Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Noetzie

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Westestraat 43, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Noetzie is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis wat in die kusdorpie Dwarskersbos geleë is. Ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby die strand.

Die huis beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Albei slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Beddegoed en handdoeke word voorsien vir die gaste se gerief.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware.

Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n TV wat perfek is vir vermaak. Van die sitarea af deur die skuifdeure lei 'n onderdakstoep met 'n sitarea en 'n braai waar gaste saam maaltye kan kook.

Noetzie is naby lewendige plaaslike restaurante geleë met asemrowende uitsigte. Gaste kan op die strand ontspan, die walvisse in seisoen dophou, of 'n bietjie voëlkyk by die Rocherpan-natuurreservaat, wat lewe kry wanneer die veldblomme in die lente blom.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Anneke L
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker Weskuskuier weg van stad se gewoel. Pragtige, skoon plekkie met alles wat jy mag nodig kry. Lekker braai stoep vir kuier, terwyl jy na die see ...
Sien meer
Apr 2024
Marlize H
Saam met vriende
5.0
Waarde vir geld. Noetzie is baie goed geleë, netjies en skoon en alles wat mens nodig het vir 'n naweek se wegbreek. Ons is baie vriendelik ontvang en...
Sien meer
Apr 2024
Daniel J
Saam met lewensmaat
5.0
Behoorlik ontspanne. Ons het baie lekker gebly. Al die nodige geriewe beskikbaar om 'n heerlike wegbreek te hê. Nie ver van die strand af nie. Lieflik...
Sien meer
Feb 2024
Margot Dawn P
Saam met lewensmaat
5.0
A peaceful home away from home. This was our second time in a year at Noetzie and still I love this house, although we had some issues ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2024
Ilene G
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike rustige kuier. Kon lekker ontspan in 'n veilige omgewing. Het lekker gebly.
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jacques Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Westestraat 43, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Noetzie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Westestraat 43, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd403c5ea143a64f016c2bdd457cb2818593f7fdba05de5149066d6349a1005d2a49f4b79b91e77265e4af1fa0386373c5624?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 30 5 1 5 43 Weste Street Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.6847905275 18.24253204423

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang