Noah Farm Campsite
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Ralf Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Anonieme gas - Sep 2024
Algehele gradering
Keegan E - Sep 2024
Algehele gradering
You don't need to look any further! This is the place.
Noah Farm Campsite se terugvoer
Thank you, Keegan and friends. It was great having you guys visit us and I hope it will be one of many.
James V - Sep 2024
Algehele gradering
Ontspannend en gesellig.
Noah Farm Campsite se terugvoer
Baie dankie vir jul ondersteuning. Hopelik sien ons julle binnekort weer.
Cameron C - Aug 2024
Algehele gradering
Beautiful, scenic, quiet.
Noah Farm Campsite se terugvoer
Thank you, Cameron, for your support and we are glad you enjoyed your stay with us.
Charleen L - Mei 2024
Algehele gradering
Ons het die naweek baie geniet. Netjies en veilig.
Noah Farm Campsite se terugvoer
Baie dankie Charleen vir jul kuier by ons - dit was net 'n plesier om jul by ons te kon akkommodeer. Tot volgende keer. Groete, Noah-span
Abraham L - Apr 2024
Algehele gradering
Organized, clean, stunning.
Noah Farm Campsite se terugvoer
Baie dankie, Abraham, vir jou resensie! Ons waardeer dit regtig baie. Sien uit na jul volgende kuier by ons.
Sonia S - Apr 2024
Algehele gradering
Kamp-moet - top kampplek.
Lees meerNoah Farm Campsite se terugvoer
Beste Sonia en vriende - kamp-lief-mense soos julle maak als die moeite werd. Dankie vir jul liefde vir kamp en jul waardering! Sien jul gou weer.
Antoinetta V - Mrt 2024
Algehele gradering
Hierdie kampeerplek is aan te beveel.
Noah Farm Campsite se terugvoer
Baie dankie vir jou kuier by ons, Antoinetta - dan sien ons jou gou weer.
Christoff L - Mrt 2024
Algehele gradering
Onverbeterlik.
Noah Farm Campsite se terugvoer
Baie dankie, Christoff, vir jou review! Ons waardeer dit regtig baie. Sien dan gou weer! Groete, Ilze
Susara V - Mrt 2024
Algehele gradering
Amazing.
Noah Farm Campsite se terugvoer
Thank you, Susara. Can't wait for your next camping trip!
Moller G - Jan 2024
Algehele gradering
Bogemiddelde geriewe, pragtige natuurskoon en vrede.
Johannes S - Jan 2024
Algehele gradering
Sal dit sterk aanbeveel. Ons het heerlik gekuier.
Donne V - Jan 2024
Algehele gradering
Staring across a valley, surrounded by mountains, does rejuvenate the soul.
Chamonix W - Sep 2024
Algehele gradering
Pragtig en privaat.
Lees meerChantelle T - Des 2023
Algehele gradering
Heerlik.
Anja A - Des 2022
Algehele gradering
Perfect, private, pet-friendly campsite with a beautiful view.
Lees meerLizette M - Sep 2022
Algehele gradering
Absolutely amazing. We thoroughly enjoyed our stay at Noah Farm Campsites.
Candice D - Aug 2022
Algehele gradering
Fantastic!
- Kapasiteit: 60 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Noah Campsite-plaas, Boontjiesrivier, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang