Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

No.2

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Maryke C
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Ons kuier was lekker en insiggewend. Ken glad nie Pretoria/Johannesburg nie. No. 2 is in Centurion geleë. Ons het 100% veilig gevoel in die area asook by die akkommodasie. Die mense by die hek is vriendelik en baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernard L
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Netjies, bekostigbaar, goeie area! Sal absoluut weer in die toekoms my verblyf daar bespreek wanneer ek reis vir werk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liza M
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Baie mooi en veilige plekkie. Baie mooi en baie veilige plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Aangenaam, skoon en baie sentraal. Baie aangenaam gewees om by No.2 tuis te gaan. Netjies en skoon blyplek. Kommunikasie van die gasvrou was uitstekend met aanwysings, hekkodes ens. Sal beslis weer No.2 kies vir toekomstige besoeke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan Conradie C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Goeie waarde vir geld en veilig. Altyd aangenaam, skoon, netjies en baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan Conradie C
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

Veilig en bekostigbaar. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dalene V
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Veiligheid uit die boonste rakke. Woonarea baie gerieflik en perfek. Topklas verblyf. Definitief perfek vir my toekomstige besoeke aan die Johannesburg/Pretoria omgewing. Die gasvrou se kommunikasie rakende sommige logistieke reelings voor aankoms, was 'n groot bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carin D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Veilig en rustig. Rustige omgewing. Skoon en netjies. Dit was net baie warm en die waaier was nie heeltemal voldoende nie. Maar ek sien dit oor omdat dit 'n veilige en rustige omgewing is. Ons kon die vensters en skuifdeur ooplos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Willem S
Kort verblyf
4.4
Mrt 2024

Besigheidsbesoek aan Centurion. Ja, rustige en veilige area.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Johan Conradie C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Veilig en baie skoon en netjies. Ons lekker gebly by No.2, baie veilig en eenheid is nuut, netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Pauline Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R790
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R790
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Monte Carlo-rylaan 65, Centurion Gholflandgoed, Highveld, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANl1PSdWsFOa7eSUnotbxdoil9TjrhbDKtw4ZUuhRQqChx1h4y3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag (plek vir 2) 37 5 1 5 65 Monte Carlo Drive Centurion Golf Estate 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.867817230735 28.211717588955

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang