Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kei Sands Unit 3

Selfsorg

Resensies

3.2/ 5

Gebaseer op 7 resensies


Netheid
3.0
Ligging
4.1
Waarde vir geld
2.4
Diens
3.0
Veiligheid
3.6
Annelene V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2023

Baie geniet, veral vir die kleinkinders omdat dit by die strand is. Groot pluspunt is die inverter met die baie loadshedding.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Jan 2024

Kei Sands het 'n ongelooflike ligging en sal weer kom, net na 'n ander eenheid. Die ligging, onderhoud aan die kompleks en Wendy se kliëntediens was puik. Die eenheid kort egter aandag. Dit is maar karig toegerus, donker, beknop en veral baie oud-modies. Bv. Geen hakke vir handdoeke, tafeldoek vir tafel buite, glase wat pas en enige iets "moois" nie. As jy in die eenheid is sal jy nie sê jy is by die see nie, eerder in die bosveld. Dit is uiters bedrukkend. Die meubels in die sitarea is lomp vir die spasie. As kleiner meubels in ligter kleure soos wit en blou gebruik word sal dit 'n heel ander gevoel gee. Bruin, oranje en Afrika-kussings pas net eenvoudig nie by dié wonderlike see-ligging nie. Die ligging, gras, diens en swembad regverdig die prys, maar definitief nie die eenheid nie. Dit kan basies wees, maar kan die ervaring definitief meer positief maak as dit lig en lekker is - en dit voel asof jy wel by die see is. Dit was baie neerdrukkend binne. Niks van die eetgerei en breekgoed en plekmatjies pas bymekaar nie, ook nie eers die 2 badmatjies of bedmatjies en beddegoed en handdoeke nie. Hoe sit mens oranje handdoeke by blou beddegoed in die hoofslaapkamer met 'n bruin en swart mat voor die bed? Die gordyne is ook oudmodies. Die binnenshuise versiering kort regtig aandag. Beddegoed en handdoeke is dun en uitgewas. Ongelukkig tel dit hoe 'n plek lyk en "voel" ook. As mens buite en op die stoep is, is dit lekker, maar andersins nie. Die stoof, braaipan en broodrooster lyk ook naar.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
2.4
Jan 2023

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Sixolile F
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Feb 2021

Fantastic weekend. Enjoyed the nature and its beauty.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Charl D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.2
Okt 2021

Die ligging is perfek - maar die eenheid kort dringende opgradering. Geen WiFi, beddegoed en res van die inhoud is verouderd en in sommige gevalle regtig nie op standaard nie. Beddegoed is verouderd - res van die eenheid benodig dringende opdatering en gradering. Sal dringend moet aandag gee. Nie die prys werd nie.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Zane R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Feb 2020

Pleasant yet disappointing. The accommodation was overpriced for what it offered. No argument the location excellent, but for the price you would at least expect an AC in the main bedroom. There is a games room, but you have to take your own table tennis set and darts. No cell phone reception in the apartment, have to walk to the braai area. There is a restaurant conveniently situated about 50 m from 3 Kei Sands with delicious meals.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Daniel P
Kort verblyf Gesin met tieners
1.4
Okt 2020

Nie geskik vir baba nie. Sien sterre.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Wendy Geverifieer

Eiendomme 25

Resensies 26

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Neptune-weg 7, Keimond, 5260, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA45e51a57f0195d80acb766015442140679b9a46af28e3e811e7b18f823cb78c72dc937d700bb8e3989fa79e383dc88630f26?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 5) 7 5 1 4 7 Neptune Road Kei Mouth 5260 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.68404976855 28.38059976697

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang