Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Noetzie

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Anneke L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Lekker Weskuskuier weg van stad se gewoel. Pragtige, skoon plekkie met alles wat jy mag nodig kry. Lekker braai stoep vir kuier, terwyl jy na die see luister. Kort stappie na die strand. Gasheer en -vrou baie vriendelik, soos net die Weskussers kan! Sal definitief weer hier gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlize H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Waarde vir geld. Noetzie is baie goed geleë, netjies en skoon en alles wat mens nodig het vir 'n naweek se wegbreek. Ons is baie vriendelik ontvang en die eienaars is baie hulpvaardig. My dogtertjie het die bordspeletjies vreeslik geniet. Ons het baie lekker gekuier en sal beslis weer Noetzie kom besoek vir 'n naweek kuier op Dwarskersbos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Behoorlik ontspanne. Ons het baie lekker gebly. Al die nodige geriewe beskikbaar om 'n heerlike wegbreek te hê. Nie ver van die strand af nie. Lieflike diens van die eienaars af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Margot Dawn P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

A peaceful home away from home. This was our second time in a year at Noetzie and still I love this house, although we had some issues with water and WiFi on the first evening. It didn't put us off that much on the entire stay experience. I would still recommend Noetzie to so many other people looking for a peaceful stay away from home. The beach is a walking distance from the house and the neighbours are so friendly and kind.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilene G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Heerlike rustige kuier. Kon lekker ontspan in 'n veilige omgewing. Het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cheryl F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Loved it. Super cute house and great hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Okert P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Laaiplek en Veldrif baie naby. Sal dit definitief weer besoek en aanbeveel. Baie lekker gebly vir die nagte. Plekkie is baie netjies en skoon met alles wat mens nodig het. Stap afstand van die strand. Eienaars is baie vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jamie C
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2024

The place is neat. The owners are friendly. It was worth my money. I love the neighbourhood and the owners are so friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Dit was lekker gewees. Ons was baie beïndruk met ons blyplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Justin C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Great place to stay. Great location to the beach, wonderful and friendly hosts, and a beautiful house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jacques Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Westestraat 43, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd403c5ea143a64f016c2bdd457cb2818593f7fdba05de5149066d6349a1005d2a49f4b79b91e77265e4af1fa0386373c5624?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 30 5 1 5 43 Weste Street Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.6847905275 18.24253204423

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang