Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

No 5 on Franschoek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Shimara G
Kort verblyf Besigheidsreis
4.2
Okt 2023

Comfortable and pleasant staff. Lovely location, peaceful, great staff. The breakfast was also lovely. The place is well furnished.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Reinette V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Home away from home. Quality bedding, quality crockery and the best breakfast and caretaker! Thank you Mary, you earn your stars and stripes.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anel D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2021

Verwagtinge ver oortref. Mary is 'n juweel. Kamer was superskoon en baie deftig. Groot bederf met die koffiegeriewe. Die kamer het soos 5 ster-verblyf gevoel. Die badkamer in besonder. Ek sal enige tyd weer daar aan huis wil gaan. Lessenaar was perfek geskik vir laptop gebruik, maar effens te klein vir meer as dit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicki
No 5 on Franschoek
Thank you so much for taking the time to write our review at No 5 on Franschoek. We appreciate all of the feedback and comments. Mary will be delighted too.

Sophia C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2021

Dit was topklas gasvryheid. Veilig, gasvry, stil, uitstekende geriewe - wat meer wil mens hê? Hoop om weer te gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicki
No 5 on Franschoek
Thank you so much for writing our review, we appreciate all feedback. We look forward to welcoming you back to No 5 on Franschoek. Kind regards, Nicki

Walter B
1 nag
5.0
Feb 2020

Goeie waarde. Vriendelike diens en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Walter B
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Jan 2020

Vriendelik. Professioneel en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Debbie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2019

Rustig. Goeie atmosfeer. Skoon, netjies. Sal beslis weer kom draai maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Runet C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2019

Fantasties! Al my verwagtinge is oortref. Ons het vreeslik lekker gebly, die tuin en die kamer is pragtig. Die staf is ongelooflik vriendelik en behulpsaam en die ontbyt was uit die boonste rakke. Baie dankie vir 'n lieflike tyd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Caren C
1 nag
5.0
Jun 2019

Veilig, skoon en netjies. Die gastehuis is geleë in 'n rustige en veilige omgewing. Die kamers is baie skoon en netjies en het selfs 'n mikrogolfoond en eetgerei. Die ontvangs is baie warm en vriendelik en Mary maak die heerlikste ontbyt! Ek sal definitief weer hier kom oornag. Dankie vir die vriendelike ontvangs en puik diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tracey T
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2019

Extremely comfortable, tranquil and friendly, helpful staff. The room was extremely comfortable. The bedding and pillows luxurious. The gardens are tranquil and inviting. The food exquisite and the service and staff exceptional.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nicki Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf R1 240
R1 240 R682
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 240
R1 240 R682
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Franschoek-laan 5, Paulshof, Sandton, 2191, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA43df84ff0e0ae84be6c57947d5236fc2f48ca2c3048b0b22c7c728816686768e7aec19036cea6f6d42a18a06b2e1db140a15?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 240 nouVanaf R682 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 5 Franschoek Lane Paulshof 2191 Gauteng 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -26.031084232938 28.05361032486

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang