Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Noempie

Selfsorg
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Noempie-Geel Bytjie Eenheid
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Beskrywing

Noempie-kothuis het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die oopplan-kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, "airfryer", eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV, gemaklike sitplek en 'n etenstafel met sitplek.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Lugbraaier
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Temperatuurbeheer
Waaier
Draagbaar
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Etes word deur die nuwe Rustic Venue voorsien.
Onthou asb. om etes vooraf te reël.
Die spyskaart is in die eenhede beskikbaar of kan per WhatsApp aangestuur word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Noempie-Meraai Pienk Eenheid
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 4)
Beskrywing

Noempie het 1 dubbelbed, 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort. Die eenheid is met 'n yskas en 'n mikrogolfoond en "airfryer" toegerus.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

1 x Dubbelbed

2 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Lugbraaier
Braai
Basiese kook-benodighede
Yskas
Ketel
Kombuisie
Mikrogolfoond
Vermaak
TV
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Hierdie geriewe sluit 'n yskas, mikrogolfoond en ketel in.

Huisreëls

Etes word deur die nuwe Rustic Venue voorsien.
Onthou asb. om etes vooraf te reël.
Die spyskaart is in die eenhede beskikbaar of kan per WhatsApp aangestuur word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Noempie-Boeretjie Cottage Blou Eenheid
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid het 'n dubbelbed en 'n stapelbed, asook 'n badkamer met 'n stort. Die eenheid het 'n leefarea met 'n TV met Openview, asook 'n kombuisie met mikrogolfoond en "airfryer".

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

1 x Dubbelbed

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Lugbraaier
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

Rates displayed are on a self-catering basis with heat-and-eat facilities. These facilities include a microwave.

Huisreëls

Etes word deur die nuwe Rustic Venue voorsien.
Onthou asb. om etes vooraf te reël.
Die spyskaart is in die eenhede beskikbaar of kan per WhatsApp aangestuur word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riebeeckstraat, R62, Kareedouw, 6400, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA023270cf162661dcddd38fbe4b171c7bbe72b99ee56d2e90b3a15db25ea0d2a8b309987fe1e962498cba8d72a91082095069?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 Riebeeck Street R62 6400 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.952710150227 24.297102175656

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang