Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

No 5 on Franschoek

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nicki Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 15 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 30 resensies vir No 5 on Franschoek
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Shimara G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Shimara G

Comfortable and pleasant staff.

Lovely location, peaceful, great staff. The breakfast was also lovely. The place is well furnished.

Reinette V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette V

Home away from home.

Quality bedding, quality crockery and the best breakfast and caretaker! Thank you Mary, you earn your stars and stripes.

Anel D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel D

Verwagtinge ver oortref.

Mary is 'n juweel. Kamer was superskoon en baie deftig. Groot bederf met die koffiegeriewe. Die kamer het soos 5 ster-verblyf gevoel. Die badkamer in besonder. Ek sal enige tyd weer daar aan huis wil gaan. Lessenaar was perfek geskik vir laptop gebruik, maar effens te klein vir meer as dit.

No 5 on Franschoek se terugvoer

Thank you so much for taking the time to write our review at No 5 on Franschoek.
We appreciate all of the feedback and comments.
Mary will be delighted too.

No 5 on Franschoek
Sophia C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sophia C

Dit was topklas gasvryheid.

Veilig, gasvry, stil, uitstekende geriewe - wat meer wil mens hê? Hoop om weer te gaan.

No 5 on Franschoek se terugvoer

Thank you so much for writing our review, we appreciate all feedback. We look forward to welcoming you back to No 5 on Franschoek. Kind regards, Nicki

No 5 on Franschoek
Walter B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Walter B

Goeie waarde.

Vriendelike diens en skoon.

Walter B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Walter B

Vriendelik.

Professioneel en behulpsaam.

Debbie V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie V

Rustig.

Goeie atmosfeer. Skoon, netjies. Sal beslis weer kom draai maak.

Runet C - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Runet C

Fantasties!

Al my verwagtinge is oortref. Ons het vreeslik lekker gebly, die tuin en die kamer is pragtig. Die staf is ongelooflik vriendelik en behulpsaam en die ontbyt was uit die boonste rakke. Baie dankie vir 'n lieflike tyd.

Caren C - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caren C

Veilig, skoon en netjies.

Die gastehuis is geleë in 'n rustige en veilige omgewing. Die kamers is baie skoon en netjies en het selfs 'n mikrogolfoond en eetgerei. Die ontvangs is baie warm en vriendelik en Mary maak die heerlikste ontbyt! Ek sal definitief weer hier kom oornag. Dankie vir die vriendelike ontvangs en puik diens.

Tracey T - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey T

Extremely comfortable, tranquil and friendly, helpful staff.

The room was extremely comfortable. The bedding and pillows luxurious. The gardens are tranquil and inviting. The food exquisite and the service and staff exceptional.

Eddie V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie V

Aangenaam.

Vriendelike ontvangs. Kamer was skoon en netjies. Die omgewing voel veilig. Ontbyt was smaaklik.

Sune E - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sune E

Pragtige verblyf met vriendelike diens.

Die kamers was baie mooi, met soveel aandag aan die ekstra detail soos verhitte komberse en ekstra handdoeke. Die gasvrou is 'n absolute fees met haar vriendelike persoonlikheid en bereidwilligheid om jou tyd by hulle so gemaklik as moontlik te maak. Die ontbyt was ook heerlik.

Heinrich J - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heinrich J

Netjiese geriewe en baie lekker ontbyt.

Sien sterre.

Letitia G - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letitia G

Uitstekende verblyf.

Pragtige plek met die vriendelikste mense. Mooiste mooi plek.

Lm G - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lm G

Aangename, rustige verblyf in 'n veilige area.

Ek lewer nooit kommentaar op die platform nie. Net as ek voel dit is nodig. Ek bly nie sommer twee keer by dieselfde plek nie in my soeke na die ideale plek om te bly nie. Wel, ek hoef nie verder te soek vir goeie, rustige en veilige blyplek as ek in die noorde van Johannesburg is nie. No 5 on Franschoek is my volgende tuiste as ek op besigheid is in Johannesburg. Dankie vir julle gasvryheid.

Marcelle S - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcelle S

Baie aangename verblyf!

Netjiese kamers - volledig toegerus, ideaal geleê vir ons behoefte, rustige atmosfeer, vriendelike gasvrou en werkers, heerlike ontbyt! Verblyf aan te beveel!

Helene M - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene M

People that care about their visitors.

Great accommodation and Judith has to be singled out as an amazing person that makes you feel welcome. Breakfasts are fresh and tasty.

Francois V - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V

Lekker.

Vriendelik, skoon, veilig en rustig.

Melina J - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Melina J

Perfectly acceptable accommodation in a relaxing and quiet neighbourhood.

Please see the stars.

Marinda R - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marinda R

Heerlike, aangename verblyf en hul ontbyt was fantasties!

Goed toegeruste gastehuis met veilige parkering en kamer. Gesellige bankie buite kamer en ook koi-visse om te ontspan. Hul ontbyt wat 'n vrugteslaai insluit en heerlike eier-en-tamatie-omelette was fantasties. Vriendelike personeel en gasvrou. Baie dankie, het lekker daar gebly!

Yvette V - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette V

Baie lekker geslaap en heerlike ontbyt geëet.

Baie dankie vir jul gasvryheid.

Johan R - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan R

Lekker!

Baie mooi en aangename verblyf.

Ernest T - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ernest T

Ontvangs was goed. Kamer ingerig met die geriewe wat ek benodig.

Ek sou wel kon doen met meer TV-kanale soos KykNET, M-Net en sport. Geen rugby of Krieket-kanale nie.

Arie V - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arie V

The rooms were fully compliant to 4-star standard.

Staff were friendly and helpful. Swimming pool with secure gate is a definite plus. Breakfast was excellent.

Heinrich S - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heinrich S

Dit was baie lekker!

Die verblyf is ook baie mooi; ek het tuis gevoel. Vriendelike personeel, goeie diens, mooi verbyf, baie rustig en baie maklik om daar uit te gekom het. Ek sal weer na die gastehuis toe kom.

Dawie M - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie M

Baie lekker en rustig gewees

Heerlike rustige plekkie, met vriendelike personeel en profesionele behandeling.

Nico V - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico V

'n Gerieflike en smaakvolle kamer wat op stil, privaat tuintjie uitloop.

Baie goeie bed, linne en koffie!

Henri W - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henri W

Ons het vriendelike diens en eersteklas verblyf geniet.

Ruim, skoon en netjies, met alles wat jy nodig het. Sal verseker weer daar oornag.

Marie V - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie V

Gerieflik en veilig.

Goeie waarde vir geld. Veilig en privaat. Dit was voorwaar 'n gerieflike blyplek naby Sunninghill Hospitaal.

Gideon D - Aug 2010
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon D

Most enjoyable - friendly and professional service.

A professionally run establishment. Great food. Friendly hosts. Neat and comfortable accommodation.

Vanaf R1 240
R1 240 R682
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 240
R1 240 R682
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Franschoek-laan 5, Paulshof, Sandton, 2191, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA43df84ff0e0ae84be6c57947d5236fc2f48ca2c3048b0b22c7c728816686768e7aec19036cea6f6d42a18a06b2e1db140a15?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 240 nouVanaf R682 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 5 Franschoek Lane Paulshof 2191 Gauteng 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -26.031084232938 28.05361032486

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang