Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Noko Lodge Mabalingwe

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Billy D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Fantastic. Thank you for a great weekend. Everything was perfect. The accommodation was excellent. Leonora was fantastic and did everything to make our stay enjoyable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deirdre D
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Sal beslis weer daar gaan kuier. Die verblyf was netjies, en alles wat ons nodig gehad het, was daar. Vriendlike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anne-maree S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Rustig, baie diere gesien. Kan stap na putt putt baan, speelplek vir kinders. Baie geniet. Ongelukkig het skottelgoedwasser onverwags nie gewerk nie en een stort het geskok. Eienaar het groot omverskoning gevra en dit probeer uitsorteer. Sy het vergoeding aangebied.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leonita
Noko Lodge Mabalingwe
Hallo Anne-maree Dankie vir jou resensie. Bly julle dit geniet. Ons het al die probleempies uitgestorteer en 'n nuwe skottelgoedwasser gekoop en stort. Groete, Leonita

Aletta K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

NOKO Lodge is beslis weer op ons lysie van 'n wegbreek in die bos. Dit was 'n heerlike naweek. Alles was net van die beste. Van die breekware, kombuistoerusting tot die beste kwaliteit linne en groot en ruim kamers. Daar is 'n groot gasbraaier beskikbaar, asook 'n lieflike boma en vuurherd. Dit was ek en my sus se verjaarsdag. Ons gasvrou het gesorg vir champagne en blomme met sjokolade, wat 'n pragtige gebaar was. Nogmaals baie dankie. Oh, die swembad is amazing en jy loop letterlik 10 tree tot by jou eie privaat swembad! 5 Ster vir die netheid en al die ekstras wat ek nie eers noem nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leonita
Noko Lodge Mabalingwe
Middag Aletta. Baie dankie vir jou mooi resensie. Ek is baie bly julle het dit geniet om by ons te kom kuier. Hoop ons sien julle weer vir 'n wegbreek. Groete, Leonita.

Ponalo Martin M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Fantastic stay. Noko Lodge is very nice and clean, and the cleaning lady was friendly and knowledgeable. We would definitely visit it again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leonita
Noko Lodge Mabalingwe
We appreciate your feedback. Thank you for your good rating and review. Looking forward to your next visit. Regards, Leonita

Ronald G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

Onvergeetlik, rustig. Ons het verskriklik lekker gebly. Noko Lodge Mabalingwe is naby die swembad, tennisbaan en ander geriewe wat dit baie gerieflik maak as jy kinders het. Ons het die diere, voëltjies en natuur rondom die lodge baie geniet. Ons sal vir seker weer daar wil gaan rus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leonita
Noko Lodge Mabalingwe
Hallo Ronald Dankie vir ons goeie resensie. Ons bly julle dit geniet om by ons te kuier. Sien julle gou weer. Groete Leonita

Estie D
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2024

Pleasant. Lovely place, but the stairs to the top bedroom are unsafe for older people and toddlers, especially when carrying baggage upstairs and downstairs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Adri O
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Feb 2024

Relaxing and enjoyable. Lovely setting with comfortable and well-appointed accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leonita
Noko Lodge Mabalingwe
Good day Adri, We're happy you enjoyed your stay and we hope to see you visit us again in the future. Thank you for the good review. Regards, Leonita

Sue B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mrt 2024

Great stay! We enjoyed it very much, the wildlife that visited Noko was great. The pool is just the right size for 6-8 people. The house was clean and everything we needed was there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Leonita
Noko Lodge Mabalingwe
Hello Sue, Thank you for your review and rating. We're happy that you enjoyed your stay. We hope to see you visit us again. Regards, Leonita

Erna L
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

Sal verseker weer terug gaan Noko Lodge Mabalingwe toe, rus vir die siel. Noko Lodge Mabalingwe was alles waarvoor ons gehoop het. Pragtig, netjies en skoon met 'n luilekker kuier stoep. Linne uit die boonste rakke! Olifante kom drink so paar meter weg by dammetjie, wat 'n ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leonita
Noko Lodge Mabalingwe
Hallo Erna, Baie dankie vir julle besoek aan Noko. Julle het lekker gekuier en die olifante het ook kom kuier. Ons hoop ons kan julle weer terug verwelkom. Baie dankie vir die mooi resensie, ons waardeer dit. Groete, Leonita

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Leonita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA91de3e653af56d57403a58cd3882f726cf1a2c0397b9a05cd02eb8f68a57aff3eb1a4f2e1f57a25d9cca112e17be01d82711?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8) 42 5 1 5 Mabalingwe Nature Reserve Bela Bela 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -24.848700008347 28.043650216844

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang