Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nobis House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Heinrich K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Puik! Ons het baie lekker gebly, en die personeel is baie gaaf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annetjie C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Very comfortable. Everything was clean and perfect. We enjoyed our stay. It is a beautiful place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nancy
Nobis House
Thank you so much, you are always welcome in our home.

Velicia V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Our stay at Nobis House was nothing short of extraordinary. From the moment we stepped. Into the elegant lobby, we were enveloped in warmth. The sleek design and attention to detail throughout the house left us in awe. Our room was a haven of comfort. The staff went above and beyond to ensure our every need was met promptly and with genuine care. Dining at Nobi's restaurant was a culinary journey, with delectable dishes crafted to perfection. Nobis House provided an unforgettable experience, leaving us eager to return to its opulent embrace. Exquisite in every way!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nancy
Nobis House
Thank you so much for your beautiful review, Velicia. It was great hosting you.

Annalize V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

In Bloemfontein vir rolbal toernooi. Heerlik in swembad geswem in die vreeslike hitte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Stephanie K
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2024

Klassieke en stylvolle verblyf met 'n groot kombuis area. Die kamer is pragtig en skoon, baie goed toegeruste kombuis en badkamer. Die enigste ding is dat die stort nie 'n deur het nie, so die vloer word sopnat as mens stort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Lizelle V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Feb 2024

Vriendelik en gerieflik. Baie vriendelike ontvangs deur Kelly. Baie sentraal geleë. Gesinsgrootte kamer is lekker ruim.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Nancy
Nobis House
Thank you so much, it was lovely having you stay with us.

Adhil F
1 nag Gesin met tieners
4.6
Jan 2024

Very pleasant stay. Thank you. Our pet enjoyed too! . See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Nancy
Nobis House
Thank you, Adhil Fataar. I'm glad she also enjoyed her stay.

Tedré V
1 nag
5.0
Nov 2023

Skoon en netjies. Baie aangenaam gebly. Die plek is skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nancy
Nobis House
Baie dankie Tedré.

Yzelle H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Uitstekend. Nobis House is perfek geleë, vriendelike diens, elke dag gevoel of ons weer in 'n nuwe kamer slaap na room service daar was. Eienaar is on the ball!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nancy
Nobis House
Dankie Yzelle, jy maak my jaar. So lekker om lekker mense te huisves. Blessings tot ons weer sien. Nancy

Nolene L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Aug 2023

Puik diens, netjies en skoon. Nancy en haar span het ons dadelik tuis laat voel. Die akkommodasie was netjies en skoon. Ons sal verseker weer Nobis House in die toekoms ondersteun.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Nancy Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 33

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Donald Murray-laan 41, Park West, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvDbEQuGoLBfSvAlseGIXjp5lkglZFx7UiyOGgr0uXvwjbd1I0Y?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 41 Donald Murray Avenue Park West 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.113873814726 26.199642069941

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang