Nobis House
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Nancy Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 33
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Heinrich K - Mei 2024
Algehele gradering
Puik!
Annetjie C - Mrt 2024
Algehele gradering
Very comfortable. Everything was clean and perfect.
Nobis House se terugvoer
Thank you so much, you are always welcome in our home.
Velicia V - Mrt 2024
Algehele gradering
Our stay at Nobis House was nothing short of extraordinary. From the moment we stepped.
Lees meerNobis House se terugvoer
Thank you so much for your beautiful review, Velicia. It was great hosting you.
Annalize V - Mrt 2024
Algehele gradering
In Bloemfontein vir rolbal toernooi.
Stephanie K - Mei 2024
Algehele gradering
Klassieke en stylvolle verblyf met 'n groot kombuis area.
Lizelle V - Feb 2024
Algehele gradering
Vriendelik en gerieflik.
Nobis House se terugvoer
Thank you so much, it was lovely having you stay with us.
Adhil F - Jan 2024
Algehele gradering
Very pleasant stay. Thank you. Our pet enjoyed too! .
Nobis House se terugvoer
Thank you, Adhil Fataar. I'm glad she also enjoyed her stay.
Tedré V - Nov 2023
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Nobis House se terugvoer
Baie dankie Tedré.
Yzelle H - Mrt 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Nobis House se terugvoer
Dankie Yzelle, jy maak my jaar.
So lekker om lekker mense te huisves.
Blessings tot ons weer sien.
Nancy
Nolene L - Aug 2023
Algehele gradering
Puik diens, netjies en skoon.
Annamirrie O - Feb 2022
Algehele gradering
Die ontbyt is absoluut perfek. Absoluut, die kamer is baie privaat en geniet die koue water wat vir jou wag as jy in die aande weer terug kom.
Nobis House se terugvoer
Wat 'n perfekte resensie! So baie dankie.
Dankbaar julle het lekker gekuier - tot ons weer sien!
Nancy.
Anri J - Jan 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Ferdinand P - Jan 2022
Algehele gradering
Rustige en luukse (dog bekostigbare) verblyf in die hartjie van Bloemfontein.
Lees meerNobis House se terugvoer
So dankbaar vir julle pragtige resensie. 'n Mens sou dink dat honde eienaars die nodige resprek vir ander vakansiegangers sal hê.
Hoop julle is veilig tuis!
Tot ons weer sien
Fritz B - Jan 2022
Algehele gradering
Alles was perfek gewees.
Roeleen C - Apr 2022
Algehele gradering
Behulpsaam, skoon, sentraal.
Nobis House se terugvoer
Dankie Roeleen vir sulke wonderlike terugvoer!
Julle is 'n stunning gesin - veilig wees!
Twanette S - Jan 2022
Algehele gradering
Baie skoon en netjiese plek. Goeie kwaliteit beddegoed.
Nobis House se terugvoer
Baie dankie Twanette, vir die pratige kommentaar!
Sien julle gou weer!
Mariette D - Nov 2021
Algehele gradering
Ons het baie rustig oornag en baie gasvryheid ontvang!
Nobis House se terugvoer
So bly julle het lekker gekuier!
Sien sommer gou weer
Nancy
Christien T - Okt 2021
Algehele gradering
'n Aangename oornagplek vir ontspanning of sake doen in Bloemfontein.
Lees meerNobis House se terugvoer
Christien dit was so lekker om julle hier te hê!
Dankie dat jy die tyd gevat het om so mooi verslag te skryf.
Geseënde Christus fees - tot ons weer sien!
Nancy
Johannesburg D - Okt 2021
Algehele gradering
Was 'n baie lekker ervaring. Baie goeie diens van begin tot einde.
Nobis House se terugvoer
Baie dankie, Lucas!
Hopelik keer alles aanstons terug na normaal en kan julle lekker kom kuier.
Veilig bly,
Nancy.
Emma O - Aug 2021
Algehele gradering
Great overnight for people with pets.
Nobis House se terugvoer
Dankie Emma
Wat 'n mooi 'review'! Was heerlik om julle hier te hê.
Bly gesond en veilig- tot ons weer sien
Nancy
Hugo Amos V - Aug 2021
Algehele gradering
Pragtige mooi kamers met alles wat jou hart begeer.
Nobis House se terugvoer
Baie dankie Hugo, maak my hart lekker klop as ek sulke mooi terugvoer kry!
Veilig bly tot ons weer sien!
Johane V - Jul 2021
Algehele gradering
Gasvryheid, goeie diens, goeie ligging en baie netjiese gasthuis.
Nobis House se terugvoer
So dankbaar julle het lekker gebly.
Altyd lekker om sulke wonderlike resensies te kry.
Veilig wees!
Karen K - Mei 2021
Algehele gradering
Netjiese plek en vriendelike diens.
Nobis House se terugvoer
Baie dankie Karen vir die pragtige woorde.
Altyd lekker om ons gaste tuis te laat voel!
Seënwense vir julle pad vorentoe.
Nancy
Gonda L - Mei 2021
Algehele gradering
Wonderlik.
Nobis House se terugvoer
Dankie Gonda!
Maak 'n mens se hart warm klop om sulke mooi terugvoer te kry.
Hoop ons sien julle gou weer.
Paul S - Mrt 2021
Algehele gradering
Nobis se ligging is absoluut 'n wenner!
Nobis House se terugvoer
Dankie Paul vir die wonderlike terugvoer - altyd lekker om nuwe gaste te leer ken!
Voorspoed en seën vir julle pad vorentoe.
Mardine K - Apr 2021
Algehele gradering
Mooi netjiese plekkie, baie sentraal geleë in Bloemfontein.
Nobis House se terugvoer
Dankie Mardine, vir julle mooi terugvoer.
Om ons gaste tuis te laat voel in 'n veilige rustige omgewing is die hele doel.
Ek is so bly julle het lekker gebly.
Tot weersiens, veilig bly.
Nancy
Adelien D - Des 2021
Algehele gradering
Oorslaap in Bloemfontein met klein kindertjies.
Carla V - Okt 2021
Algehele gradering
Vriendelikste diens ooit
Nobis House se terugvoer
So dankbaar ek kon help!
Hoop alles het goed afgeloop - veilig wees - tot ons weer sien!
Petrus D - Jan 2020
Algehele gradering
Wonderlike blyplek, alles wat benodig word en die gasvryste gasvrou in 'n lang tyd ontmoet. Baie baie dankie.
Nobis House se terugvoer
So dankbaar dit gaan goed met jou man!
Dit was 'n plesier om jou te help met klein rakker. Kinders is vir ons kosbaar.
Dankie vir die pragtige repliek - ek waardeer dit opreg!!
Marlé S - Jan 2020
Algehele gradering
Baie skoon, netjies en waarde vir geld.
Nobis House se terugvoer
Dankie Marle
Dit was so lekker om julle te ontmoet! Hoop julle kuier gou weer.
Groete
Nancy
Ineke G - Feb 2020
Algehele gradering
Baie sentraal geleë en lekker verblyf vir baie bekostigbare verblyf.
Nobis House se terugvoer
Dankie Ineke vir die lieflike kompliment.
So dankbaar julle het lekker gebly.
Tot weersiens.
Nancy
Lizelle S - Nov 2020
Algehele gradering
Goeie ligging.
Nobis House se terugvoer
Dankie Lizelle
Ons is so bly julle het lekker gebly!
Seënwense op julle pad
Nobis House
Nancy
Suenette B - Jan 2020
Algehele gradering
Skoon en netjies. Ons is vriendelik ontvang.
Nobis House se terugvoer
Dankie Suenette, ons is bly julle het lekker gebly. Sien julle weer.
Groete
Nobis House
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Donald Murray-laan 41, Park West, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang