Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

No17 on Mile16

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 77 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Susan C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Ons het 'n wonderlike naweek gehad! Die huis se ligging is asemrowend, stapafstand. Die huis se ligging is asemrowend, stapafstand van die strand. Baie gemaklik gebly en lekker gekuier. Sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rosilda C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Gesins wegbreek. Sjoe, watter heerlike naweek! Die huis het als wat jy nodig het; bring net jou kos en drank. En o ja, hout vir die warm bad. Ons het meeste van ons tyd daarin spandeer. Ons sal beslis weer besoek. Baie dankie, vir julle gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Santana W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Amazing and totally worthwhile. Absolutely amazing and would recommend this place to anyone. Everything you require is in the house and just makes the stay more worthwhile.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

This place is so amazing. Thank you for a wonderful home away from home. It was absolutely amazing. Happy to go stay again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Dit was verfrissend en so relaxing, die kids loved die hot tub. Ja, ons het, wens ons kan nog bietjie langer bly, maar definitief iets wat ek sal aanbeveel vir 'n naweekwegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Terence C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Beautiful home in a beautiful setting. We had a very enjoyable and relaxing time. Easy access to the beach and quick access to the town makes the location perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John R
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Amazing! Very peaceful and relaxing - the fresh ocean breeze was delightful to the senses!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Max B
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Fantastic stay so close to the beach in a quiet estate. We had a fantastic time. The braai room was our main hang-out place for breakfast, lunch, and dinner, baking pizzas one night and braaiing on another. While we did not make use of the jacuzzi, it was there, ready and clean. The kitchen, bedrooms, and bathrooms were great, the lounge somewhat underutilised. The proximity to the beach made it extra special!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorraine M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Fantasties. Vreeslik lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindi S
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jun 2024

Ons girls naweek weg was awesome, die hot tub en pizza oond is die beste! Ons het baie lekker gebly. Dit is 'n baie gemaklike huis om in te bly en het alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Wernich Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 77

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean Front Quay 20, Mile 16 Private Beach Estate, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbac21b9413cb07f9ae79cfd9c1c139767e013ec5ef1d8d94d06c0e7be0b4b504e688980fbc93e72ad78eaf92eae80f43cc21?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6) 77 5 1 5 20 Ocean Front Quay Mile 16 Private Beach Estate 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -33.336888046101 18.162023127079

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang