Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

No17 on Mile16

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean Front Quay 20, Mile 16 Private Beach Estate, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

No17 on Mile16 is op die ongerepte Sestienmylstrand in Yzerfontein geleë. Dit hou die titel van Suid-Afrika se langste stuk strand, wat vanaf Yzerfontein se Hoofstrand in die Suide loop tot by die begin van die Weskus Nasionale Park in die Noorde.

Dié dubbelverdieping, 3-slaapkamerhuis is op die Mile 16-strandlandgoed geleë. Die huis beskik oor 2 badkamers, 1 met net 'n stort en die tweede met 'n bad en stort, asook 'n gastetoilet. Die kombuis is volledig toegerus en oopplan met die sitkamer en eetkamer. Om te onthaal, is daar 'n klein braaikamer, buite Kol-Kol borrelbad, onderdak patio met braai en pizza oond asook 'n braai put in die agterplaas. Van die agterhek af is daar 'n paadjie wat direk na die strand lei. Ons is jammer, die eiendom is nie toeganklik vir rolstoele nie.

Die gewilde Sondagmiddagete en trou-venue, Die Strandkombuis, is binne stapafstand.

16 Mile Beach bied walviskyk van September tot November, wat kalfseisoen is, en is baie gewild onder sonbaaiers. Die strand is ideaal vir vlieërbranderryers, want dit kan sekere tye van die jaar taamlik winderig wees en die lang stuk strand maak dit goed vir beginners. Daar is ook maatskappye wat ritte op die strand aanbied vir perdeliefhebbers, hetsy teen sonsopkoms of sononder. Yzerfontein is ook baie gewild onder vissermanne, branderplankryers, vlieërbranderplankryers en seilplankryers.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 76 resensies vir No17 on Mile16
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Wernich Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 76

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Ocean Front Quay 20, Mile 16 Private Beach Estate, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink No17 on Mile16 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean Front Quay 20, Mile 16 Private Beach Estate, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbac21b9413cb07f9ae79cfd9c1c139767e013ec5ef1d8d94d06c0e7be0b4b504e688980fbc93e72ad78eaf92eae80f43cc21?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6) 76 5 1 5 20 Ocean Front Quay Mile 16 Private Beach Estate 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -33.336888046101 18.162023127079

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang