Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

No. 3 Beach Club

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Club Boulevard, Beach Club 2, Houtbaai, 6806, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

No. 3 Beach Club is in die veilige Beach Club Estate reg op Houtbaai-strand geleë. Dié luukse huis is ingerig met alles wat gaste nodig het om die meeste uit 'n selfsorgvakansie te maak. Ontspan en geniet ononderbroke uitsigte oor die strand, baai en die legendariese Chapman's Peak Pass vanuit die sitkamer, vanaf die balkon, terwyl jy 'n skemerkelkie geniet.

Die koshuis bied verblyf vir 6 gaste in 3 slaapkamers in 'n dubbelverdiepinghuis. Die boonste verdieping het 'n vermaakarea met 'n kombuisie, pizza-oond en 'n slim-TV met DStv. Dubbeldeure gee toegang tot 'n balkon met 'n 180° see- en berguitsig. Daar is ook 'n gastetoilet.

Die ruim hoofslaapkamer is op die boonste verdieping en het 'n ekstra lang koninggrootte-bed en 'n volledige en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer het ook lugversorging. Die grondvloer het 2 slaapkamers elk met 'n en suite-badkamer met 'n stort. Albei kamers het plafonwaaiers en see-uitsigte.

Die leefarea op die grondvloer het 'n oopplan-uitleg wat 'n gerieflike vloei tussen die kombuis en eetarea verseker. Daar is ook 'n binnenshuise swembad, en die patio het 'n gasbraai en 'n sitarea. Die kombuis is volledig toegerus en het 'n koffiemasjien, skottelgoedwasser en ysmasjien.

Verder bied die eenheid 'n dubbelmotorhuis in die kelderparkeerarea. 'n Hek met 'n sekuriteitskode bied direkte toegang tot die strand.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 8 resensies vir No. 3 Beach Club
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Amor Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Beach Club Boulevard, Beach Club 2, Houtbaai, 6806, Wes-Kaap
  • Gaste dink No. 3 Beach Club het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R5 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Club Boulevard, Beach Club 2, Houtbaai, 6806, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4DTLPCeV7Htw98AqZLoZVNQnRI4XgENSFXPGlOL3Q85WNfodSw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 500 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 Beach Club Boulevard 2 Beach Club 6806 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.044922974887 18.355052598147

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang