Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Noah Farm Campsite

Kampeer/karavaan

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Ralf Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 16 resensies vir Noah Farm Campsite
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Keegan E - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keegan E

You don't need to look any further! This is the place.

It was amazing! Very quiet and peaceful!

Noah Farm Campsite se terugvoer

Thank you, Keegan and friends. It was great having you guys visit us and I hope it will be one of many.

Noah Farm Campsite
James V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James V

Ontspannend en gesellig.

Ons verblyf was baie lekker en rustig.

Noah Farm Campsite se terugvoer

Baie dankie vir jul ondersteuning. Hopelik sien ons julle binnekort weer.

Noah Farm Campsite
Cameron C - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cameron C

Beautiful, scenic, quiet.

Beautiful location with very clean and well-designed ablutions. Hosts were friendly and easy to communicate with. Definitely will be coming back.

Noah Farm Campsite se terugvoer

Thank you, Cameron, for your support and we are glad you enjoyed your stay with us.

Noah Farm Campsite
Charleen L - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charleen L

Ons het die naweek baie geniet. Netjies en veilig.

So lekker gebly. Beautiful plek.

Noah Farm Campsite se terugvoer

Baie dankie Charleen vir jul kuier by ons - dit was net 'n plesier om jul by ons te kon akkommodeer. Tot volgende keer. Groete, Noah-span

Noah Farm Campsite
Abraham L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abraham L

Organized, clean, stunning.

Fantastic experience. Cleanest and most well-organized campsite I've ever visited. Would definitely go again!

Noah Farm Campsite se terugvoer

Baie dankie, Abraham, vir jou resensie! Ons waardeer dit regtig baie. Sien uit na jul volgende kuier by ons.

Noah Farm Campsite
Sonia S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonia S

Kamp-moet - top kampplek.

Top kampplek - elke kampplek is sorgvuldig beplan & uitgele - aandag aan die fynste detail gegee - lodge-styl afronding (handewas-seep/blomme/ens.) Praktiese badkamer-uitleg: natuurlike lug & lig, slim-hakke/reelings - mens hoef nooit te wonder waar/hoe nou gemaak met badsakkie of klere nie - alles werk! Dis uiters netjies & skoon. Of jy nou sit en staar oor die mooie natuur, week in die 'hot-tub' of stap op die vele roetes - die is 'n 'kamp-moet'. is 'n uitstekende span. Hul omgee vir die natuur en passie waarmee hul alles aanpak is voorwaar aansteeklik. Dankie daarvoor.

Noah Farm Campsite se terugvoer

Beste Sonia en vriende - kamp-lief-mense soos julle maak als die moeite werd. Dankie vir jul liefde vir kamp en jul waardering! Sien jul gou weer.

Noah Farm Campsite
Antoinetta V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinetta V

Hierdie kampeerplek is aan te beveel.

Wat 'n pragtige kampeerplek! Groen gras, goeie private ablusiegeriewe, mooi uitsig, staproetes tussen denne- en bloekombome. Bonus: 'n privaat dam-plaspoel wat gestook kan word met 'n donkie.

Noah Farm Campsite se terugvoer

Baie dankie vir jou kuier by ons, Antoinetta - dan sien ons jou gou weer.

Noah Farm Campsite
Christoff L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christoff L

Onverbeterlik.

Absoluut puik. Ons kom gou weer.

Noah Farm Campsite se terugvoer

Baie dankie, Christoff, vir jou review! Ons waardeer dit regtig baie. Sien dan gou weer! Groete, Ilze

Noah Farm Campsite
Susara V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susara V

Amazing.

Had a wonderful peaceful stay. Very relaxing. Everything we needed was catered. We could easily get in contact with the host for more wood and ice, and they would deliver it. Very friendly and helpful. An amazing place to unwind. Thank you for everything.

Noah Farm Campsite se terugvoer

Thank you, Susara. Can't wait for your next camping trip!

Noah Farm Campsite
Moller G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moller G

Bogemiddelde geriewe, pragtige natuurskoon en vrede.

Noah Farm Campsite is 'n besonderse plek. Die geriewe is netjies, die diens professioneel en die ligging is onverbeterlik. Ons sal beslis weer teruggaan.

Johannes S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes S

Sal dit sterk aanbeveel. Ons het heerlik gekuier.

Presies wat ons nodig gehad het. Heerlike kampplek met goeie geriewe!

Donne V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donne V

Staring across a valley, surrounded by mountains, does rejuvenate the soul.

Best ablutions ever. The water tub and views of the mountain were awesome. Safe, peaceful, calming, and restful. Feed your soul with a visit to nature. Enjoy a short hike to the waterfall. Camped in tents, warm bedding for cool nights.

Chantelle T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle T

Heerlik.

Dit was heerlik! Ons kan nie wag om terug te gaan nie.

Anja A - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anja A

Perfect, private, pet-friendly campsite with a beautiful view.

We stayed at Camp 2 which has a beautiful view over the valley and a few trees for shade under which to camp. The hot tub which we left cold made for a great splash pool in the heat and the private solar-powered ablution and large shaded scullery area were fantastic. The dogs loved it and the spacious camps were far enough away from each other to feel secluded. There are nice shady walks and mountain bike trails but it is very steep and hilly mostly so not suitable for beginners or the unfit. The hosts were amazing and helpful and I give the place an overall 10/10. Definitely coming back!

Lizette M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette M

Absolutely amazing. We thoroughly enjoyed our stay at Noah Farm Campsites.

Beautiful site with great views. The dogs had a lovely time. We enjoyed doing some of the walks and going to the lookout. The bathroom and kitchen is beautiful and clean with lovely hot water. Will definitely be back.

Candice D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice D

Fantastic!

Will definitely be back. Had a fantastic time. Kids throughly enjoyed the hot tub. On our forest walk we saw the most amazingly colourful mushrooms. Was a great family getaway.

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 60 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Noah Campsite-plaas, Boontjiesrivier, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAde3ce8e55772166160cc1638056380c088d67db3fb8a44e63dc9e4e523ad4e4a94f355bf8c0d5069946e028886020fedb164?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 Noah Campsite Farm Boontjiesrivier 6830 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.381473694028 19.224031404218

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang