Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nog N Somer

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Elra Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 6 maande

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 1 resensie vir Nog N Somer
Netheid
5.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.0/5
Sue N - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sue N

Mooi maar nie die prys werd nie.

Die strandhuis is baie mooi met 'n goeie uitsig, gemaklike meubels, kombuis, en badkamers. Ongelukkig werk die binnenshuise kaggel nie goed nie. Dit versmoor die hele huis in rook. Vir die rede sal ons nie die huis aanbeveel in die koue winter nie. Miskien is die huis beter vir die warme somer. Die handdoeke, toiletpapier, handseep en opwasmiddel was te min vir die aantal gaste wat bespreek is, wat 'n teleurstelling was vir die prys.

Vanaf
Vanaf R3 600
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R3 600
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eersterivier-weg 85, Eersterivierstrand, Stormsrivier, 6400, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd2fc869d20ee5aa9a09f2394f755b13651bde4bf01e30f45b4ac86aad875476eff0be073ae72d2c7f9b365942d018b788bb0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 85 Eersterivier Road Eersterivierstrand 6400 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.071257286217 24.219900960845

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang