Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

No.2

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Pauline Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 37 resensies vir No.2
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Maryke C - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke C

Ons kuier was lekker en insiggewend.

Ken glad nie Pretoria/Johannesburg nie. No. 2 is in Centurion geleë. Ons het 100% veilig gevoel in die area asook by die akkommodasie. Die mense by die hek is vriendelik en baie behulpsaam.

Bernard L - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard L

Netjies, bekostigbaar, goeie area!

Sal absoluut weer in die toekoms my verblyf daar bespreek wanneer ek reis vir werk.

Liza M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza M

Baie mooi en veilige plekkie.

Baie mooi en baie veilige plekkie.

Nico H - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico H

Aangenaam, skoon en baie sentraal.

Baie aangenaam gewees om by No.2 tuis te gaan. Netjies en skoon blyplek. Kommunikasie van die gasvrou was uitstekend met aanwysings, hekkodes ens. Sal beslis weer No.2 kies vir toekomstige besoeke.

Johan Conradie C - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan Conradie C

Goeie waarde vir geld en veilig.

Altyd aangenaam, skoon, netjies en baie veilig.

Johan Conradie C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan Conradie C

Veilig en bekostigbaar.

Sien sterre.

Dalene V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene V

Veiligheid uit die boonste rakke. Woonarea baie gerieflik en perfek.

Topklas verblyf. Definitief perfek vir my toekomstige besoeke aan die Johannesburg/Pretoria omgewing. Die gasvrou se kommunikasie rakende sommige logistieke reelings voor aankoms, was 'n groot bonus.

Carin D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carin D

Veilig en rustig.

Rustige omgewing. Skoon en netjies. Dit was net baie warm en die waaier was nie heeltemal voldoende nie. Maar ek sien dit oor omdat dit 'n veilige en rustige omgewing is. Ons kon die vensters en skuifdeur ooplos.

Lourensa S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lourensa S

Besigheidsbesoek aan Centurion.

Ja, rustige en veilige area.

Johan Conradie C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan Conradie C

Veilig en baie skoon en netjies.

Ons lekker gebly by No.2, baie veilig en eenheid is nuut, netjies en skoon.

Gerrie V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie V

Uitstekend.

Kommunikasie was baie goed en load shedding-tabelle bv. was gestuur en dis baie belangrik deesdae.

Sandra B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra B

Veilig, bekostigbaar en gasvry.

Pauline het spesiale moeite gedoen om ons baie welkom te laat voel. Die kamer is heerlik vir 2 reisigers en baie veilig. Ontbyt en aandete is by die Country Club op die "estate" beskikbaar wat baie gerieflik is.

Johan V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Baie skoon en gerieflik.

Maklike toegang en veilige omgewing.

Monica V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica V

Fantasties!

Puik waarde vir geld!

Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Louise S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise S

Homely as always!

Super clean, special attention to small detail - thank you, Pauline.

Faron W - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Faron W

Perfectly suited our requirements.

Cannot fault the room, service or location. Will definitely book at No. 2 in the future.

Hendrina M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrina M

Gerieflik en maklik, dankie Pauline!

Alles wat mens benodig, netjies aangebied.

Brenda V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda V

I had a lovely stay at No.2

No. 2 is beautiful and comfortable!

Anrè B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anrè B

Netjies, gerieflik en veilig.

Netjies, gerieflik en veilig. Sal defnitief aanbeveel.

André D - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André D

Beslis waarde vir geld.

Baie netjies, goed geleë, veilig en naby al die groot sentra.

Martie N - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie N

Gemaklik gerieflik.

Het kinders naby die verblyf pas my.

Tollie V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tollie V

Baie mooi plek en Pauline was baie behulpsaam.

Baie veilige plek en vriendelik.

Michelle E - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle E

Baie netjies en gerieflik.

Die kamer is baie mooi en het aan al ons behoeftes voldoen. Dit is ook in 'n veilig omgewing.

Elsabe F - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe F

Beveel die verblyf by No.2 definitief aan.

No.2 se verblyf was uiters netjies en puik. Baie mooi, stil en veilige omgewing. Pauline was deurentyd baie behulpsaam. Sal definitief weer daar gaan oornag.

Louise S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise S

Superb!

All the small details were there! Beautiful place!

Carina F - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina F

Elegant.

Ligging was uitstekend, eienaar was vriendelik en behulpsaam. Oulike opmaak van perseel met gebruik van tjoklit, beskuit, swiets, shampoo, conditioner, stort was ens.

No.2 se terugvoer

Dankie Carina,

Bly jy het jou verblyf geniet, sterkte vir jou, hoop 'n blink en voorspoedige toekoms wag op jou!

No.2
Celise B - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celise B

Pragtige, netjiese en stylvolle akkommodasie met ‘n beeldskone natuurskoon!

Lieflike oornagverblyf!

Dewald E - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald E

Als van die heel mooiste en beste.

Gasvrou vriendelik en professioneel. Privaat en veilig. Aantreklik moderne en gerieflike interieur. Eetplek beskikbaar binne landgoed by gholfklubhuis. Wel trappe om te klim tot by voordeur van eenheid, vir wie dit moeilik sou wees.

Susan M - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan M

Stylvol en netjies.

No.2 het ons verwagtinge heeltemal oortref. Die plekkie is baie stylvol en netjies ingerig en baie skoon. Definitief waarde vir geld!

No.2 se terugvoer

Baie dankie, Susan.

No.2
Craig P - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig P

Would definitely recommend it to family and friends.

Thoroughly enjoyed our stay, awesome room and estate and very friendly hostess.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Sal beslis aanbeveel aan familie en vriende.

Het baie lekker gebly, wonderlike kamer en landgoed. Die gasvrou is baie vriendelik.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Ruan H - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan H

Baie lekker gebly.

Baie netjiese plekkie. Mens kan sien die eienaar doen moeite.

No.2 se terugvoer

Bly jy het dit geniet. Dankie, Ruan

No.2
Magda V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda V

Baie gerieflik en skoon. Waarde vir geld.

Pauline was uiters hulpvaardig en vriendelik. Sal beslis weer hier bespreek.

Hannelie W - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannelie W

Skoon, netjies, veilig en goeie ligging.

Goeie gehaltetoiletware, koffie en beskuit. Sou verkies het dat ons vooraf ingelig was dat die plek net een keer per week skoongemaak word.

Awanda V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Awanda V

Baie mooi en netjies.

Baie lekker gebly, die plekkie is lekker sentraal geleë en baie veilig. Baie netjies en elegant en die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam.

No.2 se terugvoer

Baie dankie, Awanda.

No.2
Brenda M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda M

No 2 is a very nice place to be. I'll definitely book with you again.

I was happy that all that is advertised was there, even more to what i expected. I just hope in my next visit they'll place two dustbins, and not only in the bathroom. Otherwise all was perfect. Pauline the lady who welcomed us made us feel comfortable and she's so friendly.

No.2 se terugvoer

Thank you so much Brenda. An additional dustbin was included in the room

Regards
Pauline

No.2
Gerrit H - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit H

No.2 is perfek vir alles, die kamer is 'super' met regte koffie en groot TV met DStv en baie veilig.

Sien sterre.

No.2 se terugvoer

Baie dankie, Gerrit.

Groete,
Pauline

No.2
Vanaf
Vanaf R790
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R790
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Monte Carlo-rylaan 65, Centurion Gholflandgoed, Highveld, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANl1PSdWsFOa7eSUnotbxdoil9TjrhbDKtw4ZUuhRQqChx1h4y3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag (plek vir 2) 37 5 1 5 65 Monte Carlo Drive Centurion Golf Estate 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.867817230735 28.211717588955

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang