Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Noko Lodge Mabalingwe

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Noko Lodge is 'n selfsorg-lodge in die Mabalingwe Groot 5 Natuurreservaat met 24 uur-sekuriteit. Dis net 2 ure vanaf Johannesburg en 28 km vanaf Bela-Bela. Dié rustige omgewing is baie privaat en stil en gaste kan die inheemse fauna en flora van die omgewing geniet.

Die lodge is gemaklik ingerig en beskik oor 3 en suite-kamers met lugversorging en bied slaapplek aan 6 volwassenes en 2 kinders. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n slaapbank vir 'n kind. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Die derde slaapkamer op die boonste verdieping het 3 enkelbeddens wat ook as 'n koninggrootte-bed en 1 enkelbed opgemaak kan word.

Daar is 'n privaat swembad beskikbaar.

Die oopplan-leefarea/-kombuis is ten volle toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n skottelgoedwasser, 'n elektriese stoof/oond, 'n yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware. In die sitkamer is daar 'n platskerm-TV met volle DStv. Op die onderdakstoep is daar buitemeubels waarop gaste kan ontspan en ook 'n privaat braai-boma. Daar is ook 'n gasbraai in die geval van kragonderbrekings.

Gaste kan die wild wat vrylik om die eenheid rondbeweeg, bewonder. Die reservaat is baie veilig met 24 uur-sekuriteit en toegangsbeheer. Noko is stapafstand van warm- en kouewaterswembaddens, tennisbane, muurbalbane, putt-putt en 'n plaaswinkelgeleë.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Billy D
Saam met vriende
5.0
Fantastic. Thank you for a great weekend. Everything was perfect. The accommodation was excellent. Leonora was fantastic and did everyt...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Deirdre D
5.0
Sal beslis weer daar gaan kuier. Die verblyf was netjies, en alles wat ons nodig gehad het, was daar. Vriendlike diens.
Sep 2024
Anne-maree S
Gesin met klein kinders
5.0
Rustig, baie diere gesien. Kan stap na putt putt baan, speelplek vir kinders. Baie geniet. Ongelukkig het skottelgoedwasser onverwags nie gewerk nie e...
Sien meer
Jul 2024
Aletta K
Saam met vriende
5.0
NOKO Lodge is beslis weer op ons lysie van 'n wegbreek in die bos. Dit was 'n heerlike naweek. Alles was net van die beste. Van die breekware, kombuis...
Sien meer
Jul 2024
Ponalo Martin M
Saam met vriende
5.0
Fantastic stay. Noko Lodge is very nice and clean, and the cleaning lady was friendly and knowledgeable. We would definitely visit it a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Leonita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Noko Lodge Mabalingwe het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA91de3e653af56d57403a58cd3882f726cf1a2c0397b9a05cd02eb8f68a57aff3eb1a4f2e1f57a25d9cca112e17be01d82711?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8) 42 5 1 5 Mabalingwe Nature Reserve Bela Bela 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -24.848700008347 28.043650216844

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang