Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

No. 6 Guest House

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Yvonne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 26 resensies vir No. 6 Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.9/5
Elrina W - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elrina W

Baie dankie vir skoon en netjiese verblyf, gasvrou was vriendelik en baie behulp.

Baie dankie vir skoon en netjiese verblyf. Gasvrou was vriendelik en baie behulpsaam.

Susan S - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan S

No 6 is ideaal geleë en uitstekend toegerus.

Ons het ons verblyf by No 6 geweldig geniet. Die eenheid voer 'n mens terug na 'n vervloë tyd en bied tog al die moderne geriewe wat die hart begeer. Die dekor is smaakvol en getrou aan die karakter van so 'n dorpshuisie. Sal graag weer besoek vir 'n langer periode.

Joan T - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joan T

It was great.

It was a comfortable and pleasant stay for us and our dog. Thank you.

No. 6 Guest House se terugvoer

Thanks Joan!

No. 6 Guest House
Adri N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri N

Heerlike en pragtige verblyf. Sal vir seker weer besoek.

Baie lekker gebly. Pragtige blyplekkie.

No. 6 Guest House se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi 'review', Adri. Dit was goed om No.6 met julle te deel. Julle sal enige tyd welkom wees!
Groete
Yvonne

No. 6 Guest House
Annarina G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annarina G

Rustig en stil.

Ons verblyf was heerlik. Dankie vir jou vriendelike diens.

No. 6 Guest House se terugvoer

Baie dankie vir jou 'review', Annarina. Julle sal altyd welkom wees!

No. 6 Guest House
Carly D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carly D

Beautiful home, conveniently located.

See stars.

Corlia R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlia R

Sal dit definitief vir enige een aanbeveel.

Die plek het 'n eie, outydse Karoo-gevoel. Dit het absoluut alles wat 'n mens wil hê na 'n lang reis met 2 klein kindertjies. Nadat die Spur ons baie teleurgestel het met diens en kwaliteit, kon ons rustig met die kinders by die gastehuis sit en braai. Die lugreëling in elke kamer was 'n groot bederf.

No. 6 Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die mooi review, Corlia. En dankie dat julle die plek so mooi gelos het! Julle sal altyd welkom wees! Groete!

No. 6 Guest House
Ron D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ron D

Wow! What a stunning cottage, centrally located near all shops, restaurants and.

Wow! What a stunning cottage, centrally located near all shops, restaurants and historical sites. An extremely well-appointed home with beautiful period furniture and a well-equipped kitchen. A massive king-size bed in the main bedroom has ample space for a good night's rest. The outside area has a lovely patio and a pretty, shaded garden where our dogs loved to explore. Great value for money and highly recommended. Next time we will stay a few days!

No. 6 Guest House se terugvoer

Thank you so much for your great review, Ron. We'd love to have you stay again. Hope you're safely home.

No. 6 Guest House
Antoinette D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette D

Perfect stop over.

Perfect stop over from/to Johannesburg, dog friendly and super neat. Fabulously situated across Drostdy Hotel.

Jaun D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaun D

Ons hoop om in die toekoms weer hier te kuier.

Ons het ons verblyf baie geniet. Die huis is ruim en het alles gehad wat ons as gesin van 5 benodig het. Yvonne was ook deurentyd in kontak en het al die nodige inligting verskaf.

No. 6 Guest House se terugvoer

Thanks so much for a positive review, Jaun! It's always a pleasure having considerate guests. I hope you're safely at your destination.
Regards
Yvonne

No. 6 Guest House
Meri F - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Meri F

Heerlik.

Pragtige plek, net binne parkering sou meer veiligheid gebied het.

Ronelle P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle P

Gerieflik, netjies, heerlike beddens!

Aangenaam verras, groot netjiese huis, baie gerieflik, loop afstand van restaurante ens. Die beddens is baie gemaklik, ons het heerlik gebly en sal weer teruggaan.

No. 6 Guest House se terugvoer

Baie dankie, Ronelle. Julle sal altyd welkom by Nr.6 wees!

No. 6 Guest House
Renier B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier B

Gerieflik, skoon, uitstekend toegerus, koel en sentraal.

Ons het heerlik gebly.

No. 6 Guest House se terugvoer

Baie dankie vir julle mooi terugvoer op Nr.6. Ons sien uit vir nog 'n besoek! Geseënde Kersfees vir julle almal! Groete, Yvonne

No. 6 Guest House
Renier B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier B

Rustig, gemaklik, lekker!

Ons het baie lekker gebly. Die huis was heerlik koel en skoon en het alles gehad wat ons benodig het.

No. 6 Guest House se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer, Renier. Ons hoop jy sal weer eendag kuier!

No. 6 Guest House
Anel G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel G

Goed vir die siel.

By No. 6 Guest House kry jy die outentieke Karoo-ervaring. Die huis is pragtig gerestoureer en bevat al die moderne geriewe, hoewel ons nooit eens 'n TV aangesit het nie. Die private buite-area is 'n verdere pluspunt, sowel as die sentrale ligging.

No. 6 Guest House se terugvoer

Beste Anel,
Baie dankie vir jou resensie.
Ons is so bly dat julle jul verblyf by ons geniet het.
Hoop om julle weer te kan terug verwelkom in die toekoms.
Vriendelike groete uit die Karoo.

No. 6 Guest House
Marita V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita V

Goeie waarde, outydse atmosfeer.

Baie lekker gebly. Ou huis wat pragtig opgepas is. Heerlike geslaap. Baie ruim en sentraal.

No. 6 Guest House se terugvoer

Beste Marita,
Baie dankie vir jou resensie.
Ons hoop om julle weer te akkommodeer in die toekoms.
Vriendelike groete uit die Karoo.

No. 6 Guest House
Francesco Uys R - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francesco Uys R

Great accommodation with very helpful hosts.

The house is centrally located and perfectly suited as a calm base for a group of 4 to 6 people in Graaff-Reinet. It is well decorated with a pleasant garden and was equipped with everything we needed. The hosts were very proactive in terms of keeping us up to date (e. g. with loadshedding information provided daily, lists of recommended restaurants, etc. ) and were very helpful with regard to our ad hoc requests. The only minor irritant was the multitude of mosquitoes in the garden, but once we had prepared and equipped for this, it was not a major issue. Highly recommended.

No. 6 Guest House se terugvoer

Hi Francesco,
Thank you for taking the time to write this lovely review. So glad you enjoyed your stay with us.
Sorry about the mosquitoes, they're overwhelming after the lovely rain we had. Take care,best wishes.

No. 6 Guest House
Koos V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Koos V

'n Besondere ou huis waarin mens met gerief tuisgaan.

Was 'n aangename verblyf gewees. Mat in hoofslaapkamer kort 'n skoonmaak. Ons sal graag weer daar wil oorslaap.

Mariska C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariska C

Pragtige huis met alle moontlike geriewe, lieflike buite area.

Pragtige huis met alle moontlike geriewe naby aan die middelpunt en besienswaardighede in die dorp. Yvonne het deurentyd kontak gemaak met ons en ons op hoogte gehou van enige veranderinge in beurtkragskedule en moontlike water probleme. Sy het uit haar pad gegaan en ekstra moeite gedoen om alles so gerieflik as moontlik te maak. En ook onmiddelik gereageer op die enigste klein probleem wat ons ervaar het. Sal dit beslis aanbeveel vir enige iemand.

No. 6 Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike resensie, Mariska. Dit was ’n plesier om julle te ontmoet.

No. 6 Guest House
Monique L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique L

Vreeslik lekker.

Was heerlik verwelkom, plekkie is so skoon en netjies en het 'n heerlike nagrus geniet.

Karin E - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin E

Ons kuier was baie lekker. Als was daar wat ons nodig gehad het. Blyplek baie netjies.

Gewoonlik kan 'n persoon net vanaf 14hoo in check. Ons het 'n versoek gehad om vroeër in te check en ons was gehelp. Die veiligheid ook baie goed. Sal definitief weer gebruik maak van gaste huis en ook aanbeveel aan familie en vriende.

No. 6 Guest House se terugvoer

Beste Karin,
So bly om te hoor dat julle lekker gebly het by ons. Hoop om julle gou weer terug te verwelkom.
Groete
Daniel

No. 6 Guest House
Jaco M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco M

Was baie lekker.

Dit is 'n baie mooi plek.

Ilse J - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse J

Ou wêreldse sjarme

'n Pragtige huis met 'n warm gevoel en 'n lekker kuiertafel. Pragtig, skoon en die diens was wonderlik. Sal definitief weer soontoe gaan en die plek aanbeveel.

No. 6 Guest House se terugvoer

Beste Ilse,
Vreeslik baie dankie vir die mooi resensie.
Baie bly julle het jul verblyf by ons geniet,hoop om julle gou weer te ontvang.
Vriendelike groete,
Daniél.

No. 6 Guest House
Augusta K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Augusta K

Baie netjies en skoon.

Lieflike plekkie met die mooiste meubels van geskiedkundige waarde. Gemaklike beddens en netjiese kombuis en badkamers. Ons het heerlik gebly.

No. 6 Guest House se terugvoer

Beste Augusta,
Baie dankie vir die resensie.
So bly julle het jul verblyf by ons geniet. Hoop om julle weer binnekort terug te verwelkom.
Vriendelike groete,
Daniel

No. 6 Guest House
Pierre T - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre T

Gerestoureerde, luukse verblyf met alle geriewe.

Ruim, skoon en netjiese verblyf met veilige buite-area vir ons Labrador. Die huis bied slaapplek vir 6 persone en het al die benodighede vir selfsorg. Parkering is wel in die straat maar onder die wakende oog van die sekuriteitspersoneel van die Drostdy Hotel. Kan beslis No 6 aanbeveel.

No. 6 Guest House se terugvoer

Beste Pierre
Baie dankie vir jou resensie. Altyd n plesier om te hoor dat ons gaste hulle verblyf by ons geniet het. Hoop om julle weer te kan akkommodeer.
Vriendelike groete Danièl

No. 6 Guest House
Christelle V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle V

Gerieflik, skoon en baie spasie veral in tuin.

Die verblyf was gemaklik met baie spasie en lekker kuierplek buite in die tuin. Dit is baie netjies en goed toegerus en naby baie besienswaardighede in Graaff-Reinet. Almal het by ons kom kuier aan die einde van 'n lang dag aangesien die plekkie so gerieflik is en goed toegerus is. Ideaal vir vriende wat saamkuier of vir 'n hele groot familie.

No. 6 Guest House se terugvoer

Beste Christelle,
Baie dankie vir jou resensie.
Ons is baie bly day julle jul verblyf by ons geniet het.
Mooi bly
Groete
Daniel

No. 6 Guest House
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parlementstraat 6, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbddd7608434532b3bc6b2457db6ca3e0489c79ab43dd319fd4b24cd9c5b70d7114302bfa4b35d1fcb6cf0374988c292befd8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 6) 26 5 1 5 6 Parlement Street Graaff Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.251943967416 24.535042118385

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang