Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Noetzie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jacques Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 30 resensies vir Noetzie
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Anneke L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke L

Lekker Weskuskuier weg van stad se gewoel.

Pragtige, skoon plekkie met alles wat jy mag nodig kry. Lekker braai stoep vir kuier, terwyl jy na die see luister. Kort stappie na die strand. Gasheer en -vrou baie vriendelik, soos net die Weskussers kan! Sal definitief weer hier gaan bly.

Marlize H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize H

Waarde vir geld.

Noetzie is baie goed geleë, netjies en skoon en alles wat mens nodig het vir 'n naweek se wegbreek. Ons is baie vriendelik ontvang en die eienaars is baie hulpvaardig. My dogtertjie het die bordspeletjies vreeslik geniet. Ons het baie lekker gekuier en sal beslis weer Noetzie kom besoek vir 'n naweek kuier op Dwarskersbos.

Daniel J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel J

Behoorlik ontspanne.

Ons het baie lekker gebly. Al die nodige geriewe beskikbaar om 'n heerlike wegbreek te hê. Nie ver van die strand af nie. Lieflike diens van die eienaars af.

Margot Dawn P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margot Dawn P

A peaceful home away from home.

This was our second time in a year at Noetzie and still I love this house, although we had some issues with water and WiFi on the first evening. It didn't put us off that much on the entire stay experience. I would still recommend Noetzie to so many other people looking for a peaceful stay away from home. The beach is a walking distance from the house and the neighbours are so friendly and kind.

Ilene G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilene G

Heerlike rustige kuier. Kon lekker ontspan in 'n veilige omgewing.

Het lekker gebly.

Cheryl F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl F

Loved it.

Super cute house and great hosts.

Okert P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Okert P

Laaiplek en Veldrif baie naby. Sal dit definitief weer besoek en aanbeveel.

Baie lekker gebly vir die nagte. Plekkie is baie netjies en skoon met alles wat mens nodig het. Stap afstand van die strand. Eienaars is baie vriendelik en hulpvaardig.

Jamie C - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jamie C

The place is neat. The owners are friendly.

It was worth my money. I love the neighbourhood and the owners are so friendly.

Hendrik V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik V

Dit was lekker gewees.

Ons was baie beïndruk met ons blyplek.

Justin C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justin C

Great place to stay.

Great location to the beach, wonderful and friendly hosts, and a beautiful house.

Maretha D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maretha D

Dit was 'n heerlike wegbreek. Pragtige plek, volledig toegerus. Ek sal definitief as die kans kom weer daar gaan bly.

Ons is baie vriendelik ontvang. Die plekkie was silwerskoon en volledig toegerus, selfs met verskeie bordspeletjies vir die kinders. Ek sou aanbeveel vir enige iemand wat net bietjie van die stad se geraas ontslae wil raak.

Johan K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K

Waarde vir geld.

Netjies, skoon, alles wat nodig is, veilig sonder enige kragonderbrekings en Wikkie en sy vrou is baie vriendelik en behulpsaam. Kan nie beter nie. Dankie vir 'n lekker paar dae.

Elzabe B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzabe B

Lekkebly op Dwarskersbos.

Noetzie Dwarskersbos! Wat 'n pragtige huisie waar mens sommer gou tuis voel. Pragtig skoon en netjies met keurige binneshuisversiering. Die vriendelike ontvangs het ons soveel meer tuis laat voel. Ons sal beslis weer daar gaan bly as ons weer in die omgewing is.

Retha P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha P

Baie lekker.

Goedgeleë, een van die beste plekke waar ons nog was. Sal Noetzie beslis aanbeveel, en sal graag weer eendag daar wil bly.

Noetzie se terugvoer

Dankie vir jou mooi terugvoer Retha. Ons sien uit om julle weer te verwelkom.

Noetzie
Johandri N - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johandri N

Heerlik!

Mooi dorp, mooi huisie, netjies en naby aan die see!

Andries D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries D

Weereens baie lekker om terug te wees.

Ons was nou vir 'n derde keer by Noetzi.

Lizelle S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle S

Ons was ontvang deur die gasvrye, warm eienaars van Noetzie.

Definitief waarde vir geld en grootste plus was dat daar geen load shedding was nie.

Tania J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania J

Skoon moderne verblyf en eienaars baie oulik.

Tydens beurtkrag het Noetzie nogsteeds krag en lig gehad. WiFi was 'n bonus en die ingeboude braai, lekker gemaklike stoep.

Mariette D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette D

Dit was 'n groot verrassing om so 'n pragtige plek tuis te gaan.

Veilig, beatifull, amazing, awesome. Noetzie lyk of dit splinternuut is en die geriewe is fantasties. Alhoewel ons baie van 'n buitebraai hou, is die wind in die Kaap nie altyd jou maat nie, so die area waarin die braai gebou is, is perfek. Die gasvrou en -man was baie behulpsaam en niks is te moeilik vir hulle nie.

Gene M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gene M

Most enjoyable stay enabled by kind and friendly hosts.

Quiet, comfortable and exceptionally neat and tidy. Good quality Wi-Fi.

Michelle G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle G

Wonderful, peaceful and brilliant location.

We had a wonderful stay at Noetzie. We travelled with two young children, and they enjoyed the short walk to the beach. The unit is perfect, clean and accommodating. Loved the braai area. Will certainly be back again.

Aidan S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aidan S

Awesome.

Loving, warm feeling - home away from home.

Noetzie se terugvoer

Thank you for the kind words, Aidan. We look forward to hosting you and your loved ones again soon.

Noetzie
Andries D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries D

Weereens baie goed.

Sal beslis aanbeveel vir vriende.

Noetzie se terugvoer

Baie dankie, Andries. Ons sien uit om julle weer te verwelkom.

Noetzie
Carol H - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol H

A great stay.

Our stay started with a friendly welcome from the hosts. The spacious apartment was tastefully decorated and very generously equipped for self-catering. The solar power system was a definite plus as we could forget about power outages. All this, and with the beach a mere 2 minute walk away, made for a perfect stay. I would definitely recommend this establishment.

Braam H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Braam H

Uiters skoon en netjies, naby die see.

Baie veilige en aangename verblyf. Beveel sterk aan!

Andre C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre C

Kon die rustigheid geniet.

Dankie vir bereidwilligheid om uit julle pad te gaan om ons te akkommodeer. Beveel vir enigiemand aan wat net die rustigheid wil geniet.

Noetzie se terugvoer

Baie dankie Andre, vir julle mooi woorde. Ons sien uit om julle weer te verwelkom.

Noetzie
Christien G - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christien G

Baie lekker gebly.

Alles wat jy benodig is daar.

Noetzie se terugvoer

Baie dankie Christien, vir julle kuier. Ons sien uit om julle weer te verwelkom by Noetzie.

Noetzie
Christopher R - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christopher R

Just what we needed and more than we expected.

We had a good stay at Noetzie, house was fully kitted and the back-up electricity was the winner during stage 4 loadshedding!

Noetzie se terugvoer

You are most welcome Christopher. Looking forward to hosting you again.

Noetzie
Andries D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries D

Die fasiliteit is absoluut uitstekend met vriendelike gashere.

Ons sal beslis weer by Noetzie gaan bly.

Noetzie se terugvoer

Baie dankie Andries, vir julle mooi woorde. Ons sien uit om julle weer te verwelkom.

Noetzie
Amanda V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda V

Simply stunning.

Noetzie is one of the best self-catering places we have stayed it. It is beautiful, modern, clean and has everything one could possible need. The showers are great, beds are comfortable and it is a quick walk to the beautiful Dwarskersbos beach. There is solar power and the wifi signal is excellent. The owners are very friendly and their communication with us was excellent. Check-in and check-out was easy. We will definitely return and would recommend Noetzie highly.

Noetzie se terugvoer

Thank you for the kind words Amanda. Its always great to hear when our guests had a truly nice time. We look forward to hosting you and your loved ones soon.

Noetzie
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Westestraat 43, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd403c5ea143a64f016c2bdd457cb2818593f7fdba05de5149066d6349a1005d2a49f4b79b91e77265e4af1fa0386373c5624?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 30 5 1 5 43 Weste Street Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.6847905275 18.24253204423

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang