No. 3 Beach Club
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Amor Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Eric G - Mrt 2024
Algehele gradering
Amazing house right on the beach.
Jacqueline F - Feb 2024
Algehele gradering
Absoluut fantasties!
No. 3 Beach Club se terugvoer
Baie dankie, Jacqueline, ons is so bly julle het lekker gekuier!
Mariette D - Apr 2023
Algehele gradering
Baie luuks, uitsonderlik ingerig.
Tania P - Feb 2020
Algehele gradering
Pragtige huis en baie mooi uitsig. Lekker naby aan alles en loopafstand van die strand. Baie veilig en modern.
Manlie W - Jun 2019
Algehele gradering
Beste verblyf in Houtbaai.
No. 3 Beach Club se terugvoer
Baie dankie Manlie. Ons is so bly julle het die kuier geniet. Groete, Amor en JJ.
George P - Jun 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Helga V - Apr 2019
Algehele gradering
Soveel meer as wat ons verwag het!
No. 3 Beach Club se terugvoer
Baie dankie Helga. Ons hoop om julle weer in Houtbaai te verwelkom!
Groete,
Amor & JJ
Annalize C - Sep 2019
Algehele gradering
Lekker kuierhuis.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach Club Boulevard, Beach Club 2, Houtbaai, 6806, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang