Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

No 4 Siesta

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duke-weg, Siesta-kompleks Eenheid 4, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

No 4 Siesta is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Margate North Beach. Die kompleks is 50 m van die strand af, wat dit ideaal maak vir 'n gesin wat op soek is na 'n vakansie by die strand.

Dié eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel die tweede badkamer met 'n stort. Linne word voorsien, maar gaste word moet hulle eie handdoeke saambring.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, lugbraaier, broodrooster, ketel, yskas-vrieskas en 'n toonbank met stoele toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien, tuimeldroër en 'n skottelgoedwasser in die kombuis. Die leefarea langsaan het lugversorging en 'n etenstafel met sitplek vir 6, 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV. Indien gaste DStv wil kyk, sal hulle hul eie DStv-dekodeerder moet saambring.

Buite het gaste toegang tot 'n stoep met braaigeriewe en sitplek. Die kompleks bied ook 'n gemeenskaplike swembad en 'n braai-area, een toesluitmotorhuis, asook veilige onderdakparkeerplek.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Ethel Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 8

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Duke-weg, Siesta-kompleks Eenheid 4, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duke-weg, Siesta-kompleks Eenheid 4, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA425e117185173b802512139f35ce8c0241e031bf1e87487d150cec43ef1c5845bd441e90559de95bf72846eb26c8faf7f76d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 6) Duke Road Siesta Complex Unit 4 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -30.857614198108 30.374610099544

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang