Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

No 7 GA Watermeyer

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ga Watermeyerstraat 7, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9330, Vrystaat
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

No 7 GA Watermeyer is 'n netjiese semi-selfsorgeenheid op 'n residensiële perseel, maar apart van die hoofhuis, in Bloemfontein. Die perseel is teen 'n koppie in die stil woonbuurt, Langenhovenpark, naby winkels en restaurante.

Sonpanele is geïnstalleer wat beteken dat die verblyf nie deur beurtkrag geraak word nie.

Dié sonnige eenheid het 'n privaat ingang en is geskik vir 2 gaste. Daar is 'n koningingrootte-bed, lugversorging, spieëlkas of lessenaar, platskerm-TV met DStv, Netflix en 'n haardroër. Die badkamer het 'n bad en stort, toilet en wasbak. Verder is daar verhit-en-eetgeriewe soos 'n yskassie, ketel en mikrogolf. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste kan in die pragtige tuin ontspan of swem. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Hierdie eiendom maak van sonkrag gebruik en word nie deur beurtkag geaffekteer nie.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 86 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Klippie M
Saam met lewensmaat
5.0
Netjiese en skoon plek vir 2 mense. Net wat mens nodig het. Baie gerieflik en goed geleë.
Des 2024
Venitta A
Saam met lewensmaat
5.0
Bloemfontein overnight stay. A comfortable overnight stay with everything we needed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Jean-marie W
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlike ervaring. Baie netjies, skoon en veilig. Alles wat ons nodig gehad het. Naby winkels. Sal vir seker aanbeveel.
Okt 2024
Harry V
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker gebly, dit voldoen aan of oorskry al ons behoeftes teen 'n billike prys. Dit was 'n oornagstop op pad vanaf Mosselbaai na die Kruger Wildtuin. ...
Sien meer
Okt 2024
Herman L
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike verblyf, baie netjies en goed geleë in 'n stil woonbuurt. Ideale verblyf met alles wat nodig is vir oorslaap of 'n paar dae se kuier in die R...
Sien meer
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

JH Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 86

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Ga Watermeyerstraat 7, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9330, Vrystaat
  • Gaste dink No 7 GA Watermeyer het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ga Watermeyerstraat 7, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9330, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe236cc37269502f85f0b6bc9c0ea65b1bee1431703b671d1d1b43c069555dd70161b4165543abbbf20e2861621de0806c853?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 86 5 1 5 7 Ga Watermeyer Street Langenhoven Park 9330 Vrystaat 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -29.096237034611 26.149872080357

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang