Noko Lodge Mabalingwe
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Leonita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 42
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Billy D - Sep 2024
Algehele gradering
Fantastic.
Deirdre D - Sep 2024
Algehele gradering
Sal beslis weer daar gaan kuier.
Anne-maree S - Jul 2024
Algehele gradering
Rustig, baie diere gesien. Kan stap na putt putt baan, speelplek vir kinders.
Noko Lodge Mabalingwe se terugvoer
Hallo Anne-maree
Dankie vir jou resensie.
Bly julle dit geniet.
Ons het al die probleempies uitgestorteer en 'n nuwe skottelgoedwasser gekoop en stort.
Groete,
Leonita
Aletta K - Jul 2024
Algehele gradering
NOKO Lodge is beslis weer op ons lysie van 'n wegbreek in die bos.
Lees meerNoko Lodge Mabalingwe se terugvoer
Middag Aletta.
Baie dankie vir jou mooi resensie.
Ek is baie bly julle het dit geniet om by ons te kom kuier.
Hoop ons sien julle weer vir 'n wegbreek.
Groete,
Leonita.
Ponalo Martin M - Jun 2024
Algehele gradering
Fantastic stay.
Noko Lodge Mabalingwe se terugvoer
We appreciate your feedback.
Thank you for your good rating and review.
Looking forward to your next visit.
Regards,
Leonita
Ronald G - Feb 2024
Algehele gradering
Onvergeetlik, rustig.
Noko Lodge Mabalingwe se terugvoer
Hallo Ronald
Dankie vir ons goeie resensie.
Ons bly julle dit geniet om by ons te kuier.
Sien julle gou weer.
Groete
Leonita
Estie D - Aug 2024
Algehele gradering
Pleasant.
Adri O - Feb 2024
Algehele gradering
Relaxing and enjoyable.
Noko Lodge Mabalingwe se terugvoer
Good day Adri,
We're happy you enjoyed your stay and we hope to see you visit us again in the future.
Thank you for the good review.
Regards,
Leonita
Sue B - Mrt 2024
Algehele gradering
Great stay!
Noko Lodge Mabalingwe se terugvoer
Hello Sue,
Thank you for your review and rating. We're happy that you enjoyed your stay. We hope to see you visit us again.
Regards,
Leonita
Erna L - Nov 2023
Algehele gradering
Sal verseker weer terug gaan Noko Lodge Mabalingwe toe, rus vir die siel.
Noko Lodge Mabalingwe se terugvoer
Hallo Erna,
Baie dankie vir julle besoek aan Noko. Julle het lekker gekuier en die olifante het ook kom kuier. Ons hoop ons kan julle weer terug verwelkom.
Baie dankie vir die mooi resensie, ons waardeer dit.
Groete,
Leonita
Kim E - Sep 2023
Algehele gradering
We loved our stay at Noko Lodge Mabalingwe. Beautiful, well-equipped house.
Nico V - Aug 2023
Algehele gradering
Fantasties en lekker.
Noko Lodge Mabalingwe se terugvoer
Hallo Nico
Baie dankie dat jul by ons kom kuier het.
Bly jul het kuier geniet
Dankie vir mooi resensie
Hoop ons kan jul gou weer terug verwelkom
Groete
Leonita
Karen W - Jul 2023
Algehele gradering
Comfortable and very well equipped.
Noko Lodge Mabalingwe se terugvoer
Hello Karen
Thank you for your visit and good review.
So happy you enjoyed your stay.
Hope to welcome you back soon.
Leonita
Zanel H - Jul 2023
Algehele gradering
Pragtige plekkie!
Noko Lodge Mabalingwe se terugvoer
Hallo Zanel
Baie dankie waardeer julle terugvoer
Ons bly julle het lekker gekuier by ons
Sien uit na jul volgende kuier
Groete
Leonita
Runelle P - Jun 2023
Algehele gradering
Fantastiese tyd saam met familie in 'n ongelooflike huis.
Lees meerNoko Lodge Mabalingwe se terugvoer
Middag Runelle
Dit was vir ons heerlik om julle gesin by ons te verwelkom
Bly julle het die kuier geniet.
Baie dankie vir mooi en goeie terugvoer.
Sien uit om julle weer te verwelkom.
Leonita
Corlia L - Mrt 2023
Algehele gradering
Noko Lodge Mabalingwe is pragtig en het alles wat 'n mens nodig het vir 'n heerlike wegbreek!
Lees meerNoko Lodge Mabalingwe se terugvoer
Hallo Corlia
Baie dankie vir mooi resensie.
Ons is bly julle het lekker gekuier by ons.
Hoop om julle gou weer terug te verwelkom.
Groete,
Leonita
Annique B - Jan 2023
Algehele gradering
Vreeslik lekker en waarde vir geld.
Noko Lodge Mabalingwe se terugvoer
Hallo Annique, dankie vir die goeie terugvoering. Bly julle het die kuier by ons geniet. Hoop ons sien julle gou weer. Groete. Leonita
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Rentia D - Aug 2022
Algehele gradering
Fantasties. Diere op jou voorstoep.
Elsa G - Jul 2022
Algehele gradering
Uitstekende, wel-toegeruste verblyf.
Noko Lodge Mabalingwe se terugvoer
Baie dankie Elsa vir mooi resensie, ons is bly julle het jul wegbreek by ons geniet.
Hoop ons kan jul terug verwelkom na Noko in toekoms.
Groete,
Leonita
Anthonet P - Jul 2022
Algehele gradering
Rustige natuur-ervaring met ook genoegsame aktiwiteite.
Noko Lodge Mabalingwe se terugvoer
Hallo Anthonet.
Bly julle het jul wegbreek by ons geniet.
Dankie vir goeie terugvoer.
Hoop ons sien jul gou weer.
Groete,
Leonita
Karien H - Mei 2022
Algehele gradering
Gemaklik, net wat mens soek.
Monique S - Mei 2022
Algehele gradering
Ongelooflike lekker huis met baie dierelewe.
Noko Lodge Mabalingwe se terugvoer
More Monique
Ons sal jul verseker graag weer wil verwelkom.
Baie dankie vir mooi en goeie terugvoer.
Groete
Leonita
Jenny B - Jan 2022
Algehele gradering
Beautifully neat and clean accommodation with everything you could possibly need included.
Noko Lodge Mabalingwe se terugvoer
Hallo Jenny
Thank you for your positive feedback.
We happy that you enjoyed your stay and hope to see you visit us again.
Regards,
Leonita
Selaelo T - Okt 2022
Algehele gradering
Had a great stay, the owner made us feel welcomed.
Noko Lodge Mabalingwe se terugvoer
Thank you for your feedback. We are installing a pool next year. You can not get better 24hr security in Mabalingwe 24hr patrols. We are considering Wi-Fi, although people visit us to get away and enjoy nature.
Regards,
Leonita
Marissa C - Sep 2021
Algehele gradering
Beste tyd.
Marioleen O - Sep 2021
Algehele gradering
Wonderlike ervaring in die natuur. Beslis ’n moet!
Noko Lodge Mabalingwe se terugvoer
Dankie Marioleen.
Bly hule het lekker gekuier en die Olifante se kuier geniet.
Dankie vir jou mooi en goeie terugvoer.
Ons sien uit om julle weer terug te verwelkom in die toekoms/
Groete
Leonita
Adele B - Jul 2021
Algehele gradering
Heerlik en baie lekker.
Noko Lodge Mabalingwe se terugvoer
Baie dankie Adele, bly jul het jul besoek geniet.
Hoop ons sal jul weer terug kan verwelkom.
Groete,
Leonita
Johan D - Apr 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Netjiese huis.
Noko Lodge Mabalingwe se terugvoer
Ons baie bly jul het lekker gekuier by ons.
Hoop om jul gou weer terug te verwelkom.
Baie dankie vir mooi resensie.
Groete
Leonita
Elize O - Apr 2021
Algehele gradering
Ongeloflike lekker wegbreektydjie
Lees meerDaphne C - Nov 2021
Algehele gradering
We thoroughly enjoyed our stay.
Noko Lodge Mabalingwe se terugvoer
Thank you, Daphne, for your feedback. I am glad you enjoyed your visit. We put in a new cushion into all rooms sorry that they were not comfortable.
Hope to see you visit us again.
Regards
Leonita
Yolandi E - Des 2020
Algehele gradering
Ons het heerlik ontspan.
Noko Lodge Mabalingwe se terugvoer
Baie dankie Yolandi, vir goeie terugvoer.
Ons bly julle het julle kuier geniet.
Ons sien defnitief baie uit na julle volgende kuier.
Groete
Leonita
Henda A - Okt 2020
Algehele gradering
Netjies en ten volle toegeruste eenheid.
Noko Lodge Mabalingwe se terugvoer
Henda
Baie dankie vir positiewe terugvoer
Ons sal julle sal julle graag weer verwelkom by Noko Lodge
Leonita
Heino B - Aug 2020
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Noko Lodge Mabalingwe se terugvoer
Middag Heino
Baie dankie vir positiewe terugvoer.
Baie bly julle die kuier geniet.
Ons sien baie uit om julle terug te verwlkom in Desember .
Groete
Leonita
Shelise W - Okt 2020
Algehele gradering
Die plekkie is baie netjies, skoon en ruim. Beste diens, ons het dit baie geniet. Mabalingwe is baie mooi!
Noko Lodge Mabalingwe se terugvoer
Hallo Shelise
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer.
Ons sal julle graag weer verwelkom by Noko.
Groete
Leonita
Suzette C - Jun 2019
Algehele gradering
Wat 'n pragtige, netjiese en gemaklike plek met alles wat ons nodig het.
Noko Lodge Mabalingwe se terugvoer
Baie dankie Suzette vir jou positiewe terugvoer.
Bly julle dit geniet. Ons hoop julle kom kuier gou weer Noko Lodge
Groete
Leonita
Winnie C - Des 2018
Algehele gradering
Clean and safe.
Noko Lodge Mabalingwe se terugvoer
Hi Winnie,
Thank you for your positive feedback and review. We are sorry about the load shedding and water problems.
Happy you enjoyed your stay and hope to welcome you back in future.
Leonita
Anonieme gas - Jun 2018
Algehele gradering
Bokao T - Nov 2017
Algehele gradering
Everything was on point.
Noko Lodge Mabalingwe se terugvoer
Hi Bokoa,
Thank you for the positive review. We are so glad that you enjoyed your stay.
We are looking forward to welcome you back.
Regards,
Rosa
Chris D - Okt 2017
Algehele gradering
Perfekte plek om te rus.
Noko Lodge Mabalingwe se terugvoer
Beste Chris,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons sien uit daarna om julle weer by ons welkom te heet.
Vriendelike groete,
Rosa v.d Merwe
Desiree V - Aug 2017
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Noko Lodge Mabalingwe se terugvoer
Beste Desiree,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons sien uit daarna om julle weer by Noko welkom te heet.
Vriendelike groete,
Rosa v.d Merwe
Lida G - Jun 2017
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Noko Lodge Mabalingwe se terugvoer
Beste Lida,
Ek is so bly julle het jul wegbreek geniet. Baie dankie vir die mooi resensie, ons sien uit om julle weer binnekort te verwelkom!
Vriendelike groete,
Rosa
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang