Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

No 9 on Globe

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Globe-straat 9, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

No 9 on Globe is 'n selfsorghuis met 'n privaat ingang op 'n gedeelde perseel in Graaff-Reinet, Oos-Kaap. Dit is ideaal vir 'n gesin of vriende wat op soek is na rustige verblyf.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbakke en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n enkelslaapbank. Die derde slaapkamer het 1 enkelbed. Die eerste badkamer het 'n stort en wasbak en die tweede badkamer het slegs 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien-tuimeldroër, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n rusbank en 'n etenstafel. WiFi is beskikbaar.

Daar is 'n enkelmotorhuis en ekstra parkeerplek op die perseel. Die verblyf is naby winkels en restaurante.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

3

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Enkelslaapbank

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis
Wasmasjien

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Stacey T
Gesin met tieners
5.0
Comfortable accommodation for our halfway stop! Lovely house that accommodates a family of 4 with ease. Safe parking and perfectly situ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Andre S
Gesin met tieners
5.0
Fantastiese verblyf. Lekker ruim huis. Huis was baie skoon en netjies. Het aan al ons verwagtinge voldoen.
Des 2024
Henriette V
Gesin met klein kinders
5.0
Fantastiese verblyf. Ons het heerlik gebly, baie mooi, skoon en netjies. Baie dankie vir die moeite dat ons later kon inboek.
Des 2024
Mariaan T
Saam met vriende
5.0
Angenaam verras: 5 ster verblyf. Pragtige smaakvolle huis, alles lyk nuut + modern. Ons is ook bederf met ekstras in die kombuis.
Aug 2024
Loretza M
Saam met vriende
4.4
Vreedsaam en veilig. Dit was lekker om saam met my man en vriende te kuier, ek het die stilte en kalmte verskriklik geniet.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Fredré Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 7 maande

Ligging

  • Globe-straat 9, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink No 9 on Globe het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Globe-straat 9, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7c6665a60cfe53d222931c492924247dcdec454be399340c9067917c61cc2cca25b22612a3cc8d318a5fd86569ba0420d713?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 9 Globe Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.256238952138 24.53408642209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang