Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

No. 8 Whale Rock Village

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: White Caps-weg 1, Whale Rock Village nr. 8, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

No. 8 Whale Rock Village is 'n bekoorlike woonstel op die eerste verdieping in Plettenbergbaai. Dit bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf en is ideaal vir 'n paartjie, enkel- of sakereisiger.

Hierdie woonstel beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en bied slaapplek aan 2 gaste. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak en lei na die balkon.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV met Netflix en rusbanke en lei na die balkon met sitplek en braaigeriewe.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad. Gratis WiFi en 1 veilige parkeerplek is beskikbaar. Die woonstel is stapafstand vanaf die strand.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Sitkamer
  • Ondervloerse verhitting

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Johan Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 6 maande

Ligging

  • White Caps-weg 1, Whale Rock Village nr. 8, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink No. 8 Whale Rock Village het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: White Caps-weg 1, Whale Rock Village nr. 8, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4d456f57d13a537b3bffb9596a952d0bb4eed17925e4bb16bd998ce9a4220708be56146215ae828f49716d5efeee1d0ba91b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 1 White Caps Way No 8 Whale Rock Village 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.086929422011 23.362570294924

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang