Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Noah Farm Campsite

Kampeer/karavaan

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Keegan E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

You don't need to look any further! This is the place. It was amazing! Very quiet and peaceful!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ralf
Noah Farm Campsite
Thank you, Keegan and friends. It was great having you guys visit us and I hope it will be one of many.

James V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Ontspannend en gesellig. Ons verblyf was baie lekker en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ralf
Noah Farm Campsite
Baie dankie vir jul ondersteuning. Hopelik sien ons julle binnekort weer.

Cameron C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Beautiful, scenic, quiet. Beautiful location with very clean and well-designed ablutions. Hosts were friendly and easy to communicate with. Definitely will be coming back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ralf
Noah Farm Campsite
Thank you, Cameron, for your support and we are glad you enjoyed your stay with us.

Charleen L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Ons het die naweek baie geniet. Netjies en veilig. So lekker gebly. Beautiful plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ralf
Noah Farm Campsite
Baie dankie Charleen vir jul kuier by ons - dit was net 'n plesier om jul by ons te kon akkommodeer. Tot volgende keer. Groete, Noah-span

Abraham L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Organized, clean, stunning. Fantastic experience. Cleanest and most well-organized campsite I've ever visited. Would definitely go again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ralf
Noah Farm Campsite
Baie dankie, Abraham, vir jou resensie! Ons waardeer dit regtig baie. Sien uit na jul volgende kuier by ons.

Sonia S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Kamp-moet - top kampplek. Top kampplek - elke kampplek is sorgvuldig beplan & uitgele - aandag aan die fynste detail gegee - lodge-styl afronding (handewas-seep/blomme/ens.) Praktiese badkamer-uitleg: natuurlike lug & lig, slim-hakke/reelings - mens hoef nooit te wonder waar/hoe nou gemaak met badsakkie of klere nie - alles werk! Dis uiters netjies & skoon. Of jy nou sit en staar oor die mooie natuur, week in die 'hot-tub' of stap op die vele roetes - die is 'n 'kamp-moet'. is 'n uitstekende span. Hul omgee vir die natuur en passie waarmee hul alles aanpak is voorwaar aansteeklik. Dankie daarvoor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ralf
Noah Farm Campsite
Beste Sonia en vriende - kamp-lief-mense soos julle maak als die moeite werd. Dankie vir jul liefde vir kamp en jul waardering! Sien jul gou weer.

Antoinetta V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Hierdie kampeerplek is aan te beveel. Wat 'n pragtige kampeerplek! Groen gras, goeie private ablusiegeriewe, mooi uitsig, staproetes tussen denne- en bloekombome. Bonus: 'n privaat dam-plaspoel wat gestook kan word met 'n donkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ralf
Noah Farm Campsite
Baie dankie vir jou kuier by ons, Antoinetta - dan sien ons jou gou weer.

Christoff L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Onverbeterlik. Absoluut puik. Ons kom gou weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ralf
Noah Farm Campsite
Baie dankie, Christoff, vir jou review! Ons waardeer dit regtig baie. Sien dan gou weer! Groete, Ilze

Susara V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Amazing. Had a wonderful peaceful stay. Very relaxing. Everything we needed was catered. We could easily get in contact with the host for more wood and ice, and they would deliver it. Very friendly and helpful. An amazing place to unwind. Thank you for everything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ralf
Noah Farm Campsite
Thank you, Susara. Can't wait for your next camping trip!

Moller G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Bogemiddelde geriewe, pragtige natuurskoon en vrede. Noah Farm Campsite is 'n besonderse plek. Die geriewe is netjies, die diens professioneel en die ligging is onverbeterlik. Ons sal beslis weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Ralf Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 60 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Noah Campsite-plaas, Boontjiesrivier, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAde3ce8e55772166160cc1638056380c088d67db3fb8a44e63dc9e4e523ad4e4a94f355bf8c0d5069946e028886020fedb164?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 Noah Campsite Farm Boontjiesrivier 6830 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.381473694028 19.224031404218

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang