Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

No. 6 Guest House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Hella H
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2024

We had a comfortable, enjoyable stay. We enjoyed our stay in No 6 so much! A beautiful house, decorated and furnished fitting to a Graaff-Reinet historical house. It was comfortable and had everything we needed. Aircons in every room. Outside we had a beautiful little garden to start our day with breakfast and coffee. Thank you so much!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvonne
No. 6 Guest House
Thanks for your excellent review and for your beautiful picture taken in the garden at No.6 Guesthouse! Hope we'll see you again in the not-too-distant future to visit our beautiful town! Travel safe and enjoy! Warm regards, Yvonne

Jeanise K
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Baie gemaklik. Baie gemaklik, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvonne
No. 6 Guest House
Baie dankie vir julle verblyf in Nr.6 Gastehuis, Jeanise, en vir die respek wat julle ons gastehuis bewys het. Altijd weer welkom. Groete Yvonne

Elrina W
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Baie dankie vir skoon en netjiese verblyf, gasvrou was vriendelik en baie behulp. Baie dankie vir skoon en netjiese verblyf. Gasvrou was vriendelik en baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

No 6 is ideaal geleë en uitstekend toegerus. Ons het ons verblyf by No 6 geweldig geniet. Die eenheid voer 'n mens terug na 'n vervloë tyd en bied tog al die moderne geriewe wat die hart begeer. Die dekor is smaakvol en getrou aan die karakter van so 'n dorpshuisie. Sal graag weer besoek vir 'n langer periode.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joan T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

It was great. It was a comfortable and pleasant stay for us and our dog. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvonne
No. 6 Guest House
Thanks Joan!

Annarina G
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Rustig en stil. Ons verblyf was heerlik. Dankie vir jou vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvonne
No. 6 Guest House
Baie dankie vir jou 'review', Annarina. Julle sal altyd welkom wees!

Adri N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Heerlike en pragtige verblyf. Sal vir seker weer besoek. Baie lekker gebly. Pragtige blyplekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvonne
No. 6 Guest House
Baie dankie vir jou mooi 'review', Adri. Dit was goed om No.6 met julle te deel. Julle sal enige tyd welkom wees! Groete Yvonne

Carly D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Beautiful home, conveniently located. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corlia R
1 nag
5.0
Feb 2024

Sal dit definitief vir enige een aanbeveel. Die plek het 'n eie, outydse Karoo-gevoel. Dit het absoluut alles wat 'n mens wil hê na 'n lang reis met 2 klein kindertjies. Nadat die Spur ons baie teleurgestel het met diens en kwaliteit, kon ons rustig met die kinders by die gastehuis sit en braai. Die lugreëling in elke kamer was 'n groot bederf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvonne
No. 6 Guest House
Baie dankie vir die mooi review, Corlia. En dankie dat julle die plek so mooi gelos het! Julle sal altyd welkom wees! Groete!

Ron D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Wow! What a stunning cottage, centrally located near all shops, restaurants and. Wow! What a stunning cottage, centrally located near all shops, restaurants and historical sites. An extremely well-appointed home with beautiful period furniture and a well-equipped kitchen. A massive king-size bed in the main bedroom has ample space for a good night's rest. The outside area has a lovely patio and a pretty, shaded garden where our dogs loved to explore. Great value for money and highly recommended. Next time we will stay a few days!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvonne
No. 6 Guest House
Thank you so much for your great review, Ron. We'd love to have you stay again. Hope you're safely home.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Yvonne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parlementstraat 6, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbddd7608434532b3bc6b2457db6ca3e0489c79ab43dd319fd4b24cd9c5b70d7114302bfa4b35d1fcb6cf0374988c292befd8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 6) 30 5 1 5 6 Parlement Street Graaff Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.251943967416 24.535042118385

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang