Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

No 7 GA Watermeyer

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 79 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Adele S
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Gasvryheid soos net Bloemfontein kan bied. Voel soos om by familie te gaan kuier, die goeie kant.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cobus S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Heerlik. Ek het lanklaas so lekker nagrus gehad. Ek sal weer en weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande O
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Baie netjies en veilige plek. Baie lekker gebly en veilig gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Altyd lekker om te ontspan as dit netjies en skoon is. Plekkie is puik. Baie lekker gebly. Skoon en netjies. Lekker rustig om te herlaai vir die langpad wat weer voorlê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Save, clean, attention to detail. Attention to detail - very clean, everything was thoughtful and well-planned, loved it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

René V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Gerieflik, skoon en netjies. Gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Kamer en badkamer was baie mooi, skoon, netjies en gerieflik. Heerlik geslaap en gestort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christina D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Pragtige plek! Verblyf het aan alle verwagtinge en meer voldoen. Sal baie beslis weer daar oorbly en die plek aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie lekker akkommodasie met alles wat nodig is, sal dit definitief aanbeveel. Ons het heerlik gebly, baie dankie. Akkommodasie was netjies, skoon en het soos 'n huis gevoel. Die ekstra klein dingetjies, soos sjokolade op die bed, bubblebath by die bad, showergel in die stort, was baie waardeer en ons het sommer gou tuis gevoel. Die eerlikheidskroeg dink ons was ook definitief 'n treffer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sune V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie lekker gebly. Goeie, vriendelike, behulpsame diens. Ons het baie lekker gebly. Die plekkie is baie oulik en het alles wat mens nodig het. Hulle het aan letterlik alles gedink, van muskietgoed tot shampoo en lyfwas. Aircon was ook 'n baie goeie toevoeging in die hitte. Diens was ook baie vriendelik en behulpsaam. Sal beslis weer daar oorslaap as ons moet Bloem toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elanie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

'n naweek weg Bloemfontein toe. Ons het baie lekker gebly en sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

JH Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 79

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ga Watermeyerstraat 7, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9330, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe236cc37269502f85f0b6bc9c0ea65b1bee1431703b671d1d1b43c069555dd70161b4165543abbbf20e2861621de0806c853?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 79 5 1 5 7 Ga Watermeyer Street Langenhoven Park 9330 Vrystaat 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -29.096237034611 26.149872080357

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang