Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nolapeace Guesthouse

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Circle-straat 42, Amalinda, Oos-Londen, 5247, Oos-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Nolapeace Guesthouse is in 'n stil woonbuurt van Amalinda, Oos-Londen, geleë en bied gehalteverblyf vir vakansiegangers, sakereisigers en oornaggaste. Dit is binne maklike bereik van groot toegangsweë en talle winkels, restaurante, doendinge, besienswaardighede en geriewe.

Die gastehuis beskik oor 5 ruim slaapkamers, elk met 2 driekwartbeddens, wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, en 'n privaat, en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die eenhede beskik oor 'n TV met DStv-kanale, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n klerekas, elektriese komberse vir die kouer wintermaande en 'n telefoon in die kamer.

Gaste kry gratis WiFi tydens hul verblyf. Daar is veilige parkeerplek op die perseel asook gemeenskaplike braaigeriewe.

Die eiendom spog met moderne sekuriteitskenmerke, sodat gaste gerus kan rus tydens hul besoek. Nolapeace is naby talle hospitale, strande, winkelsentrums en nog baie meer.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Nagportier
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Circle-straat 42, Amalinda, Oos-Londen, 5247, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Oos-Londen Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Circle-straat 42, Amalinda, Oos-Londen, 5247, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAyinyjAytb3TyMcsXIWqjPtsVqlawRXJfyisRTpinO9eyhuTlz8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 42 Circle Road Amalinda 5247 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.997992939745 27.867073674913

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang