Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

No 7 GA Watermeyer

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

JH Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 79

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 79 resensies vir No 7 GA Watermeyer
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Adele S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele S

Gasvryheid soos net Bloemfontein kan bied.

Voel soos om by familie te gaan kuier, die goeie kant.

Cobus S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus S

Heerlik.

Ek het lanklaas so lekker nagrus gehad. Ek sal weer en weer daar gaan bly.

Yolande O - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande O

Baie netjies en veilige plek.

Baie lekker gebly en veilig gevoel.

Anna M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna M

Altyd lekker om te ontspan as dit netjies en skoon is. Plekkie is puik.

Baie lekker gebly. Skoon en netjies. Lekker rustig om te herlaai vir die langpad wat weer voorlê.

Ronel G - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel G

Save, clean, attention to detail.

Attention to detail - very clean, everything was thoughtful and well-planned, loved it.

René V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
René V

Gerieflik, skoon en netjies.

Gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Kamer en badkamer was baie mooi, skoon, netjies en gerieflik. Heerlik geslaap en gestort.

Christina D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christina D

Pragtige plek!

Verblyf het aan alle verwagtinge en meer voldoen. Sal baie beslis weer daar oorbly en die plek aanbeveel.

Adele V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele V

Baie lekker akkommodasie met alles wat nodig is, sal dit definitief aanbeveel.

Ons het heerlik gebly, baie dankie. Akkommodasie was netjies, skoon en het soos 'n huis gevoel. Die ekstra klein dingetjies, soos sjokolade op die bed, bubblebath by die bad, showergel in die stort, was baie waardeer en ons het sommer gou tuis gevoel. Die eerlikheidskroeg dink ons was ook definitief 'n treffer.

Sune V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sune V

Baie lekker gebly. Goeie, vriendelike, behulpsame diens.

Ons het baie lekker gebly. Die plekkie is baie oulik en het alles wat mens nodig het. Hulle het aan letterlik alles gedink, van muskietgoed tot shampoo en lyfwas. Aircon was ook 'n baie goeie toevoeging in die hitte. Diens was ook baie vriendelik en behulpsaam. Sal beslis weer daar oorslaap as ons moet Bloem toe.

Elanie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elanie V

'n naweek weg Bloemfontein toe.

Ons het baie lekker gebly en sal beslis weer daar bly.

Monja Marie J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monja Marie J

Stil, rustige omgewing, netjies, vriendelike diens.

Ons het ongelooflik lekker gebly.

Carinda B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carinda B

We were very comfortable and relaxed.

It was very clean and quiet. The room and bathroom were very modern and well equipped.

Daniel G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel G

Uitstekende fasiliteite en puik ontvangs. ⁸.

Dit was uitstekend en het ons verwagtinge oortref.

Wessel D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel D

Alles is waarde vir geld!

JH het ons baie vriendelik ontvang. Die verblyf is 5 ster!

Willem B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem B

Goed toegerus in stil omgewing.

Dit is ideaal vir oorslaap, netjies en goed toegerus. Ons is hartlik ontvang vir 'n rustige oorbly.

Johan B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B

Beslis waarde vir geld.

Baie lekker gebly, warm geslaap.

Desmond R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desmond R

Vriendelik ontvang en puik diens.

Heerlik uitgerus, en baie bly oor sonpanele as daar beurtkrag is.

Amanda C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda C

Lieflike oornagverblyf.

Baie gerieflik en netjies, alles was blinkskoon. Beïndruk met 'n verskeidenheid stortgel, sjampoe en badskuim. Perfek vir 'n oornagverblyf.

Kobus S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus S

Goeie waarde vir geld, sal weer daar tuisgaan indien ons Bfn weer besoek.

Baie lekker gebly, netjies en skoon. Het ook veilig gevoel. Sou net graag 'n afdak vir my voertuig wou gehad het.

Jeffrey M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeffrey M

Friendly and pleasant.

It was excellent. Will definitely use them again. Loved it there.

Cheryl L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl L

It was a lekke stay.

It's so easy to book through the website, and all relevant information is supplied. Will definitely use their services in the future.

Adrian D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrian D

Perfect.

Great place. Everything you need and super clean. Had a great stay.

Mauritz V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mauritz V

Baie lekker.

Die No 7 GA Watermeyer verblyf was baie baie lekker, netjies en skoon. Ons het die vryheid gehad om te kom en gaan wanneer ons lus was. Baie dankie HJ!

Sonja L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja L

Gerieflike, privaat eenheid met letterlik alles.

Dit is 'n gerieflike oornageenheid wat ten volle funksioneer al is die krag af. Die kontantkroegie was 'n verrassing en 'n wenner. Sal dit beslis aanbeveel.

Marisa V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa V

Heerlik.

Rustige omgewing. Alles wat jy nodig het!

Jurie K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurie K

Vriendelik en goed georganiseerd.

Geriewe is netjies en laat mens vinnig tuis voel.

James D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James D

Met our expectations.

The guest house provided all that we needed for the two night stay. Not a large place, but more than sufficient for our stay. Will book again.

Amanda T - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda T

Netjies, veilig en goed geleë.

Sal beslis aanbeveel aan ander.

Celesti J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celesti J

Goeie waarde vir geld.

Sien sterre.

Simon M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simon M

Our stay was lovely.

The place was quiet, clean, and we felt safe.

Olaf V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olaf V

Puik, soos verwag.

Privaat, netjies, stil, veilig. My 1ste keuse as ons deur Bloemfontein ry.

Thys B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys B

Halfweg tussen huis en die Wes-Kkaap.

Was op reis tussen Mosselbaai en Ellisras en soek gewoonlik plek om oor te slaap tussenin. Hierdie is die ideale plekkie vir 2 mense. Ons reis ook met ons African Grey en hulle het geen probleem daarmee gehad nie. Die plekkie is netjies en die yskas is volgeprop met lekkernye en dit wat jy gebruik moet jy dan net betaal volgens die pryslys in die kamer. Sal weer hier bly.

Wessel M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel M

Vriendelike ontvangs en kon bietjie vroeër inboek.

Ons sal beslis weer daar oorslaap. Kamer ruim en als wat jy nodig het.

Christopher D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christopher D

Baie lekker gebly.

Mooi mense. Rustig en uit hulle pad gegaan vir ons. Sal weer daar bly enige tyd.

Christel S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel S

Wonderlike verblyf.

Baie lekker gebly, eenheid is goed toegerus, vriendelik ontvang met uitstekende kommunikasie rakende verblyf en reëlings daar rondom. Het tuis gevoel en sal beslis weer hier bly met 'n besoek in Bloemfontein.

Michele N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele N

Baie veilig. Hartswarm ontvang. Heerlike bed en beddegoed!

Geen tekortkominge. Sal weer daar oornag.

Hettie V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie V

Rustige atmosfeer.

Waarde vir geld. Vriendelike ontvangs.

Harry V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harry V

Baie rustige woonbuurt en baie veilig.

Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam.

Ben C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben C

Een van die bestes.

Die kamer was een van die beste kamers waarin ons al gebly het. Baie netjies en skoon en modern. Al die geriewe is presies wat jy kort. Die eienaar is ook baie vriendelik en behulpsaam. Die kamer is definitief op ons lys vir as ons weer Bloem toe gaan.

Hein V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein V

Baie privaat en luukse verblyf teen 'n baie bekostigbare prys.

Ruim slaap- en badkamer met 'n lushof van tuin. Baie vriendelike en professionele ontvangs. Sal beslis weer hier aandoen in die toekoms.

Litza L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Litza L

Gerieflike en netjiese oorslaap fasiliteit! Bied waarde vir geld. Sal dit verseker weer gebruik !

Ons is vriendelik ontvang deur ons gasheer en kon gerieflik oornag in die goed toegeruste kamer. Die lugversorger was 'n bonus in die Bloemfonteinse somerhitte. Ons beveel dit graag aan vir ander reisigers.

Coenie E - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Coenie E

Baie lekker.

Plek is goed geleë en alle winkels en restaurante naby geleë. Ook vol DSTV is 'n aanwins.

Dries B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries B

Rustige omgewing.

Stoele in die kamer sal waardeer word.

Wilma R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilma R

Was heerlik. Alles is baie netjies en skoon.

As ek net 'n voorstel kan maak, plaas asseblief 'n gemakstoel in die kamer. My man was vir 'n operasie aan sy oë en moes die heelnag regop sit, hy mag nie gelê het nie, en om heel nag op 'n bed te moet regop sit was nogals moeilik. Maar verder was die diens van 'n baie hoë gehalte, baie dankie.

No 7 GA Watermeyer se terugvoer

Middag Wilma. Baie dankie vir julle en jou voorstel. Ek sal beslis kyk om `n gemalstoel in die kamer te sit.
Groete JH

No 7 GA Watermeyer
Leonore S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leonore S

Gemaklik, mooi en veilig.

Sal graag weer daar wil bly in die toekoms.

Anna-marie S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie S

Ons het baie lekker gebly, alles was skoon en netjies, net jammer van kragonderbrekings.

Ons sal definitief vriende aanbeveel om daar tuis te gaan.

Magda L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda L

Baie professioneel en netjies, was regtig waarde vir geld.

Ons was baie vriendelik tegemoed gekom. Ons sal enige tyd weer by hierdie plek oorslaap.

Marné B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marné B

Baie lekker!

Hulle sien ons beslis weer!

Mikayla V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mikayla V

Great.

Perfect for overnight stay or even two. Has everything one needs.

Lorraine V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine V

Bly hier oor.

Absoluut perfek vir oornag. Ligging, diens, slaapgeriewe, waarde vir geld, veilig, uitstekende gasheer. Dankie JH.

Susan V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V

Dit is 'n baie oulike plek en heerlike, gemaklike bed.

Goeie nagrus. Het dit geniet, dankie.

Alet S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet S

Heerlik rustig.

Baie goeie diens in 'n rustige omgewing.

Helene M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene M

Perfek vir 2.

Pa en seun was laat die aand ontvang en dit was glad nie 'n probleem nie. Hulle het die 2 aande baie geniet. Dankie.

Ronel S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel S

Perfek!

Pragtige en silwerskoon eenheid met absoluut alles wat jy nodig het en nog meer, selfs vars melk in die yskas. Opregte, vriendelike gasheer en gasvrou wat uit hulle pad gaan om seker te maak daar is niks wat jy nodig het nie. En twee dierbare, goed gemanierde hondekinders om die verlange na my eie so bietjie beter te maak. Ons sal definitief weer daar bly!

Petro H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro H

Vriendelike diens, het uit hulle pad gegaan om dit vir ons aangenaam te maak, sal definitief weer daar gaan oornag.

Vriendelike diens, het uit hulle pad gegaan om dit vir ons aangenaam te maak, sal definitief weer daar gaan oornag.

Dilla W - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dilla W

Rustig, skoon, netjies.

Vriendelike gasheer, alles wat nodig is in die eenheid, en goeie koffie. Ons het heerlik oornag, dankie JH. Beveel die eenheid aan.

Abraham V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abraham V

Baie skoon en netjies.

Baie lekker plek om te bly.

Lorinda K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorinda K

Presies wat ons benodig het.

Ons het Bloemfontein besoek om ons dogter se gradeplegtigheid by te woon en het slegs bekostigbare verblyf gesoek vir een aand.

Adéle A - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adéle A

Gemaklike, ruim verblyf met vriendelike diens.

Dankie aan JH wat ons vriendelik ontvang het en tuis laat voel het. Hulle diens is fantasties en die gastekamer is ruim, netjies en gemaklik. Sal beslis aanbeveel!

Lin-mari W - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lin-mari W

Goeie ervaring.

Baie lekker gebly, vriendelike ontvangs. Sal vir enige iemand aanbeveel en sal enige tyd weer daar bly.

Martin W - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin W

Baie gerieflik met alles wat nodig is vir 'n heerlike nagrus.

Eienaars ook baie behulpsaam en vriendelik.

Jd B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jd B

Vriendelike mense.

Sal weer hier oornag.

Jurgens S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurgens S

Baie netjies.

Skoon en netjies en goed toegerus.

Ig V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ig V

Ons was baie vriendelik ontvang en persoonlike versoeke is geakkommodeer.

Net 'n groot dankie aan ons gasheer wat ons ontvang het en, sonder om te huiwer, aan persoonlike versoeke aandag gegee het. 'n Baie netjiese plek en ek kan dit aan enigiemand aanbeveel.

Ryno B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryno B

Baie netjiese eenheid met 'n gasvrye ontvangs.

Slaapplek was baie netjies met paar onverwagte ekstras. Sal beslis kan aanbeveel. Gasheer was vriendelik en privaatheid was gerespekteer.

Mercia D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mercia D

Lovely overnite stay.

Because of loadshedding, we braai'd in the owner's lapa which made for a lovely evening. And the honesty bar is a great touch.

Kenau K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kenau K

Wow! Wow! Wow! Sal enige tyd weer hier oorbly!

Ongelooflike vriendelike mense, die plekkie voel warm en vol liefde! Regtig netjies en skoon. Rustige atmosfeer. Alles wat mens nodig het en nog meer om oor te slaap. Die feit dat dit dierevriendelik is, is 'n groot voordeel.

Gabriel K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gabriel K

Skoon, netjies, gerieflik en goed geleë met 'n orordentlike bed.

Eienaar is baie gasvry en behulpsaam. Het kragpunt vir motoryskas beskikbaar gestel en het heeltyd hulp aangebied. Is in 'n goeie area geleë.

Charmaine M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine M

Waarde vir geld en baie netjies.

Sal verblyf aanbeveel en eienaar verras met ekstras in kamer.

Mark R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark R

Great accommodation.

After arranging to arrive a little later, I was received in a very kind and welcoming manner. The accommodation was revealed and details explained. I was offered the safest possible parking. Summary: A lovely family home offering a clean, well furnished self catering apartment. The apartment has a en suite bathroom including a shower, aircon, heater, microwave and mini bar/fridge. Ample cupboard space available. Hosted by a friendly respectful family. Thank you for my stay.

Johnny V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johnny V

Rusting en aangenaam.

Kliëntediens puik en gasvry.

Herman V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman V

Excellent.

A nice surprise. Neat and very clean accommodation.

Leane V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leane V

Ek slaap nooit weer iewers anders nie.

Ons het na 12 in die nag eers daar gekom, ons is vriendelik gegroet en gehelp met alles. Die plekkie is so mooi skoon en alles was voorsien. Baie gerieflik gewees vir ons met ons baba. Net reg en ek sal nie weer iewers anders slaap as ek deur Bloemfontein gaan nie.

No 7 GA Watermeyer se terugvoer

Baie dankie Leane vir jou mooi woorde, dit is vir my baie belangrik dat my gaste hulle tydtjie hier by ons baie geniet, veilig voel, ontspan en lekker slaap.
Julle is baie welkom om enige tyd weer te kom oorslaap. Hopelik sien ons julle binnekort.
Groete
JH

No 7 GA Watermeyer
Kotie H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kotie H

Rustig en baie veilig.

Die eienaars is baie aangename mense en baie behulpsaam, ons sal enige tyd hulle aanbeveel hulle gaan rerig uit hulle pad uit om die gaste tuis te laat voel.

Joggie V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joggie V

Gerieflike, netjiese en veilige oornagstop.

Netjiese, privaat, in 'n stil omgewing en goed ingerig vir 'n oornagstop of kort verblyf. Vriendelike eienaars wat met die ekstratjies gaste tuis laat voel. Ons dal definitief weer terugkom.

No 7 GA Watermeyer se terugvoer

Baie dankie Marelize, julle is altyd welkom.

No 7 GA Watermeyer
Elsabe D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe D

Heerlike verblyf!

Smaakvolle geriewe, gawe gasheer en gasvrou. Sal beslis weer daar oorbly.

No 7 GA Watermeyer se terugvoer

Dankie Elsabe,

Ek is bly julle het dit geniet.
Ons sien uit na julle volgende besoek.

Groete JH

No 7 GA Watermeyer
Erwin W - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erwin W

Vriendelik ontvangs, baie netjies, volledig toegerus, veilig in 'n rustige area.

Sal enige tyd aanbeveel.

No 7 GA Watermeyer se terugvoer

Baie dankie Erwin, dit was 'n groot plesier om vir jou en jou vrou te ontmoet en by ons oor te bly. Julle is fantastiese mense en baie welkom enige tyd.

No 7 GA Watermeyer
Olaf V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olaf V

Perfek vir oornag.

Al die noodsaaklike geriewe vir moeë reisigers. Vriendelike en bekwame diens. Eienaar het die ekstra myl met ons geloop toe ons iets daar vergeet het. Niks meer nodig as dit nie. Stil, rustige omgewing.

Japie B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Japie B

Baie lekker. Tuisgevoel.

Het tuis gevoel. Kamer was baie netjies en skoon. Die beste koffie gekry.

No 7 GA Watermeyer se terugvoer

Baie dankie Japie, ons hoop om julle weer binnekort te sien.

No 7 GA Watermeyer
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ga Watermeyerstraat 7, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9330, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe236cc37269502f85f0b6bc9c0ea65b1bee1431703b671d1d1b43c069555dd70161b4165543abbbf20e2861621de0806c853?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 79 5 1 5 7 Ga Watermeyer Street Langenhoven Park 9330 Vrystaat 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -29.096237034611 26.149872080357

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang