Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

No17 on Mile16

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Wernich Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 76

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 76 resensies vir No17 on Mile16
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Rosilda C - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosilda C

Gesins wegbreek.

Sjoe, watter heerlike naweek! Die huis het als wat jy nodig het; bring net jou kos en drank. En o ja, hout vir die warm bad. Ons het meeste van ons tyd daarin spandeer. Ons sal beslis weer besoek. Baie dankie, vir julle gasvryheid.

Santana W - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santana W

Amazing and totally worthwhile.

Absolutely amazing and would recommend this place to anyone. Everything you require is in the house and just makes the stay more worthwhile.

John B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John B

This place is so amazing.

Thank you for a wonderful home away from home. It was absolutely amazing. Happy to go stay again.

Cindy D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy D

Dit was verfrissend en so relaxing, die kids loved die hot tub.

Ja, ons het, wens ons kan nog bietjie langer bly, maar definitief iets wat ek sal aanbeveel vir 'n naweekwegbreek.

Terence C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terence C

Beautiful home in a beautiful setting.

We had a very enjoyable and relaxing time. Easy access to the beach and quick access to the town makes the location perfect.

John R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John R

Amazing!

Very peaceful and relaxing - the fresh ocean breeze was delightful to the senses!

Max B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Max B

Fantastic stay so close to the beach in a quiet estate.

We had a fantastic time. The braai room was our main hang-out place for breakfast, lunch, and dinner, baking pizzas one night and braaiing on another. While we did not make use of the jacuzzi, it was there, ready and clean. The kitchen, bedrooms, and bathrooms were great, the lounge somewhat underutilised. The proximity to the beach made it extra special!

Lorraine M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine M

Fantasties.

Vreeslik lekker gebly!

Lindi S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lindi S

Ons girls naweek weg was awesome, die hot tub en pizza oond is die beste!

Ons het baie lekker gebly. Dit is 'n baie gemaklike huis om in te bly en het alles wat mens nodig het.

Ilsa L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilsa L

Ons het 'n heerlike naweek saam met ons kinders gehad en nuwe herinneringe gemaak!

Ons het heerlik gebly.

Gertrude K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gertrude K

Fantastic. Top-notch service.

A wonderful, warm place with excellent service.

Ursule D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursule D

Skoon, netjies en rustig.

Lekker gebly. Naby aan dorp. Naby aan see. Mooi plekkie.

Arlene H - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arlene H

Awesome location and hospitality.

Ideal getaway, just an hour from Cape Town, with a great entertainment area and quick access to 16 Mile beach. The hot-tub was an absolute delight and there is so much to do in Yzerfontein. We will definitely be back.

Yolene S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolene S

Fantasties!

Wat 'n heerlike huis! Baie goed toegerus en lekker naby aan die see. Ons sal vir seker weer hier kom kuier!

Candice B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice B

We had a lovely stay and the house had everything we needed.

The location is great and the 16 mile beach is breathtaking. The indoor braai area was spot on and even though it was raining we could still enjoy the outdoors through the doors that open completely. The Jacuzzi was a bonus. Our 2 teens (boy and girl) were also very happy since the WiFi was "good". My son took his PS4 with and he could still play online and leave me to sip on my wine outside reading my book. The house was clean and I loved the attention to detail, the collection of books, the beautiful eclectic paintings and the care taken overall. The tranquil surroundings were just what we needed to refuel before we headed back to Paarl.

Kalvinio L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kalvinio L

Dir was baie lekker, ons het onsself geniet en dit is 'n baie rustige plekkie, ons sal definitely weer gaan.

Ongelooflik lekker.

Mandy A - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy A

Lovely home, well equipped, we really enjoyed our stay.

This is such a lovely holiday home, equipped with all you could need. The owner was very accommodating towards us, which was really a bonus. I have already shared this with family in the UK. I would definitely visit again. Excellent location too.

Daphne S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Daphne S

Peaceful and quiet.

Our holiday was disturbed by children knocking on the door and running away, which scared my granddaughter. On the confirmation it did not mention a wood-fired tub, but a jacuzzi and that we will find the settings in the storeroom. We had to contact the owner for the storeroom keys which was unnecessary.

Michael D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael D

Home away from home.

Lovely setting just so tranquil and relaxing.

Clint H - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clint H

Amazing.

Peaceful and tranquil.

Bronwyn M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwyn M

Peaceful.

Perfect destination for a peaceful, relaxing getaway. Quiet area with lovely neighbors. Would definitely recommend.

Janet W - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet W

Magic, magic, magic. We thoroughly enjoyed this magic house.

Pity Eskom didn't play ball with us.

Deidre P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre P

The place was beautifully located, well kept with more than sufficient amenities.

An exceptional time away with close friends. The place is beautiful, spacious and well kept. What a memorable birthday weekend! Definite value for money and will be returning soon!

Cobus V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus V

Absoluut fantastiese ligging!

Ons het regtig heerlike gekuier, daar is al die toerusting wat jy nodig het en nog meer om lekker te kan ontspan, die braai-area is gerieflik en die pizza oondtjie 'n baie groot plus! Die beste was die paadjie na die strand met jou eie tafeltjie en uitsig - die skemersaand was prentjiemooi en onvergeetlik! Ons het heerlike sjampanje en boerewors rolletjies daar geniet, ons sal weer teruggaan!

Anandi M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anandi M

Pragtig en rustig.

Ons het die naweek vreeslik geniet, baie goed toegerus en netjies. Klipgooi van die strand af, wil sommer weer vinnig kom kuier!

Enreco B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Enreco B

Beautiful place.

We thoroughly enjoyed our stay. The facilities are beautiful and would definitely return.

Elizabeth V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth V

Wonderlike ruim huis.

Ons kuier by N17 on Mile16 was regtig wonderlik. Die huis was ruim met 'n lieflike braaikamer en leefarea. Al die kamers was op die tweede verdieping en die beddegoed en handdoeke was skoon. Die 'hot tub' langs die huis was lekker bonus.

Wilma D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilma D

Heerlike, ontspannende wegbreek.

Die huis is ruim - baie speelplek vir kinders. Die jacuzzi was 'n groot plus, want dit was te koud om in die see te swem. Die strand is stapafstand van die huis af. Winkels en restaurante is ook redelik naby. Ons het 1 keer beurtkrag in die aand gehad en daar was baie kerse en blakers wat 'n mens kon gebruik. My skoonseun moes take aanlyn inhandig en die WiFi was van groot hulp. Dit het natuurlik ook vir ons geld gespaar omdat ons daarvan kon gebruik maak. Die eienaar, Werner, was vriendelik en behulpsaam.

Anton J - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton J

Baie lekker gewees.

Dis ruim plek en het alles wat jy nodig het.

Jj D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jj D

Pragtig.

Dit was baie lekker, sal aanbeveel, daar is als wat jy nodig kan kry, die boekrak het gesorg vir baie lekker lees stof!

Maxwell B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Maxwell B

Very neat and relaxing.

Definitely recommend to family and friends.

Densil W - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Densil W

Dit was baie lekker.

Ons het die mooi uitsig baie geniet.

Lee H - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee H

It was an absolute blast! My family and I thoroughly enjoyed our stay and it catered for all of us.

Great facilities and great location! You are literally a 2-minute walk away from the beach, the Jacuzzi was amazing, the WiFi was great, there is also DStv for those who like to take a break and watch some sport! The pizza oven was also great!

Janelle V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janelle V

Baie ontspannend!

Pragtige uitkykpunt 1 min se stap van die huis. Perfekte plek om die sonsondergang te sien. Jacuzzi en pizza-oond was heerlik! Kombuis is goed toegerus.

Christiaan S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan S

Baie lekker gebly.

Sal weer by No17 on Mile16 bly.

Bronwynne A - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwynne A

A home away from home, cozy, relaxing atmosphere, utter bliss.

What a wonderful time we had there, was utter bliss listening to the waves crash in the ocean, whilst enjoying the jacuzzi at night. Morning strolls along the shore was so refreshing and peace full. The house was clean and cozy, really felt like we were at home. Thanks for a wonderful stay, would definitely like to come again.

Mariana K - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana K

Ons het heerlik gebly in die huis.

Die huis bied alles en nog wat. Heerlike leefhuis. Ons sal definitief weer daarheen gaan!

Lindsey O - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lindsey O

Awesome

The house is absolutely stunning in a fantastic location and the kitchen has everything you could possibly need. The one and the only complaint we have is the cleaning service. The people before us checked out late so by 3 pm the house was still not ready. She only finished 3:45 pm then left the Jacuzzi empty with water running and tap open so it delayed the kids getting in by quite a few hours as we had to call people to try to work out how to stop the water (obviously they were so excited about the Jacuzzi as it's winter). On the day we left the cleaner turned up before 9 am, didn't tell us she was there, and went straight to empty the Jacuzzi! We only noticed when the kids came down for their final swim and it was half empty! Four very disappointed kids and 2 very frustrated adults. We only had to be out by 10 am. The 2 incidents with the cleaning service left us feeling cut short in our holiday and completely rushed out the house.

Jan Z - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan Z

Was 'n heerlike naweek.

Sal beslis julle weer besoek. Dankie.

Cherise A - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherise A

Idyllic getaway in tranquil setting.

Easy access to a private beach, extremely safe, great entertainment area, great open space, very peaceful setting.

Joanne D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanne D

Die verblyf was wat ons verwag het en nog meer! Perfek geleë. Die kuier area skep 'n ongelooflike atmosfeer so saam met die klank van die see.

Baie dankie vir ons verwelkomingsgeskenk. Dit is 'n special touch wat mens nog meer welkom laat voel. Ons sal definitief weer 'n vakansie daar bespreek.

Shirley V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Shirley V

Stunning.

Loved every moment at this very special home. All the comforts one needs and more. Had a lovely relaxing holiday. Will be back for sure.

Maryna L - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Maryna L

Die huisie is lieflik en knus en die verskeidenheid kuierareas in heerlik ingerig.

Die strand is 'n klipgooi ver. Alhoewel die wind soms onplesierig was, is die huis heerlik ingerig en alles was baie skoon en netjies.

Eric A - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eric A

Most enjoyable break away long weekend!

Very nice and neat house! Ideally situated within the secure estate. The late nights and early morning sessions in the jacuzzi were the cherry on top! Perhaps offer the services of your housekeeper at an extra charge as she only popped in the day we left and said she would have been available if she had known we wanted help.

Denver M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denver M

Great spot with friends and family.

Great spot, not much activity in the surroundings. Beach nice and close, nice entertainment there. Went away for a birthday weekend. Jacuzzi is probably the most entertainment for the weekend. Would definitely go back.

Annemie D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemie D

Ongelooflike huis in fantastiese ligging.

Ons was vir Paasnaweek by No17 on Mile16 en was baie ongelooflike beïndruk met die huis (groot/ruim/baie goed gestock met 2 yskaste, 1 in die kombuis en 1 in braai/bar area). Jacuzzi was wonderlik (selfs op koeler herfsaande). Beddens baie gemaklik met goeie linne. Ons sal die huis aanbeveel vir enige iemand - dit is veilig, gerieflike en n plesier om in vakansie te hou. Die eienaars is baie vriendelik en gaan werklik uit hulle pad om besoekers welkom en tuis te laat voel. Ons sal vir seker weer daar gaan kuier.

Wynand B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand B

Relaxing en fun.

Ons het as vriende gegaan en dit baie geniet die Jacuzzi was vir ons baie lekker en het dit permanent gebruik, baie netjies alles op hulle plek en werklikwaar moeite werd. Sal die plekkie vir enige iemand aanbeveel, definitief deel van top huise waar ek al vakansie gaan hou het.

Chris T - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris T

Rus en vrede.

Ons verblyf en lekker kuier was heerlik. Die huis het alles en nog meer. 'n Pragtige, ongerepte strand wag net oor die duin. Ruim leefarea met 'n binne-braai, as die weer nie wil saamspeel nie. Die onderdak-buitebraai-geriewe is baie gerieflik en die pizza-oond is 'n treffer. Die Jacuzzi was die cherry op die koek. Ons het baie lekker gekuier en sal beslis weer van die fasiliteit gebruik maak. Indien moontlik moet jy net jou eie kosse saam neem. Die plaaslike supermark is duur.

Annalize S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalize S

Fantasties!

No17 on Mile16 is 'n juweel huis, perfek vir 'n wegbreek. Die huis het alles wat jy nodig het en nog baie meer. Die eienaar/s het voorsorg getref vir absoluut alles, bring net jou klere en kos. Ons gesin (6 grootmense), was baie beïndruk.

Doriska P - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doriska P

Dit is 'n lekker kuierhuis!

Ons het die naweek vreeslik geniet. Die huis is skoon en netjies. Alles wat jy nodig het is daar. Beste huis wat ons nog gehuur het!.

Francois E - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Francois E

'n Lekker rustige plek om te kan ontspan en om die draai van die Kaap af!

Oorgenoeg braaiplek vir die mans en vir die vrouens is daar 'n wasmasjien en skottelgoedwasser, pizza-oond is 'n wenner veral die Jacuzzi. Lekker naby stapafstand vanaf die see en mooi strand om op te gaan loop en speel met die kinders. Toe ons daar aankom was die Jacuzzi stukkend, maar ek moet sê ek het lanklaas so uitstekende diens gesien. Die eienaar was dadelik op die telefoon en kon mense uit die Kaap uit laat kom om dit reg te maak. Wil net sê baie dankie aan die eienaar vir 'n lekker naweek en uitstekende diens.

Nerien C - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nerien C

Lekker rustig, Jacuzzi was heerlik!

Netjies en goed toegeruste huis met lekker baie braaiplek en sitplek. Kinders het die Jacuzzi gate uit geniet. Eienaar het goeie inligting gegee en als was mooi op hul plek. Ons sal beslis weer kom kuier!

Janine D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janine D

Aangenaam.

Die dubbelverdiepinghuis is baie naby die privaat strand geleë. Daar is oor genoeg braai-areas en breekware beskikbaar. Alhoewel ons verblyf baie aangenaam was, sou ek vir seker die kamers se gordyne 'n bietjie dikker wou hê of 'n voering gee omdat dit baie lig is deur die nag in die kamers. Die beddens is 'n bietjie te hard vir my, maar dis maar 'n persoonlike voorkeur. Ons verblyf was heel aangenaam.

Willa H - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Willa H

Gemaklike woning met alles om 'n wonderlike wegbreek te verseker.

By No17 on 16 Mile is jy vinnig tuis. Veral die buite stoep met sy weskus-braai was vir ons n wonderlike kuierplek. Die bekende 16 Mile strand begin letterlik op jou voorstoep. Al die vertrekke is ruim en netjies.

Michael D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael D

Keys for the house was the only issue, not where they were supposed to be.

Very nice house, a bit cold in the winter months.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Sleutels vir die huis was die enigste probleem, dit was nie waar dit veronderstel was om te wees nie.

Baie mooi huis, 'n bietjie koud in die wintermaande.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Piet D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet D

Ontspanne atmosfeer en heerlike buitekuiers.

Huislik, goeie fasilitete, ontspanne atmosfeer, gesellig, pizza-oond was 'n bonus, 2 yskaste groot pluspunt, ook wasmasjien en skottelgoedwasser. Ons het heerlik gekuier en dit was uitstekend vir ons 6 volwassenes. Baie dankie vir die geleentheid dat ons Yzerfontein kon leer ken!

Paulina G - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paulina G

Awesome. Dit was fantasties. Baie dankie Wernich en Erika

Die huis is baie goed toegerus. Absoluut alles wat mens nodig het vir 'n lekker kuier. Fasiliteite uitstekend. Braai geriewe so gerieflik en aangenaam.

Chris D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris D

We absolutely loved our stay there and will definitely be back again!

No17 on Mile is vir seker een van die lekkerste huise waar ons al gebly het! Ons huur gereeld huise in daai area omdat die strand so mooi en private is! Die huis is heerlik ruim en baie netjies. Baie mooi dekor en baie gemaklik! My kinders het dit verskriklik geniet en vra net wanner kan ons weer gaan. Mens voel heel veilig. Die kinders kon ook lekker buite speel! Groot dankie aan die eiernaar vir die wonderlike naweek!

Nicky G - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky G

Close to beach and lovely place.

Lovely, close to beach beautiful home.

Vera C - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vera C

Everything you wish for!

A beautiful place with direct access to the beach.

Natasha M - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha M

It is the best place 2 unwind and relax and to have fun with your kids.

If you need a break then that is the place to be. Nice and peacefully.

Jp D - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp D

Wat 'n fantastiese huis, met alles wat jy nodig het en nog meer.

Ons het baie lekker gekuier in huis. Huis is kindervriendelik en met Jacuzzi kan jy heerlik ontspan en terug lê.

Denell N - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denell N

Onvergeetlik, dit was so 'n heerlike wegbreeknaweek.

Baie netjies en al die inklok en uitklok reëlings was baie goed georganiseerd. Ons sal vir seker weer daar bly.

Elize A - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize A

Dit was verfrissend om te sien die werklikheid doen die foto's gestand.

Die huis het 'n pragtige karakter, is smaakvol en met hope persoonlikheid gemeubileer. Alles en nog meer wat nodig is vir 'n heerlike "relaxing" naweek was beskikbaar. Dit het gevoel of die eienaar nie huiwer om van sy beste ware tot die gaste se beskikking te stel nie. Van die mooi opdienborde, tot hope glase vir ingeval vriende kom kuier. Ons was daar vir 'n troue, so kon ongelukkig nie van die buite-braai gebruik maak nie, maar kan dink dat daar menige aande lekker om so 'n lae ronde vuurtjie spandeer word. My man en seuns het die Jacuzzi ook geniet, en die hele sonnige Saterdag vroegmiddag daarin spandeer. Die enigste kommentaar is dat die dit na 5 ure aan steeds nie wou warm word nie? Dalk is die eienaar nie daarvan bewus nie. Nietemin, ons verblyf was uit die boeke lekker. Ek het 'n glas in die proses gebreek en ook 'n handdoekie gevlek, maar die eienaar was gaaf genoeg om dit af te maak as dinge wat hulle gereeld vervang. Dit was die kersie op 'n baie positiewe ervaring. Sal hierdie Nessie verseker aanbeveel vir my vriende.

Joanne M - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanne M

Lovely clean, and welcoming home, close to the beach.

We had a lovely stay. Kids loved the Jacuzzi and the house is clean and nicely decorated. Book and games corner is a lovely touch. Short path to the beach.

Estee G - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Estee G

Fantastiese ligging met asemrowende mooi strande, 'n klipgooi vanaf die pragtige huis in veilige landgoed.

Baie netjiese huis met alles wat jy nodig het vir selfsorg-vakansies. Die strand is letterlik 'n klipgooi van die huis net anderkant die duin. Die strand is pragtig en die kinders het heeldag baljaar en selfs die koue water aangedurf. Daar is verskeie aanloklikhede in die area en ons het nie ver gery vir wynproe, olywe en "craft beer" nie. Dit is regtig 'n skat op die Weskus! Laat miskien die kliënt net weet dat jy wel kan vra vir daaglikse skoonmaakdiens.

Meagan L - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Meagan L

It was a great location for a break away.

Was a great location for a getaway. Will surely recommended it to anyone.

Dirk H - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk H

Baie gerieflik en mooi.

Aangename en vriendelike verblyf. Sal enige tyd weer van die huis gebruik maak.

Suritha D - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suritha D

Gerieflik, ruim, gesellig.

Die huis is goed toegerus, geriewe is uitstekend. Enigste teleurstelling was dat ons nie die binnebraai kon gebruik of vuurmaak in die kaggel nie - veral omdat dit nogal koud was - maar ons verstaan die rede daarvoor.

Suryn Z - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suryn Z

Ongelooflik!

Alles was fantasties, van die ligging, die dekor, die mense wat werk met verhurings alles.

Chanelle V - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanelle V

Beautiful, spacious, great for entertaining a big group of people.

Beautiful, spacious, great for entertaining a big group of people. Rooms are lovely!

Mariette M - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette M

Heerlik! Baie rustig en effe afgesonder vir 'n heerlike wegbreektydjie!

Baie goeie ondervinding gewees! Heerlik om effe afgesonder te wees en met die natuur so na aan jou - baie spesiaal!

Gideon V - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon V

Heerlike, rustige naweek.

Ons was 'n groep van 6 volwassenes wat hier vir 'n naweek gebly het. Die huis is gerieflik en skoon en goed ingerig. Dis loopafstand van die strand (net oor die duin). Alle reëlings was effektief en betyds getref deur LekkeSlaap en die eienaar. Omdat daar bouwerk in die omgewing aan die gang is, het ons effens onveilig gevoel as gevolg van al die bedrywighede in die dag. Daarna was dit veilig. Dit is 'n tydelike probleem. Ons het dit baie geniet, baie dankie!

Corne D - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne D

Absoluut briljant!

Ons het gedurende die Oktober vakansie hier gebly en het 'n wonderlike tyd gehad! Dit is die perfekte strandhuis en bied regtig alles wat by die see benodig word! Die huis is baie skoon en net 'n klipgooi van die mooiste strand af! Ons sal verseker weer hier gaan bly.

Karien M - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien M

Baie mooi plek.

Naby aan die strand en veilig. Ons het heerlik gebly. Baie netjies. Mooi meubels. Ek sal verseker weer daar gaan oornag!

Mariaan G - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan G

Dit was baie lekker en sal enige tyd weer daar wil bly!

Ek sal die huis aanbeveel vir enigiemand wat net 'n wegbreek soek! Dis die perfekte "spot"!

Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean Front Quay 20, Mile 16 Private Beach Estate, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbac21b9413cb07f9ae79cfd9c1c139767e013ec5ef1d8d94d06c0e7be0b4b504e688980fbc93e72ad78eaf92eae80f43cc21?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6) 76 5 1 5 20 Ocean Front Quay Mile 16 Private Beach Estate 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -33.336888046101 18.162023127079

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang