugvoer

Baie dankie Helga. Ons hoop om julle weer in Houtbaai te verwelkom!
Groete,
Amor & JJ

No. 3 Beach Club
Annalize C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annalize C

Lekker kuierhuis.

Baie mooi huis met mooi groot slaapkamers. Maar baie trappe. Uitstekend ingerig. Daar is aan elke behoefte gedink.

Vanaf
Vanaf R5 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R5 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Club Boulevard, Beach Club 2, Houtbaai, 6806, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4DTLPCeV7Htw98AqZLoZVNQnRI4XgENSFXPGlOL3Q85WNfodSw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 500 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 Beach Club Boulevard 2 Beach Club 6806 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.044922974887 18.355052598147

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang